Konflik met moderators op forum
- jaracal
- Administrator

- Posts: 1886
- Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm
Konflik met moderators op forum
Indien iemand 'n probleem het met 'n moderators op die forum versoek ek julle om dit per e-pos of PM onder my aandag te bring sodat ons die saak kan besleg. Die moderators is deur my aangestel en hou die forum vir almal skoon en op so 'n basis dat almal dit kan geniet. Moenie afleidings maak nie. Die Engelse woord Assume beskryf dit baie mooi: Make an Ass out of U and Me.
Tweedens versoek ek julle om die regte terme te gebruik waar ons met herlaai en gewere te doen het. Ek het myself ook vererg toe Gerard my reggehelp het maar ek het besef dit gaan dit alles oor ego. Moenie dat jou gekweste ego die oorhand oor jou kry nie.
Daar is baie wat hier leer en lees en kom ons leer hulle uit die staanspoor die regte terme.
Geniet die forum
jaracal

Vegetarian is an old Bushman word for bad hunter
- jaracal
- Administrator

- Posts: 1886
- Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm
Re: Konflik met moderators op forum
Ek gaan hierdie topic oopmaak vir replies. Ek sal graag opbouende kritiek wil sien en moet nie as 'n uittrap sessie beskou word nie.
Hier is bv 'n e-pos wat ek ontang het wat ek dink baie insiggewend is. Laat ons hoor wat is die lede se mening:
Dag Hein
Ek sien nou eers jou uitnodiging om 'n e-pos te stuur oor konflik met
moderators. Eks bly jy wil die probleem adresseer want ek dink die situasie
kan die forum baie skade aandoen.
Persoonlik dink ek 'n moderator moet so min as moontlik inmeng al dink hulle
nie dit wat gese word is van pas nie -binne perke natuurlik, veral ten
opsigte van rassisme en vuil grappe.
Ek dink nie kritiek teen die moderators moet verwyder word uit plasings nie.
Dit sal die moderators ook bietjie introspeksie laat doen. Moderators moet
in my opnie nie gesien word en optree asof hulle nou in 'n gesagsposisie
wat mense kan bestraf en plasings redigeer of verwyder nie, maar eerder in
'n raadgewende hoedanigheid. Moderators kan die forum maak of breek. Dit bly
'n openbare forum en moenie ontaard in 'n private klub van 'n paar
uitverkorenes nie.
Ek voel 'n moderator moet iemand wees met genoeg intellektuele integriteit
om iemand anders se standpunt ook in te sien en soos elkeen probeer om te
verstaan wat die ander persoon probeer verduidelik. Dis nie nodig vir 'n
moderator om neerhalend te raak nie. Moderators moet ook nie die forum
oorneem nie, net daar wees om kundige advies te geen sonder om altyd in al
die posts die hoofspreker te wees.
Ek vind myself tans in die posisie dat ek huiwerig voel om vryelik deel te
neem en my opinie op 'n gemaklike manier te lig. Voel of ek my woorde mooi
moet tel alvorens 'n spesifieke moderator dit nie uit verband aanhaal en
maak of ek onnosel is nie. Die moderators wat dink hulle weet alles en baie
sterk opinies oor sekere dinge het -nie noodwendig korrek- , plaas 'n demper
op die forum. Dit het my deelname baie beperk, en die forum as sulks tot 'n
groot mate vir my versuur.
"Intellektuele integriteit" sal baie doen om die forum te groei en almal te
laat tuisvoel.
Ek weet dis seker maar vir jou ook 'n tameletjie en almal het maar hulle
opinie. (Net soos ek.) Hoop jy sien hierdie skrywe as opbouende kritiek,
want dis hoe ek dit bedoel, al praat ek baie reguit.

- DWB
- Hero Member

- Posts: 6969
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Konflik met moderators op forum
Manne, ja ek het di al genoem ,maar ek was moderator op Sealine.co.za
Dit was baie pret tot ek moderator geword het.
Ludwig het my gevoelens presies opgesom hier bo.
Dit is glad nie lekker om 'n moderator te wees nie, dit verg baie tyd en mens word soms benadeel daardeur.
Want nou het jy ekstra verantwoordelikhede wat daaronder ly.
My werk en my vrou was al albei vir my kwaad...
Maklik en lekker is dit nie!

Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"

-
Vlakvark
- Hero Member

- Posts: 2325
- Joined: Sun Oct 18, 2009 6:30 am
Re: Konflik met moderators op forum
Ludwig Jy het my al reg gewys, en jy doen dit altyd op 'n mooi wyse, so ook Wouter en Doc Neels
Dankie vir julle bydraes en hulp. Ek het nog nooit 'n gevoel gekry dat julle probeer beter wees as die ander op die forum nie
Ja julle het al van my post's afgehaal saam met ander manne sin waar daar kop gestamp was. Ek het geen probleem daarmee gehad nie.
Miskien moet van die klagtes wat by julle gele word hier geplaas word sonder die klaer se naam dat ons kan sien waar oor daar gemoan word dan kan ons dalk daar probeer verbeter
Kyk toe Koos gemoan het oor die mooi meisies, het ons dit mos probeer verbeter maar nou ja toe haal iemand dit af. Was nogal 'n gatslag. Ons het amper vir Koos reg gekry. Tenminste loop hy nou nie meer by die tydskrif rak verby nie. Dis 'n wen -wen storie Koos het ons van KOEELS geleer en ons het hom van meisies geleer
Oor die grappe nou ja waaroor 'n man sy kop 'n jaar terug so verloor het is al vandag aanvaarbaar of so dink ons want ons sien nie die klagtes nie. vir my is dit beter so. Maar dit moet nou nie te rof word nie.

Beretta
- Hero Member

- Posts: 2954
- Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm
Re: Konflik met moderators op forum
Vlakvark
Stem saam met wat jy se. Oom Koos kan bly wees hulle verkoop nie meer die Scope nie. Die moderators kan maar moderate pla nie.

Silent Hunting
- Hero Member

- Posts: 1224
- Joined: Wed Jun 13, 2012 8:19 pm
Re: Konflik met moderators op forum
Alle Moderators,
Ek voel soos 'n klein skool seuntjie by 'n braai en luister na al die "wyse" woorde van die groot mense. (En dink, ek wil ook eendag so wys wees as ek groot is)
Dit is my gevoel wanneer een van julle deel neem aan 'n post waar ek ook besig is. Kan nie wag vir die volgende reply op daardie post en is heeltemal moerig as so post doodloop. Ja, ek sien en glo dat ten minste 90% van wat julle kwytraak feitlik korek is.
Danksy al julle wyse woorde en die manier wat julle situasies hanteer wat ek die Forum so geniet.
Baie Dankie.
Henk

CZ 200 PCP, .22 Bruno, .222 BSA, 6mmSLR, 6.5SLR, 22-250 Howa, Paar 6.5 creeds, 9mm CZ P7, ens
E-mail: henk@silenthunter.co.za
Tel 0810185444
Facebook: Silent Hunter KD
E-mail: henk@silenthunter.co.za
Tel 0810185444
Facebook: Silent Hunter KD
-
Dimitri
- Hero Member

- Posts: 1015
- Joined: Tue May 22, 2012 4:39 pm
Re: Konflik met moderators op forum
Moderators are also members of the forum. As such, they are entitled to their opinions. The opinions of moderators carry no more or less weight than other members. If they land up dominating a discussion - so what? Ordinary members also dominate certain discussions so why should moderators - in their capacity as members - be subject to limits on how much or what they have to say. That's ridiculous.
In their capacity as people who have been appointed (and give their time freely) to maintain certain forum rules and guidelines moderators DO have the authority to point out to people when they have transgressed the rules, ask them to refrain from doing so, remove certain posts and lock certain threads. I have no problem with that - it is necessary to keep the forum from degenerating into chaos. Moderator status and the authority that comes with it only really kicks in when rules have been transgressed - the rest of the time moderators are normal members subject to the same rules and with the same rights as normal members.
Moderators should not be looking for opportunities to rap people over the knuckes. From what I can see on my time here that does not happen. The mods are doing a good job and are balanced and reasonable in their approach. They don't appear to be trigger happy to me.
If I understand the writer of the letter to Hein correctly, he advocates moderators should take a step back in getting involved in enforcing rules governing racism and dirty jokes. I don't know what those rules are I completely disagree with that idea. Personally, I do not think that racism can add one iota of value to the forum and is likely to offend many. It does not belong on this forum (or anywhere) in my opinion. I am against vulgar jokes & pictures and also think that they do not do anything positive for the forum. I've probably missed out on lots of good clean jokes because I just avoid the jokes section completely.
Lastly, I do not know the other moderators well from my short time here but I first came across the name "Ludwig" on a bowhunting forum about 5 years ago. I've never met him but from the first time I read his posts I realised he is a relentless arguer of his point, mostly backed by logical thinking, reasonable argument and lots of facts. His relentless style of debate in what he believes could make some people feel that he over-dominates some discussions. That has nothing to do with him being moderator but everything to do with being passionate about his subjects. I think people should distinguish between the ability of the moderators to engage in intelligent and hard debate and them executing their duties as moderators when people trangress the rules which are, after all, there to ensure that the forum remains a valuable, interesting and pleasant experience for most.
Well done mods. Keep it up.

