Middag almal
Die kat wil al weer kerm oor n ding. Die datums vir daai kompetisie val mooi regoor donkermaan. Is daar nie dalk nog n keer wat almal kan bymekaarkom in volmaan nie? Ek skiet vir n lewe geen jakkals geen betaling. Ek sal ook graag wil sien hoe lyk n ou wat n jakkie skiet laat sy tanne uitval. Vir ou Freek kan ons weer n skapie reel....
Tomcat
Saamskiet
-
tafjak
Re: Saamskiet
Tomma
Ons gaan 2 aande buite aksie wees en die weervoorspelling het aangedui dat dit swak jagweer gaan wees. Bring jou roer en bakkie saam dan reel Jakes vir ons 'n paar slimjakkalse om Bloem.
Dan eet ons sommer ou Freek se russians op en ons gooi sy wyn uit.
Ag toe man.
Taffie

- JACQUES BOTHA
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am
Re: Saamskiet
tomcat(sakkie)
Jy sal moet kom skiet op die sa ope. Jy is mos ook n man wie se groepeering ek gesien het op 400 en 500 meter glo my dis kleiner as n tennisbal,eerder na n gholfbal toe, as ek nou van die regte TOMCat PRAAT of is daar nou baie I.H. hier op die forum.
Ek het nou nie so baie ondervinding nie, maar volgens Furguson se boek is sy waarneming dat jakkalse omtrent ewe veel beweeeg met volmaan as met donkermaan.
Ek glo nie hy het geroep nie, maar slegs op waarnemings gewerk. Ek weet ons skiet nie as n reel met VOL VOL volmaan nie,maar hoe lyk julle stats so op die donkermaan datums die afgelope 5 jaar bv. Sal baie interresant wees om te sien... Veral die manne wat al die volmaan ding teen wil en dank gedoen het..
NS. ek hoop nie ek het die TOMCAT aan die stert beet nie...dalk het ek die verkeerde man se groepe gesien ....

Shoot straight and tell the truth!
-
Freek
- Hero Member

- Posts: 1941
- Joined: Tue Jan 13, 2009 8:50 am
- Tomcat
- Sr. Member

- Posts: 266
- Joined: Fri Dec 19, 2008 11:48 am
Re: Saamskiet
Mister Botha
Daai gholfbal groeperings is op 40 en 50 meter geskiet. Erens het jy die tomcat aan die stert beet...
Roep met Hein se cd so goedjies kom naby genoeg

Sorry vir die teleurstellingou maat
Tomma
Daai gholfbal groeperings is op 40 en 50 meter geskiet. Erens het jy die tomcat aan die stert beet...
Roep met Hein se cd so goedjies kom naby genoeg
Sorry vir die teleurstellingou maat
Tomma
- JACQUES BOTHA
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am
Re: Saamskiet
sorry Tomma
hoop nie ek het daai stert te kwaai getwist nie. dalk skiet jy nog beter as onse I.H..hy skiet daai 100 sierra matchkings teen 3600 het hy my gese...
Ek sal nie daai spoed uit myne probeer haal nie, hy skiet sommer so oor die bakkie se venster op 500 meter daak 100mm ronde gonge raak.
ek verneem hy het ook n rugbyspan volgemaak in een aand...so week of drie terug... van die bakkie af ek dink hy is biki tjopper sku na die laaste val...
Sal dalk moet hoor of hy nie weer n helikopter skiet gereel het nie....
hoop nie ek het daai stert te kwaai getwist nie. dalk skiet jy nog beter as onse I.H..hy skiet daai 100 sierra matchkings teen 3600 het hy my gese...
Ek sal nie daai spoed uit myne probeer haal nie, hy skiet sommer so oor die bakkie se venster op 500 meter daak 100mm ronde gonge raak.
ek verneem hy het ook n rugbyspan volgemaak in een aand...so week of drie terug... van die bakkie af ek dink hy is biki tjopper sku na die laaste val...
Sal dalk moet hoor of hy nie weer n helikopter skiet gereel het nie....
Shoot straight and tell the truth!
- Tomcat
- Sr. Member

- Posts: 266
- Joined: Fri Dec 19, 2008 11:48 am
Re: Saamskiet
Jakes
Chopper is nie die probleem nie dis die pilots
Tomma
Chopper is nie die probleem nie dis die pilots
Tomma
- JACQUES BOTHA
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am
Re: Saamskiet
AS JY BAIE VINNIG LAND EN HYS NIE MEER LANGS JOU NIE, IS WAAR DIE PROBLEEM BEGIN, OF AS JY NOG OP PAD AF IS GROND TOE EN HY IS NIE MEER LANGS JOU NIE..
Daai spesie kan nogals windgat raak spesies = pilatis canabalis homo sapiensa..ek het so ruk terug (en paar kg minder) 2 skote op n blesbok agtermekaar gemis..sal die mannetjie nie n handvol koele(ja skattergun koele) gryp en uitgooi nie...hy se: as jy kan mors kan ek ook seker............So as hy n chopperkie na neergooi kan jy ook mos...