HENTIES TRIP PAD GEVAAR

Hou dit skoon en onsuggestief, dit is 'n openbare forum en enige iets wat nie pas nie sal verwyder word.
Post Reply
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

HENTIES TRIP PAD GEVAAR

Post by BLOK »

Koos maak ?n ongeluk. Hy se vir die polisieman: ?Ek vermoed die bestuurder van die ander kar is dronk.?
Polisieman: ?Eish, meneer, die ander kar is ?n koei!?
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: HENTIES TRIP PAD GEVAAR

Post by BLOK »

Muis familie sit aan tafel en eet,volgende oomblik hol kat in,Pa muis spring op en blaf vir kat,kat maak spore,boetie muis vra vir Pa muis hoekom het hy geblaf vir die kat,Pa muis se sien julle nou hoe belangrik dit is om 'n tweede taal te kan praat in die land!

Miskien moet n paar manne op die forum leer brul vir jakke.
dalk sal dit help.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
Post Reply