Biltongjagter
Re: Konflik met moderators op forum
Vlak vark, as 'n tydskrif rak jou en sommiges se norm van die diepte van die lewe is, verstaan ek 100% jou skuilnaam -Kyk toe Koos gemoan het oor die mooi meisies, het ons dit mos probeer verbeter maar nou ja toe haal iemand dit af. Was nogal 'n gatslag. Ons het amper vir Koos reg gekry. Tenminste loop hy nou nie meer by die tydskrif rak verby nie. Dis 'n wen -wen storie Koos het ons van KOEELS geleer en ons het hom van meisies geleer
Di? nou sommer so terloops.
Ek dink Dimitri som die saak baie netjies in die volgende op:
Doen so voort.That has nothing to do with him being moderator but everything to do with being passionate about his subjects. I think people should distinguish between the ability of the moderators to engage in intelligent and hard debate and them executing their duties as moderators when people trangress the rules which are, after all, there to ensure that the forum remains a valuable, interesting and pleasant experience for most.
Groete,
Koos.
-
Vlakvark
- Hero Member

- Posts: 2325
- Joined: Sun Oct 18, 2009 6:30 am
Re: Konflik met moderators op forum
En ek jou skuilnaam jy is so droog soos jou skuilnaamBiltongjagter wrote:Vlak vark, as 'n tydskrif rak jou en sommiges se norm van die diepte van die lewe is, verstaan ek 100% jou skuilnaam -Kyk toe Koos gemoan het oor die mooi meisies, het ons dit mos probeer verbeter maar nou ja toe haal iemand dit af. Was nogal 'n gatslag. Ons het amper vir Koos reg gekry. Tenminste loop hy nou nie meer by die tydskrif rak verby nie. Dis 'n wen -wen storie Koos het ons van KOEELS geleer en ons het hom van meisies geleer
Di? nou sommer so terloops.
Ek dink Dimitri som die saak baie netjies in die volgende op:Doen so voort.That has nothing to do with him being moderator but everything to do with being passionate about his subjects. I think people should distinguish between the ability of the moderators to engage in intelligent and hard debate and them executing their duties as moderators when people trangress the rules which are, after all, there to ensure that the forum remains a valuable, interesting and pleasant experience for most.
Groete,
Koos.

