Naand manne ,
weet iemand dalk waar mens rat packs of iets soort gelyks in die hande kan kry?
dankie
Bullseye.
RAT PACKS
- grumpy
- Hero Member

- Posts: 2772
- Joined: Wed Sep 14, 2011 10:43 am
Re: RAT PACKS
Waar val jy uit die bus met die goed?
Hetb laas van dit gehad in 80 in die bos toe ek nog DP gedoen het. Ek dog manne het al van dit vergeet!!! 
- ruger
- Full Member

- Posts: 124
- Joined: Sat Aug 28, 2010 9:24 am
Re: RAT PACKS
Gesien by 'n kampeerwinkel verkoop hul iets soortgelyk
22-250 Ruger
308 win Musgrave
375 H&H Steyr-Mannlicher
357mag
12br CBC
308 win Musgrave
375 H&H Steyr-Mannlicher
357mag
12br CBC
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: RAT PACKS
in Pta Wes is daar 'n surplus army issue winkel....het al daar gesien...ek was geskok oor die prys..bullseye wrote: Naand manne ,
weet iemand dalk waar mens rat packs of iets soort gelyks in die hande kan kry?
dankie
Bullseye.
Cheers
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
- molopohunter
- Sr. Member

- Posts: 476
- Joined: Sun Aug 29, 2010 5:54 pm
Re: RAT PACKS
Dagse manne,
Soos Cobb se, daai surplus plek in pta het. Hulle was laas so R850 n kas van 10.
Hulle nr: 012 327 3282
Ons gebruik dit party keer vir die slagters, en ek onthou die goed ook van as my pa'le na partollies terug gekom het. Bivak kampe was die goed goud werd.
Hoop jy kom reg. Anders het party trappes en k-way winkels n mre weergawe. Dink het al in due south ook al gesien.
Groete,
Peet
Soos Cobb se, daai surplus plek in pta het. Hulle was laas so R850 n kas van 10.
Hulle nr: 012 327 3282
Ons gebruik dit party keer vir die slagters, en ek onthou die goed ook van as my pa'le na partollies terug gekom het. Bivak kampe was die goed goud werd.
Hoop jy kom reg. Anders het party trappes en k-way winkels n mre weergawe. Dink het al in due south ook al gesien.
Groete,
Peet
Ruger 10/22, BRNO 22 mod2, Ruger mini 14, CZ 22-250 varminter, Ruger 77/44, BRNO 270, Mauser M96 30-06 straight pull, Remington T/T 308, Ruger 375, Ruger 416, Howa 375 ruger, Baikal 12ga S/S, CZ 12ga O/U, Taurus 9mm PT111, Vector 40s&w sp2, Hoyt.
-
bullseye
Re: RAT PACKS
Cobb skok my en s? naastenby wat die goed kos. Grumpy ja ek het nie gedink ek sal weer n ratpack wil sien nie maar daai boksie kan jou ver vat. Ek onthou toe ek my eerste ratpack gekry het ons was besig met veldfase en ek wou nie my ratpack eet nie wou die ding vir my ma-hulle wys.Ek dink ek het een kasie van die pack geeet. Later die middag besluit die kompanie bev ons is laks ons moet n op****k kry. Ek het begin met die pale dra so na n ruk toe voel ek hier is fout op die ou end moes my maats my terug dra kamp toe, ek het soos n hond gevoel.Een van my maats het toe my ratpack oopgemaak en n RUM&RAISEN sjokolade in my mond gedruk .dit was nie lank nie of my kragte was terug. Het baie respek vir daai kospakkie.
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: RAT PACKS
Mmmm, mater, as ek reg onthou, ek wil nie lieg nie, was dit R110 as jy hulle los koop.bullseye wrote: Cobb skok my en s? naastenby wat die goed kos.
Cheers
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)