Is dit n goeie skoot?
- Nickvn
- Hero Member

- Posts: 1554
- Joined: Sun Mar 25, 2012 9:28 am
Is dit n goeie skoot?
EK sit en blaai deur n tydskrif en sien hierdie advertensie. Soos ek dit lees verkies en of stel hulle hierdie skoot voor. Ek persoonlik dink wie ookal hierdie skoot gaan vat gaan ver loop.
Eerstens is die skoot volgens my te ver agter en jy gaan miskien net bietjie longe kry.
Tweedens as jy kyk hardloop die BWB en dit sal veroorsaak dat die skoot ook nog bietjie agtertoe gaan slaan.
As jy die twee in gedagte hou dink ek jy gaan al die vitals mis. Help my reg as ek verkeerd is? Hoe dink julle?
[img width=560 height=420]http://i1079.photobucket.com/albums/w51 ... ile-11.jpg[/img]

_______________________________
7.65 CZ
Sig Sauer P250
12 br shotgun Magtech
12 br Harrington and Richardson
.22 LR Marlln
.223 Steyr Mannlicher
.270 CZ 550
.308 Tikka T3 Sporter
.30-06 AI BSA Royal (1957) ,
9.3x62 Mauser Oberndorf Type A (1937)
7.65 CZ
Sig Sauer P250
12 br shotgun Magtech
12 br Harrington and Richardson
.22 LR Marlln
.223 Steyr Mannlicher
.270 CZ 550
.308 Tikka T3 Sporter
.30-06 AI BSA Royal (1957) ,
9.3x62 Mauser Oberndorf Type A (1937)
- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
Re: Is dit n goeie skoot?
Op n BWB is daai n swak skoot, al staan die bok stil. stem, jy behoort bietjie long te tref, maar jy gaan ver loop om daai bok op te hang.
Veiligheid eerste manne!
- SV MAD (Henk)
- Hero Member

- Posts: 1653
- Joined: Thu Aug 11, 2011 12:26 pm
Re: Is dit n goeie skoot?
Swak skoot.
Reguit op met voorste been, 1 derde van die onderkant af. Boonste deel van hart en longe.
Sal either nie die skoot vat nie want
1) BWB hardloop/loop nog
2) daar is ander dier agter hom.
Dankie vir die plasing

ek soek nog wapens...
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: Is dit n goeie skoot?
Die hoogte is nie sleg nie, miskien 'n duim ho?r, maar daai is beslis te ver na agter!
Soos Henk s?!!!
BWB is 'n taai ding, skiet hom reg of hy gaan jou die plaas wys of jou stamp!
Soos Henk s?!!!
BWB is 'n taai ding, skiet hom reg of hy gaan jou die plaas wys of jou stamp!
Aim small, miss small
- Jakkalsgat
- Hero Member

- Posts: 2703
- Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am
Re: Is dit n goeie skoot?
Op daai drafie kan jy maar so duim op gaan en mik op die voorkant van die been, maak seker dat jy in beweging skiet en die gaan vries as jy jou skoot druk nie. Verkieslik moet jy daai skoot ook net probeer op dier wat reeds gekwes is en nie as eerste skoot waag nie.
Groete
Jaco
Groete
Jaco
Ek wens vir jou 'n rooison met 'n maan wat oor die krans uitkom, 'n lyf vol tequila en antwoorde op die diep vrae!
Groete
Jaco Stander
Groete
Jaco Stander
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: Is dit n goeie skoot?
Hmmm... Sien nou dat BWB nie stilstaan nie. Dan is daar vir my nie 'n skoot nie en gaan daai tydskrif se skoot in die pens of boude eindig....
Aim small, miss small
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Is dit n goeie skoot?
Seker nie die beste skoot nie maar as ek n kleint sou uitvat sou ek hom so beduie het en ek kan belowe die bok sou aan die hak wees voor die son gaan le.
[img width=560 height=420]http://i929.photobucket.com/albums/ad13 ... ure1-5.jpg[/img]
[img width=560 height=420]http://i929.photobucket.com/albums/ad13 ... ure1-5.jpg[/img]
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: Is dit n goeie skoot?
Yip, dis waar ek sou skiet, as die BWB stilstaan!BLOK wrote: Seker nie die beste skoot nie maar as ek n kleint sou uitvat sou ek hom so beduie het en ek kan belowe die bok sou aan die hak wees voor die son gaan le.
[img width=560 height=420]http://i929.photobucket.com/albums/ad13 ... ure1-5.jpg[/img]
Aim small, miss small
-
Camo Joe
- Full Member