- jaracal
- Administrator

- Posts: 1886
- Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm
Re: Konflik met moderators op forum
Ek wil graag die volgende punte hier uitlig:
Hierdie post het nie gegaan oor een enkele Moderator nie maar nou weet julle hoe voel die manne wat die Moderating doen (dankie vir jou "post" Ludwig)
Ek het baie vertroue in die moderators en is hulle aangestel omdat hulle kundiges in hulle gebied is en die onkundiges kan reghelp. Dit word gratis gedoen en word baie van hulle tyd hier ingesit. Ek se^ te min dankie aan al die manne wat hier modereer.
Soos dit my voorneme was om nie die forum te domineer nie kan ek ook nie se^ dat ek geen Moderator gesien wat dit doen nie. Ek bly dankbaar vir die lede wat die gesprekke aan die gang hou en ek bly meer as dankbaar vir die moderators wat die gesprekke bestuur. Ek aanvaar dat elkeen sy eie opinie ook het en het ek respek daarvoor. Daar is een punt wat baie uit die oog verloor en dit is dat baie lede self "moderate" deur die posts te rapporteer. Die moderators kyk daarna en indien hy onseker is neem dit met ander moderators op, so dit is my rede hoekom ek sterk van mening is dat die moderators nie die forum oorheers nie.
Weereens wil ek vir die Moderators se^ vreeslik dankie en vir die lede, indien jy voel 'n Moderator behandel jou verkeerd is jy meer as welkom om my te kontak. Ons sal nie almal vir altyd tevrede kan stel nie maar probeer dit vir die meerderheid doen.
Geniet die forum en hou aan praat of sal ek se^ post
Groete
Heinrich

- Monrique (SJ)
- Hero Member

- Posts: 2296
- Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am
Re: Konflik met moderators op forum
En hier kyk ons weer wie se tollie is die grootste.
Groetnis
Groetnis
- jaracal
- Administrator

- Posts: 1886
- Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm
Re: Konflik met moderators op forum
Of wie se ego is die kwesbaarste
Vegetarian is an old Bushman word for bad hunter
-
Herman Venter
- Hero Member

- Posts: 645
- Joined: Sun May 08, 2011 5:29 pm
Re: Konflik met moderators op forum
Manne,
Ek dink die forum word heel lekker bestuur! Die moderators doen 'n goeie werk en alles loop baie mooi!
Een ding wat my wel so biki ontstel is dat somige "posts" verwyder word oor die probleem wat hy veroorsaak maar ek sal s? dat mens eerder die post hou laat die probleem uitgesorteer word, want nou word die post verwyder en die saak is nogsteeds nie opgelos nie!
Ek glo almal hier is groot mense en weet waar is die perke, dit is nou nie nodig om op die grootste perd te spring wat jy het omdat jy en 'n ander man se manier verskil nie, sort dit uit en as dit nie anders kan nie dan is dit maar 'n saak van "agree to disagree" !
Dit grootste probleem wat ek agter kom is dat baie mense te trots is om te erken hy was verkeerd as hy reg gestel word en dan word dit een moerse gestry! Vat die punch as jy verkeerd was en s? eerder dankie dat die manne jou gehelp het!!
Maar verder is ek heeltemal verslaaf aan die forum! Dankie dis Great!!
Dis my 2c
Groete
Herman

Bowtech Assassin Black Ops
30.06
.243
REFUSE TO FOLLOW
30.06
.243
REFUSE TO FOLLOW
- Jakkalsgat
- Hero Member

- Posts: 2703
- Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am
Re: Konflik met moderators op forum
Hein en al die moderators
Dankie manne ek dink julle doen 'n great job en baie dankie aan elke lid van jaracal vir 'n lekker forum.
Almal van ons het verskillende sienings oor verskillende topics maar solank ons mekaar net respekteer en nie in persoon aanvat nie is dit nie 'n probleem nie en as jy dan jou hand effe oorspeel en 'n mod tik jou oor die vingers, vat dit soos 'n man.
groete
Jaco

Ek wens vir jou 'n rooison met 'n maan wat oor die krans uitkom, 'n lyf vol tequila en antwoorde op die diep vrae!
Groete
Jaco Stander
Groete
Jaco Stander
- Jagtersdok
- Global Moderator

- Posts: 2034
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm
Re: Konflik met moderators op forum
Hein en al die manne. Dankie vir julle woorde van waardering en support.
Ja dis nie altyd 'n lekker werk nie, maar ons doen dit omdat ons 'n onuitblusbare liefde het vir die stokperdjie van ons, al hoewel almal van ons al gevoel het dit raak amper te veel kom daar altyd 'n pm of oproepie wat dankie se en jy weet in jou siel dis hoekom jy daar is.
Herman
Oor die posts wat vewyder word, ons het maar tussen ons paar riglyne opgestel wat half as "unspoken rule" gesien kan word en eintlik wys op die emosionele intiligensie wat na verwys is.
Rasisme word glad nie op die forum geduld nie want dit dra niks positiefs tot die forum by nie, dit is 'n konkrete onveranderlike reel van die forum en word sumier verwyder met 'n waarskuwing wat saam gaan. Want julle sal nie werklik glo wat die negatiewe gevolge van dit is nie
Dieselfde met vuilgrappe, weereens konkrete reel. Ek vertel self baie vuil grappe, maar die emotionele intelek en integriteit bepaal in watter geselskap ek dit doen en of dit vanpas is. Daar waar dit nie welkom is nie hou ek maar by Jan van der Merwe, die Skot en Engelsman grappies wat ek op laerskool vertel het. So ook op die forum waar ons jong kinders en dames het is dit 'n reel en word so toegepas as die Moderators voel die die lyn is oorskry.
Waar dit kom by posts wat manne mekaar vloek en beledig het ons altyd probeer om die posts so te edit dat dit wat wel tot voordeel van ander sal wees behoue kan bly, dit vat egter baie tyd en is soms net nie die moeite werd nie. Die tipe van beledigende gesprekke skrik nuwe potesiele lede af, die 40+ guests wat altyd gesien kan word as jy op log gaan kyk, en omdat dit negatief is word dit verwyder, tog soos ek se probeer ons altyd hou wat mense kan baat.
Laastens wanneer daar gevaarlike inligting of swak praktyk wat ander tot skade kan lei, word die persoon eers reg gehelp en dan kans gegee om dit self te korregeer. As dit dan nie gebeur nie korregeer ons dit. Bv iemand soek lading op 243. 100gr. Hy is net iemand wat op internet soek. Nie herlaai boffen nie en ook nie forum lid nie. Nou kom lees hy as guest dat 3500ft\sek maklik haalbaar is met spesifieke lading. Hy lees nie verder nie en gaan probeer en kry groot skade of selfs lewensverlies. Dus modereer ons nie net vir forum lede se beswil nie, maar vir elke liewe persoon daar buite wat iewers iets hier kom lees.
Verder as dit korregeer ons nie of verwyder posts nie. En los al die opinies vir goeie debat en uitbreiding van kennis. Ek dink tog as almal mooi oor die 4 punte na dink sal dit aanvaar word dat dit so moet wees. En grotendeels een van die redes is dat die forum so mooi loop.
Neels

NEELS NIEMAND, CENTURION
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]

- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Konflik met moderators op forum
Alles loop mooi hier, so ook die mods, meeste van hulle het ek geen probleme mee nie. Ek word maar self so nou en dan liggies gewaarsku, maar jy as mens lekker gesels vergeet mens soms van wie en wat almal hier saam lees en gesels. Hou so aan manne ek geniet dit baie.
O ja - het met meeste mods nie probleme nie behalwe met een Dokkie jy neem deesdae self te min deel. Nee man ek wil meer van jou hier sien. Is amper asof jy deesdae n roofkyker is. hahaha En kan seker ook maar die selfde beginne se van FM die skiet seisoen is mos nou al klaar.

"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
- Jagtersdok
- Global Moderator

- Posts: 2034
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm
Re: Konflik met moderators op forum
;)Blok
Ek modereer maar so van die kantlyn af soos gevra is
Ek modereer maar so van die kantlyn af soos gevra is
NEELS NIEMAND, CENTURION
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: Konflik met moderators op forum
Ek ken nie een van die moderators persoonlik nie, maar stem saam met Piet! Doen so voort!!!Piet-Skiet wrote: Die forum se moderators het nie fout nie. Ons almal moet mar net anvaar dat ons almal sal nie altyd saam stem oor alles nie. Waneer dit so is moet ons mar net onthou dat almal geregtig is op hulle eie opinie en dat ons moet mekaar respekteur. As jy nie saam stem nie vat die opinie an,nie die persoon nie. Eks gelukig dat ek klomp van die moderators in persoon ken so ek kan 'n gesig agter die woorde sit. Ek weet nou nie wat is die storie teen ludwig nie mar eks seker dis 'n misverstand. Hy is in werklikheid 'n baie angenaame en bedagsaame ou. Ekt al geleer dat missverstande maklik gebeur met goed op skrif vir die simpel rede dat mensie emosie agter die skrif kan sien nie. Een van die groot redes hoekom ek die forum so geniet is oor die moderators nie hulle mag missbruik nie en op een of ander power trip is nie.
Aim small, miss small
-
Henry 7
- Hero Member

