9.3x62 Revolusie
- Dweetster
- Sr. Member

- Posts: 455
- Joined: Mon May 07, 2012 5:34 pm
Re: 9.3x62 Bende
Vra vir Deon hy het net die regte plek vir julle
(Josini dam)

- DWB
- Hero Member

- Posts: 6973
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: 9.3x62 Bende
Hehehehe, nou praat jy 'n waar ding

Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"

- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: 9.3x62 Bende
Moenie die boodskapper steenig nie

Ek het gou so vinnig ietsie opgetel, die goedkoopste 9.3x62 wat ek kry is hier by die 11k en die goedkoopste 375 Ruger wat ek kry is hier by die 6k
Het dit dalk enige invloed op die getalle wat hier bespreek word

Dis Vrydag manne, have a heart

PS: Julle sal sien ek diskrimineer nie, het vir julle albei opgesit

Last edited by Marc on Fri Sep 21, 2012 2:36 pm, edited 1 time in total.
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6973
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: 9.3x62 Bende
Virseker
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: 9.3x62 Bende
Se-ri-ous nou manne
Dit moet tog ook 'n invloed h? op watter een jy huistoe vat saam jou, of sit ek die pot heel mis
Dit moet tog ook 'n invloed h? op watter een jy huistoe vat saam jou, of sit ek die pot heel mis
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6973
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: 9.3x62 Bende
Manne, ek is seker my 9.3 is kwaad vir my na gister 
Ek het gaan bosvarke jag, eerste keer in 'n lang ruk, en daar vang 'n otterjasie my omkant en hardloop links verby my waar ek haar aan my regterkant verwag het.
Nou in elk geval, oop visier en al, daar gooi ek toe 4 skote in haar rigting so in die hol en in die hardloop seker op so 40m en dis seker ook so 40m wat sy gehardloop het... ALMAL MIS... Ek het kwansuis te veel "gelead"
Ek herlaai en hardloop en toe sy oor die bult is toe gooi ek nog 'n mis skoot...
Driver error of wat sal mens nou s?
PS: die een ou het blykbaar gevra of iemand met 'n semi auto geskiet het

Daai skote het redelik vinnig op mekaar gevolg
Iemand anders het haar toe geklop.
Ek het gaan bosvarke jag, eerste keer in 'n lang ruk, en daar vang 'n otterjasie my omkant en hardloop links verby my waar ek haar aan my regterkant verwag het.
Nou in elk geval, oop visier en al, daar gooi ek toe 4 skote in haar rigting so in die hol en in die hardloop seker op so 40m en dis seker ook so 40m wat sy gehardloop het... ALMAL MIS... Ek het kwansuis te veel "gelead"
Ek herlaai en hardloop en toe sy oor die bult is toe gooi ek nog 'n mis skoot...
Driver error of wat sal mens nou s?
PS: die een ou het blykbaar gevra of iemand met 'n semi auto geskiet het
Daai skote het redelik vinnig op mekaar gevolg
Iemand anders het haar toe geklop.
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- Dweetster
- Sr. Member

- Posts: 455
- Joined: Mon May 07, 2012 5:34 pm
Re: 9.3x62 Bende
Hel Deon was dit net jy wat geskiet het?
Ek het gedink daar was 6 ander ouens ook by.( Dit was dam vinnig hoor.)

Ek het gedink daar was 6 ander ouens ook by.( Dit was dam vinnig hoor.)
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6973
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: 9.3x62 Bende
Hehehehe, nee, ek het virseker nie die speed test gedop nie

maar die raakskiet.. Eish
maar die raakskiet.. Eish
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- Lourens Potgieter
- Hero Member

- Posts: 883
- Joined: Fri Jun 15, 2012 10:07 am
Re: 9.3x62 Bende
DWB, ten minste is jy nie bang om lood te gooi nie.... 
Ek het besluit die 9.3 is my "eendag as ek groot is" geweer....het eers gedink aan .375 maar as ek die .375 bende lysie so kyk het elke 2e ou in die veld een.....