- Posts: 115
- Joined: Thu Nov 03, 2011 8:21 am
Re: Is dit n goeie skoot?
Miskien adverteer hulle die scope en nie die skoot nie,kan ma net so aflei van die ander bewoording wat op die foto staan,
Mooi loop
Franco,
Mooi loop
Franco,
"Blaming guns for killing people is like blaming pencils for bad spelling"
- molopohunter
- Sr. Member

- Posts: 476
- Joined: Sun Aug 29, 2010 5:54 pm
Re: Is dit n goeie skoot?
Hahaha, Eugene, skerp daar. Jy meen hy gaan jou die plaas wys.
Jy laat dit amper lekker klink...maar ons weet mos hoe gaan dinge as mens kwes.
Groete,
Peet
Jy laat dit amper lekker klink...maar ons weet mos hoe gaan dinge as mens kwes.
Groete,
Peet
Ruger 10/22, BRNO 22 mod2, Ruger mini 14, CZ 22-250 varminter, Ruger 77/44, BRNO 270, Mauser M96 30-06 straight pull, Remington T/T 308, Ruger 375, Ruger 416, Howa 375 ruger, Baikal 12ga S/S, CZ 12ga O/U, Taurus 9mm PT111, Vector 40s&w sp2, Hoyt.
- Dweetster
- Sr. Member

- Posts: 455
- Joined: Mon May 07, 2012 5:34 pm
Re: Is dit n goeie skoot?
Ek sal hom op die aangepaste kol skiet, met 'n dier agter hom. Trad gaan nie deur nie.( Maar as jy mis gaan jy betaal
)
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: Is dit n goeie skoot?
Jong, ek kan BWB'e nie uitlos nie, amper al geskei gewees oor 'n bakkie vol van hulle (sou net 'n rooibokkie gaan skiet, maar toe koggel 7 BWB'e mymolopohunter wrote: Hahaha, Eugene, skerp daar. Jy meen hy gaan jou die plaas wys.
Jy laat dit amper lekker klink...maar ons weet mos hoe gaan dinge as mens kwes.
Groete,
Peet
Het al baie plase mooi gesien en paar broek sizes gedrop...
Nou maak ek seker!
Aim small, miss small
- Nickvn
- Hero Member

- Posts: 1554
- Joined: Sun Mar 25, 2012 9:28 am
Re: Is dit n goeie skoot?
Ek verstaan dat hulle die scope adverteer en nie die skoot nie, maar ek sou persoonlik n ander foto gebruik het. Ek is seker die bemarkings maatskappy is nie jagters nie, maar die verspreiders as jagters behoort mos te weet waar jy moet mik. Ek wil nie die ouens aanvat nie, maar wou maar net weet of julle dit ook so sien.
Blok ek stem saam met jou en sou miskien hom bietjie laer mik. Sy masjien sit maar bietjie laer as die ander bokke se masjiene.
Blok ek stem saam met jou en sou miskien hom bietjie laer mik. Sy masjien sit maar bietjie laer as die ander bokke se masjiene.
_______________________________
7.65 CZ
Sig Sauer P250
12 br shotgun Magtech
12 br Harrington and Richardson
.22 LR Marlln
.223 Steyr Mannlicher
.270 CZ 550
.308 Tikka T3 Sporter
.30-06 AI BSA Royal (1957) ,
9.3x62 Mauser Oberndorf Type A (1937)
7.65 CZ
Sig Sauer P250
12 br shotgun Magtech
12 br Harrington and Richardson
.22 LR Marlln
.223 Steyr Mannlicher
.270 CZ 550
.308 Tikka T3 Sporter
.30-06 AI BSA Royal (1957) ,
9.3x62 Mauser Oberndorf Type A (1937)
- Hugov
- Hero Member

