Gebreekte doppe
-
Smirre
- Hero Member

- Posts: 985
- Joined: Fri Oct 09, 2009 9:41 am
Gebreekte doppe
More
Ek laai 25.2g S321 met 55 Vmax koeels (want die punt is nie deur die kerk nie) in (Lapua doppe vir die 3de keer)
Daar is geen drukking agter nie.
Dis nou die tweede dop wat so breek, wat kan dit wees??????
Smiire

You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
-
Smirre
- Hero Member

- Posts: 985
- Joined: Fri Oct 09, 2009 9:41 am
Re: Gebreekte doppe
TNX
Is dit net 'n verstelling?
Is dit net 'n verstelling?
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Gebreekte doppe
Kan ook wees dat jy nie jou Dies reg instel vir herlaai nie. Gaan kyk oom Gerard het n post oor hoe om jou dies reg in te stel.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"

smitjs
- Hero Member

- Posts: 672
- Joined: Sat Jun 02, 2012 8:24 am
Re: Gebreekte doppe
Dags? manne,
Ja, headspace, en dit kan reggestel word deur die matryse reg te stel. Die doppe breek mos darem nie met die eerste skoot nie, en daarna is die dop die kamer pas. Moenie te veel terug druk nie.
Daar is nog 'n oorsaak wat my al gevang het, en dis die 'expander button' in die sizer. Gooi die ding weg, of koop Lee collet die.
Dit s? natuurlik nie dat jy nie 'n 'body die' ook moet gebruik om die skouer te roer nie.
Daardie 'expander button' is 'n totale onding, en rek die doppe mxxrtoe wanneer dit uittrek. Dit trek ook die nekke skeef en jou akkuraatheid is weg. Dis maklik genoeg om uit te skroef.
Groete
Johan Smit

- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: Gebreekte doppe
Almal!
Indien dit 'n -selfs geringe- kamerprobleem is, kan dit met 'n verstelling van die matryse reggestel word
Gaan jy nie maar altyd 'n probleem met headspace he nie?
Smirre, sien jy 'n ring op daardie deel van die dop as jy met fabrieksgelaaide patrone skiet?
Mooiloop!
Hein
Indien dit 'n -selfs geringe- kamerprobleem is, kan dit met 'n verstelling van die matryse reggestel word
Smirre, sien jy 'n ring op daardie deel van die dop as jy met fabrieksgelaaide patrone skiet?
Mooiloop!
Hein
Nie alles wat getel kan word, tel nie. En nie alles wat tel kan getel word nie. - Albert Einstein
-
Smirre
- Hero Member

- Posts: 985
- Joined: Fri Oct 09, 2009 9:41 am
Re: Gebreekte doppe
More
Het my doppe gemeet wat ek nou laai.
45.2mm voor ek hulle sny (eester keer)na 44.8mm .........dis darem nie te lank nie of hoe?
Sal maar die geweer invat na Gerrie toe.
Hy was by toe dit die eerste keer gebeur het en gese die doppe breek onder as dit headspace is en nie in die middel soos myne.....hy moet maar weer kyk

Ludwig
Die geweer in mei gekry
So 400 skote deur hom
nog nooit gekoopte ammo deur hom
Het na die doppe gekyk, dit lyk og daar een is wat 'n swakplek het in die middel, gaan hom laai en skiet!
Smirre
Die geweer in mei gekry
So 400 skote deur hom
nog nooit gekoopte ammo deur hom
Het na die doppe gekyk, dit lyk og daar een is wat 'n swakplek het in die middel, gaan hom laai en skiet!
Smirre
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Gebreekte doppe
Onthou as daai dop seperate in die geweer kamer het dit amper die selfde effek as n blowtorch agv die vlam en groot druk. Dit kan enorme skade aan die loop kamer aarig.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Gebreekte doppe
Is dit nie dalk 'n Howa wat op daardie recall-lys was nie???????????
Goed, beter, 6millimeter!
-
Smirre
- Hero Member

- Posts: 985
- Joined: Fri Oct 09, 2009 9:41 am
Re: Gebreekte doppe
Remington sps 700 varmint,, het eers ander doppe gebruik en toe die lapua doppe..die meeste sal nou 4de keer gelaai word
My kind skiet meeste van die tyd met die geweer, sal die skietry eers staak en laat fix
Voorsorg is ALTYD beter as nasorg!!!!!
Dankie julle

- swc-tr
- Hero Member

- Posts: 1516
- Joined: Thu Dec 09, 2010 2:01 pm
Re: Gebreekte doppe
SmiireSmirre wrote: More
Ek laai 25.2g S321 met 55 Vmax koeels (want die punt is nie deur die kerk nie) in (Lapua doppe vir die 3de keer)
Daar is geen drukking agter nie.
Dis nou die tweede dop wat so breek, wat kan dit wees??????
Smiire
Die gevuurde/gebreekte dop op die foto se neklengte en deursnee lyk heeltemal anders as die heel dop. Is dit maar net 'n slegte foto, of skiet jy nie dalk die verkeerde kaliber ammo in die geweer nie?
Dis 6" agter die kolf wat tel!
"A fool with a tool, is still a fool."
"A fool with a tool, is still a fool."
-
Gerard
Re: Gebreekte doppe
Smirre,
Voor jy duur werk aan die geweer laat doen, doen die vormmatrysinstelling soos op hierdie herlaaibespreking gegee word. Kyk in die lys vir: GSC Koe?ls - Stel die vormmatrys reg in. Volg al die stappe, moet niks uitlaat nie. Laat weet hoeveel lae masking tape jy op die dop kon plak.