Romeine 14:11 - "want daar staan geskrywe: "So seker as Ek lewe, sê die Here, voor my sal elke knie buig, en elke tong sal bely dat Ek God is."
Koedoe Hengelklub
Koedoe Hengelklub
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6973
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: 9.3x62 Bende
Mooi man Deeg!
ja, dit is amper soveel soos die ouens wat 30-06 het

ja, dit is amper soveel soos die ouens wat 30-06 het
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- JAGTERSREG-JRM
- Hero Member

- Posts: 2328
- Joined: Tue May 15, 2012 10:24 am
Re: 9.3x62 Bende
Dwb
Is darm lekker as mens so loot kan gooi,die korter aksie laat die dinge vinniger gebeur as met die .375 H&H se laaaaangggg aksie.Ek is bly jy geniet haar,sy sal nog diep in jou hart in kruip.
Groete
Kobus

Jrm Goods & Services
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
-
IceRoss
- Jr. Member

- Posts: 59
- Joined: Tue Aug 14, 2012 2:07 pm
Re: 9.3x62 Bende
Kobus ja as jy na DWB se keuse van roere kyk dan kan jy sien die man weet wat hy wil h?.JAGTERS REG MOTIVERING wrote: Dwb
Is darm lekker as mens so loot kan gooi,die korter aksie laat die dinge vinniger gebeur as met die .375 H&H se laaaaangggg aksie.Ek is bly jy geniet haar,sy sal nog diep in jou hart in kruip.
Groete
Kobus
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6973
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: 9.3x62 Bende
Hehehehe, ek sien die manne sien my planne raak hierIceRoss wrote:JAGTERS REG MOTIVERING wrote: Dwb
Is darm lekker as mens so loot kan gooi,die korter aksie laat die dinge vinniger gebeur as met die .375 H&H se laaaaangggg aksie.Ek is bly jy geniet haar,sy sal nog diep in jou hart in kruip.
Groete
Kobus
Kobus ja as jy na DWB se keuse van roere kyk dan kan jy sien die man weet wat hy wil h?.Die 30-06 en 9,3 se aksies is letterlik dieselfde trek lengte. Ek het in die plek van n 30-06 n .270 wat basies dieselfde effek het!
Maar dit is lekker as jou gewere dieselfde is
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6973
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: 9.3x62 Bende
. DWB - CZ Battue Fullstock
2. Spiekeries - CZ Battue
3. Harris30-06 - Obendorf Mauser
4. Janjak - Custom
5. Greyghost - Custom
6. Jagtersreg - Custom
7. Hilux01 - Sabatti Rover 870 - Nikon Monarch 2-8x32
8. E-bird - Mannlicher Schonauer
9. Flip Nel
10. Sako75 - Sako
11. Tinusvrey - CZ
12. Danie Lombard .243 - Husqvarna?
13. Ben Brand - Obendorf Mauser
14. Junglejulian
15. IceRoss - CZ
16. welver - Obendorf Mauser
17. Toppie - CZ
18. Skier - FN Mauser Standard & Deluxe
19. Hercules Louw - Mauser by R. Muller
20. Janus Roets (Wout se broer) CZ Fullstock
21. janoakley

- iceman1982
- Hero Member

- Posts: 538
- Joined: Wed May 19, 2010 6:07 pm
Re: 9.3x62 Bende
Dag manne,
Julle kom of julle gestuur is. "Weet" van n volle pak van 20x Hornady 9,3x 62 soldate. Dit is die Dangerous Game series in 286gr. R250 vir die pak. Dis so half prys. Julle moet maar self reel vir optel.
Mooiloop,
Julle kom of julle gestuur is. "Weet" van n volle pak van 20x Hornady 9,3x 62 soldate. Dit is die Dangerous Game series in 286gr. R250 vir die pak. Dis so half prys. Julle moet maar self reel vir optel.
Mooiloop,
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6973
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: 9.3x62 Bende
Marius,
Hel, as jy nou nie aan die ander kant van die land was nie het ek dit gevat!!!
Dink nie die poskantoor gaan so gelukkig wees as jy dit pos nie.
Hel, as jy nou nie aan die ander kant van die land was nie het ek dit gevat!!!
Dink nie die poskantoor gaan so gelukkig wees as jy dit pos nie.
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- Nico Harris
- Hero Member

- Posts: 2472
- Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm
Re: 9.3x62 Bende
mens mag mos bolts en nuts pos............
.22LR , Mauser Obendorf
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
- Benbrand
- Newbie