- Posts: 511
- Joined: Fri Mar 30, 2012 9:14 am
Re: Konflik met moderators op forum
Ek het ook 'n scratch gehad met 'n moderator-hy het dit opgetel en my ge-PM en ons het dit tussen ons uitgesort sonder om mekaar uit mekaar te trek en dit was dit.
Dink dinge word reg gerun met die verstandhouding dat almal nie kan saamstem nie en mekaar se sienings te respekteer.
Henry

THOMAST
- Hero Member

- Posts: 1892
- Joined: Mon Nov 08, 2010 11:19 am
Re: Konflik met moderators op forum
Hierdie is 'n lekker aktiewe forum met 'n goeie gees.
Hou so aan!
Partykeer as ek hier begin te lees, sal die lewe vir 'n lank tyd by my verbygaan.
Hier is altyd iets om te leer, 'n mens is nooit te oud nie, of hoe.

- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: Konflik met moderators op forum
Manne
Danki vir die posetiewe terugvoer, soos genoem, kan die werkies maar klomp van n man se tyd in beslag neem, maar dis die liefde vir DIE SAAK wa ons laat aanhou........
Ek weet ek was nie te aktief die laaste paar maande, plig is mos maar altyd voor plesier, maar sal nu weer heelwat meer gereeld hier wees. Blok, hierdie was eintlik direk vir jou bedoel.

Verder wil ook maar net my ander mod's bedank vir die raakvat in die tyd wat ek rondloop, julle doen n job 1000, TX. Reken nie daar is iemand wat wat rerig te stief behandel is/was nie.
Lekker gesels
Mooi loop
Francois

Louis102
- Administrator

- Posts: 3887
- Joined: Fri Dec 19, 2008 12:19 pm
Re: Konflik met moderators op forum
Rooisweis, welkom terug mater! Ek het begin eensaam voel hier, die aanvanklike staatmaker vrinne van die forum l? maar laag en is erg uitgedun, te midde van moddergooiery en dikstingel uitskietery. Sal lekker wees om weer bietjie van daardie aanvanklike gees op die forum terug te kry.
Mooiloop!
Mooiloop!
Goeie dade oortref goeie woorde.
- JPS
- Hero Member

- Posts: 3646
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Re: Konflik met moderators op forum
Louis,Louis102 wrote:
Rooisweis, welkom terug mater! Ek het begin eensaam voel hier, die aanvanklike staatmaker vrinne van die forum l? maar laag en is erg uitgedun, te midde van moddergooiery en dikstingel uitskietery. Sal lekker wees om weer bietjie van daardie aanvanklike gees op die forum terug te kry.
Mooiloop!
Die kort stukkie van jou vat dit nou mooi saam.
FM , bly om tecsien jy is weer terug in volle swang, neem aan die Verpligtinge gedurenee die jagseison het goed afgeloop.
Wil ook Dankie se vir Oom Taffie, Dok, Wout, Ludwig en Gerhard en ander vir al julle hulp ook hier op die forum, glo my baie mense leer hier by julle.
Julle manne doen groot werk hier.
Mis ook maar van die aanvanklikke manne hier, Blok is darrem nog altyd hier
Mooiloop
JP
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: Konflik met moderators op forum
Louis
Mooi loop
Francois
Jip, sal wees.....Sal lekker wees om weer bietjie van daardie aanvanklike gees op die forum terug te kry.
Mooi loop
Francois
-
Louis102
- Administrator

- Posts: 3887
- Joined: Fri Dec 19, 2008 12:19 pm
Re: Konflik met moderators op forum
Janee, ek geniet ou Blok se kaskenades! Wens net die man wil ophou met Kol. Saunders se Kentucky en meer r?rige kos soos skaapvleis eet! Dink net hoe lekker gaan hy dan gesels!JPS wrote: .... Blok is darrem nog altyd hier![]()
Goeie dade oortref goeie woorde.