- Posts: 684
- Joined: Thu May 26, 2011 8:06 am
Re: Is dit n goeie skoot?
Stem saam.Camo Joe wrote: Miskien adverteer hulle die scope en nie die skoot nie,kan ma net so aflei van die ander bewoording wat op die foto staan,
Mooi loop
Franco,
Groete H
9mm Beretta. .40 S&W Sig Sauer SP 2022. 44 Magnum Taurus. 22-250 Savage VLP DBM 1:9 . 25-06 Voere. 30-06 Brno. 300 WSM Savage . 416 Ruger Alaskan. Armed Gladiator 12 boor pomp aksie
-
Herman Venter
- Hero Member

- Posts: 645
- Joined: Sun May 08, 2011 5:29 pm
Re: Is dit n goeie skoot?
Blok wys hom mooi!
BWB vorm so mooi driehoekie op sy blad net om vir jou te wys waar hy hom wil he!
BWB vorm so mooi driehoekie op sy blad net om vir jou te wys waar hy hom wil he!
Bowtech Assassin Black Ops
30.06
.243
REFUSE TO FOLLOW
30.06
.243
REFUSE TO FOLLOW
- SV MAD (Henk)
- Hero Member

- Posts: 1653
- Joined: Thu Aug 11, 2011 12:26 pm
Re: Is dit n goeie skoot?
As hulle die scope adverteer (wat ek ook dinkhulle doen), dan is die rooi kolletjie nie in die middel van die scope nie...
ek soek nog wapens...
-
Camo Joe
- Full Member

- Posts: 115
- Joined: Thu Nov 03, 2011 8:21 am
Re: Is dit n goeie skoot?
Da het jy jou antwoord,
Swak scope
Of iemand sukkel nog so betjie met photoshop
Swak scope
Of iemand sukkel nog so betjie met photoshop
"Blaming guns for killing people is like blaming pencils for bad spelling"
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Is dit n goeie skoot?
dan het julle nog nie met n red dot scope geskiet nie.
Daar is nie parralaks probleme soos met n gewone scope nie.
As die dot op die teiken is kan die skoot maar loop. Die dot hoef nie in die middel vd scope te wees nie.
Onthou daai Aimpoint video clips wat so paar maande terug gepost is waar die manne die varke in Europa so lekker skiet met die gewere...

FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- SV MAD (Henk)
- Hero Member

- Posts: 1653
- Joined: Thu Aug 11, 2011 12:26 pm
Re: Is dit n goeie skoot?
Dis waar Gerhard, maar die OCD deel in my soek maar die kolletjie in die middle, veral as dit in 'n tydskrif moet wees...
ek soek nog wapens...
- Louis Kriel
- Hero Member

- Posts: 1980
- Joined: Mon Mar 16, 2009 2:01 pm
Re: Is dit n goeie skoot?
Jy is reg. Daai is ook 'n swak skoot op 'n gemsbok ... ek belowe! ek het dit oorgekom. Nie ek of die boer kon glo die bok wil nie val nie, maar hy het nie. Het hom toe in die kop geskiet. Eers gedink die 375 Ruger het sy "touch" verloor. By die afslag het ons gesien hy het die hart gemis en net die een long skrams getref! As jy laag skiet, skiet op die blad.Nickvn wrote: EK sit en blaai deur n tydskrif en sien hierdie advertensie. Soos ek dit lees verkies en of stel hulle hierdie skoot voor. Ek persoonlik dink wie ookal hierdie skoot gaan vat gaan ver loop.
Eerstens is die skoot volgens my te ver agter en jy gaan miskien net bietjie longe kry.
Tweedens as jy kyk hardloop die BWB en dit sal veroorsaak dat die skoot ook nog bietjie agtertoe gaan slaan.
As jy die twee in gedagte hou dink ek jy gaan al die vitals mis. Help my reg as ek verkeerd is? Hoe dink julle?
[img width=560 height=420]http://i1079.photobucket.com/albums/w51 ... ile-11.jpg[/img]
Peace - That brief glorious moment when everybody stands around reloading. Thomas Jefferson
-
Camo Joe
- Full Member

