WILD- EN JAGBEDRYF
-
JLO
- Newbie

- Posts: 2
- Joined: Tue Sep 25, 2012 12:44 pm
WILD- EN JAGBEDRYF
Dags?
Ek is Jan van der Walt, hoofredakteur van WILD & JAG/GAME & HUNT 'n tydskrif vir die hele wildbedryf insluitende jag, wildproduksie en bewaring. Ons ondersteun en bevorder alle vorme van volhoubare benutting van die natuur as 'n waardevolle bewaringsaksie. Dit sluit jag in wat meer as 70% bydrae tot die wildboer se inkomste en dit sluit wildproduksie in omdat die toekoms van jag en jaggeleenthede in Suid-Afrika onlosmaaklik verbonde is aan wildboerdery. Beide die jagter en wildboer is by uitnemendheid bewaarders. Dit is waaroor die tydskrif gaan.

FCLoretz
- Hero Member

- Posts: 3043
- Joined: Tue May 22, 2012 9:24 am
Re: WILD- EN JAGBEDRYF
Welkom Jan.
Geniet die forum.
Geniet die forum.
Frederick
I have come to realize that you can only reason with reasonable people, from there on out you need to use a language that, unfortunately, is beneath what we today consider to be civilized.
- Dweetster
- Sr. Member

- Posts: 455
- Joined: Mon May 07, 2012 5:34 pm
Re: WILD- EN JAGBEDRYF
Welkom aan julle Jan.
- Frikkiedbr
- Hero Member

- Posts: 4254
- Joined: Wed Jan 26, 2011 11:05 am
Re: WILD- EN JAGBEDRYF

Hoop jy geniet dit hier by die famielie

"Yesterday is history. Tomorrow is a mystery. Today is a blessing".
Find us on Facebook
Let Us Join The Dots In Your Design
Find us on Facebook
Let Us Join The Dots In Your Design
- grumpy
- Hero Member

- Posts: 2772
- Joined: Wed Sep 14, 2011 10:43 am
Re: WILD- EN JAGBEDRYF
Welkom by die broederskap!! Nou is jy een van ons, of jy dit like of nie!!
Case closed!!
As jy met my wil stry wees gewaarsku, die manne weet hoe groot en dik ek is. Ek slaan nie aan n man nie, ek sit net op hom tot hy ophou asem haal!!
Groete
Grumpy
Case closed!!
As jy met my wil stry wees gewaarsku, die manne weet hoe groot en dik ek is. Ek slaan nie aan n man nie, ek sit net op hom tot hy ophou asem haal!!
Groete
Grumpy
-
johnny
- Hero Member

- Posts: 569
- Joined: Thu Jun 28, 2012 8:29 pm
Re: WILD- EN JAGBEDRYF
JLO
Welkom jy sal dit geniet.
Grumpy , hoekom het jy nie die naweek by huntex op daai goeters met die snaakse t shirts kom sit nie????????
groetnis
Johnny
Welkom jy sal dit geniet.
Grumpy , hoekom het jy nie die naweek by huntex op daai goeters met die snaakse t shirts kom sit nie????????
groetnis
Johnny
30-06 Brno, 7x57Manlichter schoenauer, 303 lee enfield, 25-06 Zastava, 223 CZ, .22 brno, .22/410 gamo side, by side, 12 boor pomp, 9mm para, bsa no1 en bsa no2.
- grumpy
- Hero Member

- Posts: 2772
- Joined: Wed Sep 14, 2011 10:43 am
Re: WILD- EN JAGBEDRYF
Het jy al gesien hoe poep n groene groen???? Hy word sommer groen in die gesig as ek hulle vat!!!

Last edited by grumpy on Wed Sep 26, 2012 5:56 pm, edited 1 time in total.
-
johnny
- Hero Member

- Posts: 569
- Joined: Thu Jun 28, 2012 8:29 pm
Re: WILD- EN JAGBEDRYF
Grumpy
Hulle raak """sharky"" tussen s--t en karki
groetnis
Johnny
Hulle raak """sharky"" tussen s--t en karki
groetnis
Johnny
30-06 Brno, 7x57Manlichter schoenauer, 303 lee enfield, 25-06 Zastava, 223 CZ, .22 brno, .22/410 gamo side, by side, 12 boor pomp, 9mm para, bsa no1 en bsa no2.
- Johan Reyneke
- Hero Member

- Posts: 899
- Joined: Mon Jul 18, 2011 9:07 pm
Re: WILD- EN JAGBEDRYF
Baie welkom by die forum
Jy gaan beslis baie inligting hier kan kry, en ja dit word verslawend as mens nie oppas nie.
Geniet dit hier saam met die res van ons
Groete
Jy gaan beslis baie inligting hier kan kry, en ja dit word verslawend as mens nie oppas nie.
Geniet dit hier saam met die res van ons
Groete
Johan
223Rem: Howa
243 Win: Remington
30-06 XL7C: Marlin
12g O/U: Beretta
223Rem: Howa
243 Win: Remington
30-06 XL7C: Marlin
12g O/U: Beretta
- Andre CZ
- Full Member

- Posts: 212
- Joined: Thu Jun 21, 2012 12:46 pm
Re: WILD- EN JAGBEDRYF
Welkom Bly julle is hier
Groete
Andr
Groete
Andr
Falke mod 70
Anschutz mod 54 Match .22
Savage Mark11 BTV .22
Remington mod700 SPS 22-250
Ruger mod 77 Hawkeye / Brougton 29'' Match loop 25-06
CZ 550 Safari de Lux 375 HH
CZ 45 ACP mod 97B
Winchester SXP Defender 12 GA
Anschutz mod 54 Match .22
Savage Mark11 BTV .22
Remington mod700 SPS 22-250
Ruger mod 77 Hawkeye / Brougton 29'' Match loop 25-06
CZ 550 Safari de Lux 375 HH
CZ 45 ACP mod 97B
Winchester SXP Defender 12 GA
- theedge
- Hero Member

- Posts: 5012
- Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am
Re: WILD- EN JAGBEDRYF
Baie welkom maat - bly om kennis te maak
When People Walk Away From You, Let Them Go.
Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !

Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !