QL VIR .223 rem
-
Beyers
- Hero Member

- Posts: 1409
- Joined: Tue May 05, 2009 12:41 pm
QL VIR .223 rem
Ek kort hulp met die kalibreer van QL vir S321 lot 021
Koeel Hornady Vmax 22272 55gr
Dop PMP 30 gr H2O
Primer CCI 400
Looplengte 22"
Maks TPL 59.59mm
Node 4 1.0126ms as mikpunt
Ratio of specific Heat is op 1.224
Die waarde wat QL gee vir Spoed is 3060 vir Barrel time van 1.025 vir 25.6gr S321
lading 1 2
23gr 2961 2880
24 3027 3057
25 3130 3132 * ES vir wat dit werd is vir 2 skote
25.2 3182 3148
25.4 3182 3189 *
25.6 3229 3183
25.8 3264 3229
HELP ASB

You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Last edited by Beyers on Sat Sep 15, 2012 6:42 pm, edited 1 time in total.
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: QL VIR .223 rem
My afleiding is dat die spoed gegee dit is wat jy werklik gekry het. Ek het 25gr se spoed van 3131vps vir kalibrasie gebruik. TPL van 57,4 gebruik. Node 4 is dan op 3070vps met 24,5gr en Node 3 op 3244vps met 25,9gr.
Lyk reg wat jy bereken het. Moontlik het jy net ander TPL gebruik.

.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
Beyers
- Hero Member

- Posts: 1409
- Joined: Tue May 05, 2009 12:41 pm
Re: QL VIR .223 rem
Dankie
Ek het die 59.59 maks TPL gebruik maw ek moet my werlike tpl gebruik. Ek sal met Tim praat en hoor wat hy sy tpl gemaak het, ek dink dis buitendien 58.6
Ek het die 59.59 maks TPL gebruik maw ek moet my werlike tpl gebruik. Ek sal met Tim praat en hoor wat hy sy tpl gemaak het, ek dink dis buitendien 58.6
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: QL VIR .223 rem
Met maks TPL is jy teen die lande en dit sal druk verhoog. Jou spoed het ietwat hoog voorgekom vir die hoeveelheid kruit gebruik.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
Beyers
- Hero Member

- Posts: 1409
- Joined: Tue May 05, 2009 12:41 pm
Re: QL VIR .223 rem
As ek werk met TPL 58.6mm
Dan lyk my lading heel hoer as wat jy kry Tripod
Ek kry die node spoed op 25.6gr
Lewer asb kommentaar oor my getalle
Dan lyk my lading heel hoer as wat jy kry Tripod
Ek kry die node spoed op 25.6gr
Lewer asb kommentaar oor my getalle
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: QL VIR .223 rem
Vind geen fout met die metode wat jy gebruik het nie.
Ek het wel geluister dat van die manne die weighting factor aanpas. Die aanpassing daarvan verlaag die druk wat bereken word - ek is maar versigtig vir daardie draak en los hom liewers in vrede. Ek speel veilig en doen al my aanpassing by die "burning rate factor" om die werklike spoed uit jou geweer met die hoeveelheid kruit aan te pas. Nou behou ek die syfers so en bereken dan die nodes - het sov?r vir my goeie resultate gegee.
Gaan my drukstuk vir jou e-pos - as jou adres nie op is nie stuur vir my by driepoot@lantic.net.
Ek het wel geluister dat van die manne die weighting factor aanpas. Die aanpassing daarvan verlaag die druk wat bereken word - ek is maar versigtig vir daardie draak en los hom liewers in vrede. Ek speel veilig en doen al my aanpassing by die "burning rate factor" om die werklike spoed uit jou geweer met die hoeveelheid kruit aan te pas. Nou behou ek die syfers so en bereken dan die nodes - het sov?r vir my goeie resultate gegee.
Gaan my drukstuk vir jou e-pos - as jou adres nie op is nie stuur vir my by driepoot@lantic.net.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
Beyers
- Hero Member

- Posts: 1409
- Joined: Tue May 05, 2009 12:41 pm
Re: QL VIR .223 rem
Ek sal die weighting factor terug stel na die 0.6 toe.
Peet vergewe dat ek jou pm hier paste met name.
Ek sien Tripod gebruik .59
Ek dink dis belangrike inligting
Sal ander manne dit net kontroleer asb
Hi Beyers.
Ek skiet ook 'n 223 en gebruik gereeld S321.
QL het egter 'n fotut op S321 gemaak.
Jy sal sien die BURN RATE FACTOR soos op QL is 0.5600. Soos ek verstaan is dit gelyk aan die van S341

