"ARK EYES"
-
Francois Briedenhann
- Sr. Member

- Posts: 452
- Joined: Mon May 17, 2010 7:56 pm
"ARK EYES"
Manne.
Gister aand toe sit ek met n lelike dink!!!!Ark Eyes!!!!! Ek het ?sweis helmet" gedra maar die CO2 se skerp lig het iewers my oe gevang. Enige raad vir as dit weer gebeur??asb!!!! Melk en eierwit werk nie!!! Of altans nie vir my nie.
Hoor GRAAAAG wat se julle manne.
Groete FB

Triple2
- Sr. Member

- Posts: 352
- Joined: Wed Sep 22, 2010 6:03 pm
Re: "ARK EYES"
Nat tee-sakkies op die oog.
Glad nie lekker nie.
Sterkte
Groete
D
Glad nie lekker nie.
Sterkte
Groete
D
Devan Lötter
.22 LR Winchester; .222 Rem Sako; .45 ACP Norinco; 12 Br Remington 11-87; .308 Win Howa

- Geno
- Administrator

- Posts: 13644
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: "ARK EYES"
Gaan dokter toe, en vra vir VOLTAREN OPHTHALMIC oogdruppels. Dit vat die pyn weg. Dra ook donkerbril vir die volgende paar dae.
Ek het 2 keer in 10 dae se tyd arc-flash gekry. Nie lekker nie!
Sterkte!

Goed, beter, 6millimeter!
- Naas
- Full Member

- Posts: 245
- Joined: Mon Mar 07, 2011 4:54 pm
Re: "ARK EYES"
Ja-nee daai is dam n aaklige gevoel.
Ek het op n staduim gereeld ark eyes gekry.moes expanded metal tag.
Ek het ook alles probeer,melk maak net jou oee nog droeer.
As dit nou met my gebeur vat ek germoline salf of vaseline,bry dit lekker warm teen die kant van die potjie
en dan druk ek dit in my oee in,trek die lede weg en druk die salf in.
Die dik salf hou die ooglede van die oog bol af weg,want as jy ark eyes kry brand jy blaasies op jou oog bol,en dit is wat soos sand voel.
dan gaan le ek gewoondlik met my oee op n kussing om so bietjie drukking tegee,
Dis maar wat ek doen,en dit werk dam nog.Julle kan altyd my skoonpa se raad try.Hy en my swaer doen dit.Hulle hebruik net wieks in waar ek ander salf gebruik.
Naas

- Spanner
- Hero Member

- Posts: 1083
- Joined: Thu Nov 19, 2009 12:26 pm
Re: "ARK EYES"
Vicks is al wat vir my gehelp het. Dit brand "so effens"
maar dit werk, glo my.
Derik Strydom
What matters not, is the size of the dog in the fight, but the size of the fight, in the dog !
What matters not, is the size of the dog in the fight, but the size of the fight, in the dog !
-
Francois Briedenhann
- Sr. Member

- Posts: 452
- Joined: Mon May 17, 2010 7:56 pm
Re: "ARK EYES"
Dankie manne.
Ja dit is n baie slegte gevoel...
Weereens dankie gaan prob.
Groete FB
Ja dit is n baie slegte gevoel...
Weereens dankie gaan prob.
Groete FB
- Johnnie De Wet
- Hero Member

- Posts: 550
- Joined: Thu Mar 22, 2012 7:59 pm
Re: "ARK EYES"
VICKS!
Sit net n raaksel in die hoekie van jou oog, rol jou o?.... Brand nie, maak jou o? yskoud.
Ek het n werkswinkel met 5 voltydse welders. Al wat werk en werk goed!

Johnnie
- Jakkalsgat
- Hero Member

- Posts: 2703
- Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am
Re: "ARK EYES"
Francois
Simpatie ou maat, ek kry verskriklik maklik Arc eyes, by Co2 is dit die rook wat daar is agv gas wat ontbrand wat Arc eyes vererger.
Enigste ding wat vir my help is Vicks, smeer dit binne in my oe en dit brand so vir 5min maar so koel brand, dit maak dat jou oe weer ordentlik traan en watter beter oogdruppels is daar dan vir jou oe as jou eie trane, daarna smeer ek onder my oe voor ek gaan slaap en daai ondraaglike pyn is vinnig weg. As jy opstaan is dit gewoonlik 90% gesond.
Sterkte
Groete
Jaco

Ek wens vir jou 'n rooison met 'n maan wat oor die krans uitkom, 'n lyf vol tequila en antwoorde op die diep vrae!
Groete
Jaco Stander
Groete
Jaco Stander
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: "ARK EYES"
Jy gaan my nou nie glo nie maar ek weld bitter baie sonder hoed en die raad klink of ek stront praat maar dit werk. Deapheat. maak jou oe toe en smeer klein biekie aan, brand die skeit uit jou uit vir so 5 minute maar dan is dit alles oor en jy kan lekker verder slaap.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
-
Francois Briedenhann
- Sr. Member

- Posts: 452
- Joined: Mon May 17, 2010 7:56 pm
Re: "ARK EYES"
Oom BLOK
Deapheat klink na baie pyn!!!
Maar baie dankie
Groete FB
Deapheat klink na baie pyn!!!
Maar baie dankie
Groete FB
-
Herman Venter
- Hero Member

- Posts: 645
- Joined: Sun May 08, 2011 5:29 pm
Re: "ARK EYES"
Blok,
My rugby afrigter van 0/16 het ook eendag vir my die oplossing gegee "deapheat"! My ek het nie ark eyes gehaat nie, was op n rugby toer en ek kry toe "rash" tussen my bene agv nat broek waarmee ek geoefen het! Coach s? toe ek moet deapheat smeer en die aap wat ek is glo hom! Ek het nie geweet waarheen om te hardloop nie maar ek het gehardloop!
Wel kom ek s? dit het gewerk om die rash wag te vat maar niemand het ges? dat die rash vervang word met rowe nie!!
Sterkte Francios!
Hoop jou skiet oog is reg vir die naweek!

Bowtech Assassin Black Ops
30.06
.243
REFUSE TO FOLLOW
30.06
.243
REFUSE TO FOLLOW
-
Francois Briedenhann
- Sr. Member

- Posts: 452
- Joined: Mon May 17, 2010 7:56 pm
Re: "ARK EYES"
Herman
My skiet ook is 100 %!!Kla getoets het gou gou n bees geskiet met n af been en moet se my oe voel beter hehe
Dankie aan almal se raad

Fanie
Re: "ARK EYES"
Jammer ek kom bietjie laat hier aangesukkel maar julle ouens pos vir my weg.
Francois, gaan kry vir jou 'n "auto dark" sweis hoed. Ek weet nie wat jy het nie maar jy moet nooit arc eyes kan kry as jy die regte sweis hoed op het nie en jy kom nie vir my voor as die tipe wat baie blink kettangs om die nek dra wat die UV op kan reflekteer nie.
Vir die prys van 'n hond goedkoop scope (soos die' wat ek kan bekostig) kan jy jou oe goed beskerm, nie net teen arc eyes nie, maar teen die nagevolge wat dalk eers later sy verskyning maak as jy van die x4 na die x24 scop op die geweer moet begin verander, he he he en dit net om die koei op 4m te kan skiet.
Ek wil nou nie se mens se oe is jou belangrikste orgaan nie, maar hulle is waarskynlik redelik hoog op die lys en as ek moet raai sou ek se ten minste tweede hoogste
Ek het eendag met 'n besonder agressiewe frekwensie UV lig gewerk vir 'n paar minute en net die refleksie van die muur af het my vir 'n hele week 'n stille dood laat sterf. Plaas ek maar die ou hoedjie gedra het.

Ek gebruik een van die 1000 rand "hoede".
Groete FB
Ek gebruik een van die 1000 rand "hoede".
Groete FB
-
At308
- Full Member

- Posts: 220
- Joined: Tue Sep 04, 2012 3:18 pm
Re: "ARK EYES"
Dit raak somtyds moeilik om te sien, maar dra gerus 'n sonbril (redelike sterk UV) onder die "hoed" die ekstra beskerming help sonder twyfel.
Sterkte!
Attie
Sterkte!
Attie
Brno 22LR
Brno 308Win
BSA 303British
Custom K98 375 H&H (Vector barrel)
Browning Hi Power 9mm Para
Ruger Mini 14' 223 rem
Musgrave 30-06
Brno 308Win
BSA 303British
Custom K98 375 H&H (Vector barrel)
Browning Hi Power 9mm Para
Ruger Mini 14' 223 rem
Musgrave 30-06
- Martin Marais
- Hero Member

- Posts: 573
- Joined: Mon Oct 03, 2011 2:35 pm
Re: "ARK EYES"
Hallo Francois
Jammer ek antwoord so laat. Ek was 'n sweiser van beroep,so arc eyes was maar 'n algemene probleem. Vicks werk die heel beste vir daai seer ogies. Jy maak jou oog toe en smeer 'n dik laag vicks op die ooglid,hou die ogies toe,want die vicks brand kwaai as dit in jou oog kom. Nadat jy vicks gesmeer het,klim in die bed en slaap.
Hoop dit help
Groete
Martin Marais

Johann Marais
- Sr. Member

- Posts: 266
- Joined: Thu Jan 10, 2013 9:44 pm
Re: "ARK EYES"
Baie aptekers help hulle pasiente, deur `n druppel of twee van `n lokale verdowings middel in die oë te gooi. Dit vat die ongemak en brand onmidellik weg. Daarna gee hulle gewoonlik Voltaren SDU druppels om in die oog te gooi.
Voorkoming bly maar hier beter as behandeling

- Dirkie
- Sr. Member

- Posts: 355
- Joined: Tue Oct 25, 2011 7:50 am
-
eend-vêr
- Newbie

- Posts: 4
- Joined: Sat Mar 23, 2013 9:57 pm
Re:
Hi Francois
Ek sit ook gereeld met een van my manne wat kla oor arc-eyes, en het al wat raad is probeer.
Glo my dat melk, eier wit of selfs geklopte eier wit nie help nie.
Ek het al goeie resultate behaal deur vroutjie se teatree olie in die oog te gooi, slegte nasmaak in jou mond, maar dit werk sover die beste vir my. Verskillende mense het maar verskillende resultate.
Probeer maar dit te voorkom, 'n groot sondebok is om met ligte kleur klere te werk, die flash weerkaats van jou wit hemp af onder jou helmet in sonder dat jy dit agterkom.
Sterkte, ons almal wat dit al gehad het, ken jou ongemak.
Groete
Riaan

- theedge
- Hero Member

- Posts: 5012
- Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am
Re:
Hoop die oe is al beter maatFrancois Briedenhann wrote:Manne.
Gister aand toe sit ek met n lelike dink!!!!Ark Eyes!!!!! Ek het ?sweis helmet" gedra maar die CO2 se skerp lig het iewers my oe gevang. Enige raad vir as dit weer gebeur??asb!!!! Melk en eierwit werk nie!!! Of altans nie vir my nie.
Hoor GRAAAAG wat se julle manne.
Groete FB
-
Apie
- Hero Member

- Posts: 3079
- Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm
Re: "ARK EYES"
Voltaren Oogdruppel!
Sent from my D5803 using Tapatalk
Sent from my D5803 using Tapatalk
-
Pieter_Brink
- Jr. Member

- Posts: 78
- Joined: Thu Apr 20, 2017 11:35 am
Re:
Koos het arc eyes en kry die volgende raad by die dokter
"Plaas eiers op die oe vir vyf minute elke dag vir n week lank"
Koos rapporteer binne een dag terug aan die dokter. "Hi Dokter, Ek het my eiers net tot by my naeltjie kon trek, toe kom my oe vanself reg. Dit was moer seer maar ek sien nou weer soos n arend"
Vriendelike Groete, Pieter.