- Posts: 14
- Joined: Wed Sep 05, 2012 8:09 am
Re: 9.3x62 Bende
Middag Kerels
Ek was die naweek skietbaan toe met die 9.3 met so paar van die 250gr Nosler Accubonds wat ek gelaai het.
60gr S341 het die beste akkuraatheid gelewer teen so 2580 fps tot 2598 fps.
61gr S341 het tussen 2620 fps en 2644 fps gelewer.
Is dit normaal dat die min en max spoed wat ek gekry het met albei ladings met tot 20 fps verskil (op beide 60gr en 61gr)??
Groetnis

Last edited by Benbrand on Mon Oct 01, 2012 3:38 pm, edited 1 time in total.
.22 BRNO Mod 2
.308 Sako Forester Full stock
9.3x62 Oberndorf Mauser
.308 Sako Forester Full stock
9.3x62 Oberndorf Mauser
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6973
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: 9.3x62 Bende
As mens die gemiddelde spoed op albei ladings uitwerk dan kry mens dieselfde spoed per grein kruit, so dit maak sin.
2580 + 2598 = 5178 / 2 = 2589 / 60 = 43.15ft/gr
2620 + 2644 = 5264 / 2 = 2632 / 61 = 43.1475 = 43.15ft/gr
2580 + 2598 = 5178 / 2 = 2589 / 60 = 43.15ft/gr
2620 + 2644 = 5264 / 2 = 2632 / 61 = 43.1475 = 43.15ft/gr
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- JAGTERSREG-JRM
- Hero Member

- Posts: 2328
- Joined: Tue May 15, 2012 10:24 am
Re: 9.3x62 Bende
Die spoed klink reg gooi lood
Groete
Kobus
Groete
Kobus
Jrm Goods & Services
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7558
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: 9.3x62 Bende
Ben
E/S van 20ft/sek is heel normaal. Deur n bietjie meer dopvoorbereiding te doen kan n mens dit af kry na enkel syfers.
Groetnis
Wouter

RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
- Hilux01
- Hero Member

- Posts: 1214
- Joined: Wed Oct 05, 2011 2:52 pm
Re: 9.3x62 Bende
Mnre
Hoe mis ek nou my geweer daar in die kluis terug in SA
Ek is tans in Skotland en het vanmiddag verby n paar Red Deer Stags gery
Ai dit laat my vinger krapperig voel
@benbran sit daai info van ou op die herlaai data, ek gaan dit nodig kry so oor n week of wat as ek terug is
Groete
Henk

Last edited by Hilux01 on Mon Oct 01, 2012 7:13 pm, edited 1 time in total.
Henk van der Walt
.22 LR Oberndorf Mauser
.223 Rem Marlin
6.5 x 55 Swedish Mauser CZ550
.303 BSA
9.3 x 62 Sabatti Rover 870
404 Jeff
12Ga Baikal
12GA Franchi Feeling O/U
9mm Para CZ 75
.22 LR Oberndorf Mauser
.223 Rem Marlin
6.5 x 55 Swedish Mauser CZ550
.303 BSA
9.3 x 62 Sabatti Rover 870
404 Jeff
12Ga Baikal
12GA Franchi Feeling O/U
9mm Para CZ 75
-
Chrisjan
Re: 9.3x62 Bende
22. Chrisjan CZ 550DWB wrote: . DWB - CZ Battue Fullstock
2. Spiekeries - CZ Battue
3. Harris30-06 - Obendorf Mauser
4. Janjak - Custom
5. Greyghost - Custom
6. Jagtersreg - Custom
7. Hilux01 - Sabatti Rover 870 - Nikon Monarch 2-8x32
8. E-bird - Mannlicher Schonauer
9. Flip Nel
10. Sako75 - Sako
11. Tinusvrey - CZ
12. Danie Lombard .243 - Husqvarna?
13. Ben Brand - Obendorf Mauser
14. Junglejulian
15. IceRoss - CZ
16. welver - Obendorf Mauser
17. Toppie - CZ
18. Skier - FN Mauser Standard & Deluxe
19. Hercules Louw - Mauser by R. Muller
20. Janus Roets (Wout se broer) CZ Fullstock
21. janoakley
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6973
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: 9.3x62 Bende
Mooi man!
Welkom Chrisjan
Welkom Chrisjan
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
-
IceRoss
- Jr. Member

- Posts: 59
- Joined: Tue Aug 14, 2012 2:07 pm
Re: 9.3x62 Bende
Nog n man met baie "grys stof"! Welkom by hierdie bende! 