Dit moet egter 0.6300 wees, dus vinniger as S341 en S335.
Maak net daai enkele verandering en vergelyk dit gou met die data wat jy oor die krono gekry het.
Ek dink jy gaan aangenaam verras wees.
Peet
Peet vergewe dat ek jou pm hier paste met name.
Ek sien Tripod gebruik .59
Ek dink dis belangrike inligting
Sal ander manne dit net kontroleer asb
Hi Beyers.
Ek skiet ook 'n 223 en gebruik gereeld S321.
QL het egter 'n fotut op S321 gemaak.
Jy sal sien die BURN RATE FACTOR soos op QL is 0.5600. Soos ek verstaan is dit gelyk aan die van S341
Dit moet egter 0.6300 wees, dus vinniger as S341 en S335.
Maak net daai enkele verandering en vergelyk dit gou met die data wat jy oor die krono gekry het.
Ek dink jy gaan aangenaam verras wees.
Peet
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Last edited by Beyers on Sat Sep 15, 2012 6:40 pm, edited 1 time in total.
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: QL VIR .223 rem
Die samestelling van dryfmiddel is kompleks en in baie gevalle is die basiese komponent soortgelyk in vele variasies met verskillende brandspoed. Die brandtempos word gewysig met lae dempingsmateriaal (grafiet ens) en deur die vorm van die korrel of vlokkie te verander. Ek sal dus baie versigtig wees om die tempo so drasties aan te pas.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
Beyers
- Hero Member

- Posts: 1409
- Joined: Tue May 05, 2009 12:41 pm
Re: QL VIR .223 rem
Ek het gesien Peet se verstelling was .63 en die default .53 Jy het dit op .59 (burn rate factor) maw jy het die default met 10% aangepas.
Tripod se syfer strook nou meer met wat die Chrony gee.
Ek het die syfers getoets met die lading en doppe wat ek mee skiet en dit strook daarmee ook.
Tim se doppe se volume is 30gr H2O (PMP)
Ek gebruik Remington en hulle is 31.6gr H2O
Ek gebruik 25.2 gr S321 en kry 3050 fps
My COL is 57.3mm
Doplentge is 44.27mm (glips met die trimmer op daardie batch doppe)
As ek my lading na 25.4 verhoog is my node spoed perfek.
My dogter se mos die Vmaxe groep nie so lekker nie

- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5134
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: QL VIR .223 rem
Beyers dink jy dat dit wel die probleem was. Ek is maar nog effe versigtig om net waardes te verander maar op die S321 het dit egter mooi vir my gewerk. Op 2 van my ladings werk .06300 en op die 30-30 werk 0.6100 weer. So tussen ons 3 werk 0.59-0.63 . Dis net vir my 'n aanduiding dat ons wel op die regte pad is.
Ek is bly dat almal saam kan deel en leer. Ek glo ook dat elke man wat hier lees en skryf oopkop na die info kyk en besef dat goeie gesonde verstand baie belangrik is tydens die aanpas van ladings. Ek is maar 'n regte bang gat as dit by ladingontwikkeling kom

Work to live, don"t live to work
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5134
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: QL VIR .223 rem
Beyers ek besef nou dat ek met CCI 450's laai en jy met 400's.
Ek vermoed dat dit die rede is vir die 0.2-0.4 verskil in ons BRF op die program.
Ek laai ook magnums in die 30-30.
Peet
Ek vermoed dat dit die rede is vir die 0.2-0.4 verskil in ons BRF op die program.
Ek laai ook magnums in die 30-30.
Peet
Work to live, don"t live to work
-
Beyers
- Hero Member

- Posts: 1409
- Joined: Tue May 05, 2009 12:41 pm
Re: QL VIR .223 rem
Ek wil graag sien of ek die QL ding verstaan.
.223 Sako Geweer 22" loop Node 1.0126 is mikpunt
TPL 57.3mm
S321 LOT 17
55gr Vmax met cannelure
CCI 400 Primer
Spoed met 25.4gr kruit
3070; 3071; 3069 dus gemid 3070
Om die spoed te kry verskuif ek BRF totdat die spoed oreenstem met chrony spoed.
Dan verstel ek die lading todat ek die Mikpunt spoed/ OBT kry dus 25.8gr