- Posts: 115
- Joined: Thu Nov 03, 2011 8:21 am
Re: Is dit n goeie skoot?
Het dit nie geweet nie,maak ook nie op eerste opslag sin nie,ma ek glo dit is so,
Geseende naweek en mooiloop,
Franco
Geseende naweek en mooiloop,
Franco
"Blaming guns for killing people is like blaming pencils for bad spelling"
- Frikkiedbr
- Hero Member

- Posts: 4254
- Joined: Wed Jan 26, 2011 11:05 am
Re: Is dit n goeie skoot?
[img width=560 height=419]http://i1195.photobucket.com/albums/aa3 ... on/BWB.jpg[/img]
So is dit beter om die longe te skiet as die hart?
Jammer ek leer nog.
Seker 'n dom vraag 
So is dit beter om die longe te skiet as die hart?
Jammer ek leer nog.
"Yesterday is history. Tomorrow is a mystery. Today is a blessing".
Find us on Facebook
Let Us Join The Dots In Your Design
Find us on Facebook
Let Us Join The Dots In Your Design
- Nickvn
- Hero Member

- Posts: 1554
- Joined: Sun Mar 25, 2012 9:28 am
Re: Is dit n goeie skoot?
[img width=560 height=420]http://i1079.photobucket.com/albums/w51 ... ile-12.jpg[/img]
Hierdie een is bietjie anders en dit is wat ek maar gebruik en glo reg is.
Hierdie een is bietjie anders en dit is wat ek maar gebruik en glo reg is.
_______________________________
7.65 CZ
Sig Sauer P250
12 br shotgun Magtech
12 br Harrington and Richardson
.22 LR Marlln
.223 Steyr Mannlicher
.270 CZ 550
.308 Tikka T3 Sporter
.30-06 AI BSA Royal (1957) ,
9.3x62 Mauser Oberndorf Type A (1937)
7.65 CZ
Sig Sauer P250
12 br shotgun Magtech
12 br Harrington and Richardson
.22 LR Marlln
.223 Steyr Mannlicher
.270 CZ 550
.308 Tikka T3 Sporter
.30-06 AI BSA Royal (1957) ,
9.3x62 Mauser Oberndorf Type A (1937)
- Nickvn
- Hero Member

- Posts: 1554
- Joined: Sun Mar 25, 2012 9:28 am
Re: Is dit n goeie skoot?
As jy nou na die twee fotos kyk is die hart nie op die regte plek nie. Waar is die manne wat ken? Watter foto het die regte posisie?
_______________________________
7.65 CZ
Sig Sauer P250
12 br shotgun Magtech
12 br Harrington and Richardson
.22 LR Marlln
.223 Steyr Mannlicher
.270 CZ 550
.308 Tikka T3 Sporter
.30-06 AI BSA Royal (1957) ,
9.3x62 Mauser Oberndorf Type A (1937)
7.65 CZ
Sig Sauer P250
12 br shotgun Magtech
12 br Harrington and Richardson
.22 LR Marlln
.223 Steyr Mannlicher
.270 CZ 550
.308 Tikka T3 Sporter
.30-06 AI BSA Royal (1957) ,
9.3x62 Mauser Oberndorf Type A (1937)
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Is dit n goeie skoot?
Dis is omtrent die naaste...Nickvn wrote: [img width=560 height=420]http://i1079.photobucket.com/albums/w51 ... ile-12.jpg[/img]
Hierdie een is bietjie anders en dit is wat ek maar gebruik en glo reg is.
Onthou jy kyk na n tennisbal binne in die teiken maak nie saak hoe die teiken staan nie...
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment