Watter een?
- grumpy
- Hero Member

- Posts: 2772
- Joined: Wed Sep 14, 2011 10:43 am
Watter een?
Barnes TSX
Hornady Interbond
Nosler Accubond
Ook gr gewig vir 30-06?
Vir jag en min vleis skade.
Penetrasie en ja ek weet skootplasing!!! Maar soos bo gevra asb
Rooibok tot Eland!!
Hornady Interbond
Nosler Accubond
Ook gr gewig vir 30-06?
Vir jag en min vleis skade.
Penetrasie en ja ek weet skootplasing!!! Maar soos bo gevra asb
Rooibok tot Eland!!
-
Sako75
- Hero Member

- Posts: 1218
- Joined: Wed Oct 14, 2009 7:50 pm
Re: Watter een?
Ek skiet met 'n verskeidenheid koeels {sic} van Sako Hammerhead, Nosler Partition, Speer, Federal SP, Nosler BT, en Barnes TTSX en na my mening is die Barnes baie effektief en veroorsaak proporsioneel baie minder skade as enige van die ander punte hierbo genoem.
.22H Sako P74, .222 Sako L46, .222 Sako 75 Varmint, .223 Sako Super Deluxe, .243 Sako 75 Varmint, .243 Sako 85 SS Var Lam, 260 Sako TRG (bestel), 7x64 Sako 75 Hunter, 300 WM Sako Safari, 9.3x74mm Tikka, 9.3x62 Sako 75 Deluxe
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Watter een?
Ek is 'n loodvrye groen mens - daarom net een keuse - koper!!!!
Ek het die 150gr TSX in my 22 duim 30-06 gelaai om die spoed op te kry en die trajek effens platter te maak. Sov?r het ek reeds 4 rooibokke, 'n BWB bul en 'n jong eland bul daarmee geskiet. Almal was een skoot doodskote gewees. Ek is tevrede met penetrasie en vleisskade en het nog altyd ho? agting vir Barnes se vermo? gehad.

.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
- grumpy
- Hero Member

- Posts: 2772
- Joined: Wed Sep 14, 2011 10:43 am
Re: Watter een?
Baie dankie manne. Ek het ook gedink die Barnes is die beter een en nou is ek oortuig deur manne wat die kennis en ervaring het.
Dinjsdag vir my n paar Barnes gaan kry in die 150gr gewiggies.
Ek het Hornady Interlocks gekoop vir baan skiet maar die BARNES sal net vir jag wees.
Wat sal julle se is min of meer gelyk staande aan die Barnes vir teiken skiet op die baan asb.
Dankie.
Geno, Tripod en Sako!!
Wardeer julle advies
Dinjsdag vir my n paar Barnes gaan kry in die 150gr gewiggies.
Ek het Hornady Interlocks gekoop vir baan skiet maar die BARNES sal net vir jag wees.
Wat sal julle se is min of meer gelyk staande aan die Barnes vir teiken skiet op die baan asb.
Dankie.
Geno, Tripod en Sako!!
Wardeer julle advies
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Watter een?
Ons weet nou al dat gewere soos vrouens is en ek dink dat jy maar sal moet eksperimenteer. Ek het hierdie groep met 125gr Sierras geskiet met my eerste proeflading. Hulle gaan seker nie werk op 500m nie, maar tot op 300m behoort hulle skaflik te wees vir teikenskiet.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
SmitH
- Sr. Member

- Posts: 453
- Joined: Tue Feb 16, 2010 11:36 am
Re: Watter een?
Het besluit om vanjaar die Nosler Accubont te skiet 165gr in my 3006 maar was nie baie happy met hulle nie as jy blad skoot skiet en hy vang been maak hy nogal vleis skade so het maar weer terug na my gunsteling (GCCHV150) gegaan .
Groete
SmitH
Groete
SmitH
- grumpy
- Hero Member

- Posts: 2772
- Joined: Wed Sep 14, 2011 10:43 am
Re: Watter een?
Ek kyk net na die 3 BOSTAANDE wat genoem is. Ek wil nou net iets he om papier te skiet.
Ek het besluit op die Barnes TSX 150GR vir jag. Ek wil nou net iets he om papier mee te skiet!!
Ek het besluit op die Barnes TSX 150GR vir jag. Ek wil nou net iets he om papier mee te skiet!!
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Watter een?
Grompie jy is op die regte pad 
Ek skiet 150gr Interbonds vir jag en die PMP Match koe?ls in 155gr het amper identiese trajekte tot oor die 200m {Ek gee die 155gr koe?ls een grein meer S365 as wat die 150gr outjies kry, m.a.w. 54gr vir die IB en 55gr vir die PMP Match}. Gebruik die PMP vir baanskiet, hulle is redelik goedkoop en konstant
Ek is nie seker oor die BrnsX nie, want ek het hulle nog net tot op 100m oordentlik getoets
As jy Barns gaan gooi, maak tog net seker jy tref nie enige groot blad bene nie
dis net my eie persoonlike ervaring

Mooiloop
Marc

" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
- grumpy
- Hero Member

- Posts: 2772
- Joined: Wed Sep 14, 2011 10:43 am
Re: Watter een?
Sal so maak Marc. Ek het vir my Interlocks gekoop in 150gr wat ek wil ladings mee doen want ek het nou n crony gekry. Kyk na die Interbonds ook maar ek is meer gerig op die Barnes. Dit is duur patrone maar hulle doen die job. Dis nou Barnes TSX en die Interbonds en Interlocks.
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Watter een?
Grompie
Daai interlock's sal ook werk vir algemene gebruik. My broer skiet nou al vyf jaar lank net met hulle en het nog nooit 'n bok betaal wat nie huis toe gekom het nie. Kies net jou skote mooi en hulle sal ook die ding doen
Daai interlock's sal ook werk vir algemene gebruik. My broer skiet nou al vyf jaar lank net met hulle en het nog nooit 'n bok betaal wat nie huis toe gekom het nie. Kies net jou skote mooi en hulle sal ook die ding doen
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
- grumpy
- Hero Member

- Posts: 2772
- Joined: Wed Sep 14, 2011 10:43 am
Re: Watter een?
Ek is bietjie skrikkerig vir die Interlocks vir jag van wat ek gehoor het van die Interlocks, maar ek is seker as die skootplasing reg is sal dit nie n probleem wees nie. Ek wil net nie groot vleisskade he nie!! 