Manne, CR het hierdie koedoe iewers in hierdie seisoen geskiet. Kyk na die horings. Die linkerkantste horing het twee en 'n raps volle draaie, maar dis vlak en meet 48". Die punt wys na agter. Die regterkantste een is een en 'n half draai en die punt wys na voor. Die draaie is lekker diep en dit meet 53".
[img width=560 height=420]http://i1199.photobucket.com/albums/aa4 ... 71c478.jpg[/img]
[img width=560 height=420]http://i1199.photobucket.com/albums/aa4 ... c1d32c.jpg[/img]
[img width=560 height=420]http://i1199.photobucket.com/albums/aa4 ... 2004b6.jpg[/img]
[img width=560 height=420]http://i1199.photobucket.com/albums/aa4 ... 93ffd7.jpg[/img]
Hy kan maar self verder vertel.
Plaas bietjie julle interessantes.
Interessante horings
-
zak
- Newbie

- Posts: 27
- Joined: Mon Mar 26, 2012 9:17 pm
Re: Interessante horings
Ek wonder nou wat sal jy moet betaal vir so bok, een onder 50' en die ander bo, is hy nou trofee of nie?
- Boesman
- Sr. Member

- Posts: 447
- Joined: Sat Jun 05, 2010 11:03 pm
Re: Interessante horings
Ha-ha, ja Zak, ek het nie so daarna gekyk nie. Wel, ek kan jou se in my ondervinding van operators en sogenaamde professionele jagters en oppertunistiese plaaseienaars gaan jy vir daardie horings trofeeprys betaal. En dan gaan hulle hom sommer nog met die vel nog aan weeg ook.