nuwe lid
- jannie1
- Jr. Member

- Posts: 85
- Joined: Tue Sep 11, 2012 6:20 pm
nuwe lid
hallo almal
eks nuut hier en wil my graag hier voorstel aan almal
ek het toevallig op die site afgekom toe ek die web gesurf het en toe so baie van die forum gehou dat ek nou aangesluit het
ek geniet die forum en hoop ek kan sommer baie hier leer
vra gerus as daar iets is wat ek nie vermeld het nie

-
F.L.A.S.H
- Hero Member

- Posts: 854
- Joined: Mon Jul 23, 2012 10:53 am
- Andre CZ
- Full Member

- Posts: 212
- Joined: Thu Jun 21, 2012 12:46 pm
Re: nuwe lid
Welkom ook van my Jannie,geniet dit
Andre
Andre
Falke mod 70
Anschutz mod 54 Match .22
Savage Mark11 BTV .22
Remington mod700 SPS 22-250
Ruger mod 77 Hawkeye / Brougton 29'' Match loop 25-06
CZ 550 Safari de Lux 375 HH
CZ 45 ACP mod 97B
Winchester SXP Defender 12 GA
Anschutz mod 54 Match .22
Savage Mark11 BTV .22
Remington mod700 SPS 22-250
Ruger mod 77 Hawkeye / Brougton 29'' Match loop 25-06
CZ 550 Safari de Lux 375 HH
CZ 45 ACP mod 97B
Winchester SXP Defender 12 GA
- matewis
- Hero Member

- Posts: 1065
- Joined: Thu Apr 12, 2012 10:52 am
Re: nuwe lid
Baie welkom Jannie, sien uit om beter te leer ken.
Enjoy!
Enjoy!
- johann
- Sr. Member

- Posts: 343
- Joined: Mon Dec 27, 2010 8:17 pm
- FHM
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm
Re: nuwe lid
Welkom by ons klub Jannie - sien uit na jou deelname. 
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: nuwe lid
Welkom Jannie
Glo jy gaan dit geniet hier saam ons
Groetnis
Marc
Glo jy gaan dit geniet hier saam ons
Groetnis
Marc
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
- Pitbull
- Full Member

- Posts: 237
- Joined: Wed Dec 07, 2011 9:05 am
Re: nuwe lid
Welkom Jannie
Geniet dit hier saam ons,
Groete
Henno
Geniet dit hier saam ons,
Groete
Henno
I may not be there yet, but I'm closer than I was yesterday.
- theedge
- Hero Member

- Posts: 5012
- Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am
Re: nuwe lid
Welkom - aangenaam om ook kennis te maak
When People Walk Away From You, Let Them Go.
Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !

Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !

-
Vlakvark
- Hero Member

- Posts: 2325
- Joined: Sun Oct 18, 2009 6:30 am
- Cz_apie
- Sr. Member

- Posts: 494
- Joined: Sat Mar 17, 2012 5:51 am
Re: nuwe lid
Welkom en geniet die forum 
Brno .22
Brno .32
Brno 243
MK4 - 2 303
Atis semi Auto 12Br
Harrington & Richardson 12Br Standard
Star .22 Target Pistol
Tanfoglio 9mm
Uberti Mod 1875 Army 357 Mag
NEF 9 shot .22 Revolver
Brno .32
Brno 243
MK4 - 2 303
Atis semi Auto 12Br
Harrington & Richardson 12Br Standard
Star .22 Target Pistol
Tanfoglio 9mm
Uberti Mod 1875 Army 357 Mag
NEF 9 shot .22 Revolver
-
Daan Els
- Full Member

- Posts: 193
- Joined: Sun Jun 24, 2012 12:40 pm
Re: nuwe lid
Hi Jannie, Welkom, die manne trek n man vinnig in, geniet die forum, ek is beindruk met die gahalte vrae en deelname as ook die kennis wat vrylik befell word!
Welkom ou maat,
Daan
" original Musgrave"
Nou raak ek windgat!!!!!'
Welkom ou maat,
Daan
" original Musgrave"
Nou raak ek windgat!!!!!'
n Akkurate geweer skiet waar jy mik! Die beste tyd om vir jou pel te gaan kuier is so 14 dae nadat hy gaan jag het!
- Johan Reyneke
- Hero Member

- Posts: 899
- Joined: Mon Jul 18, 2011 9:07 pm
Re: nuwe lid
Baie Welkom hier
Pasop net, dit word later verslawend om hier rond te lees, met al die inligting tot jou beskikking
Groetnis
Pasop net, dit word later verslawend om hier rond te lees, met al die inligting tot jou beskikking
Groetnis
Johan
223Rem: Howa
243 Win: Remington
30-06 XL7C: Marlin
12g O/U: Beretta
223Rem: Howa
243 Win: Remington
30-06 XL7C: Marlin
12g O/U: Beretta
- Ferdi
- Sr. Member

- Posts: 427
- Joined: Mon Mar 05, 2012 1:48 pm
Re: nuwe lid
Hallo en Welkom
Groete
Ferdi
Groete
Ferdi
375 H&H Mag CZ 550 Lux
300 Win Mag Howa
303 Lee Enfield Mk4Nr2
243 Win Weatherby Vanguard
12br Winchester Mod 1300
.45 Colt Hebride
.22 Norinco JWA15
300 Win Mag Howa
303 Lee Enfield Mk4Nr2
243 Win Weatherby Vanguard
12br Winchester Mod 1300
.45 Colt Hebride
.22 Norinco JWA15
-
Daan Els
- Full Member

- Posts: 193
- Joined: Sun Jun 24, 2012 12:40 pm
Re: nuwe lid
Welkom Jannie,
Ook maar nuut, maar kan getuig dat almal dieselfde passie deel, nl Jag & gewere. Hier is baie advies en hulp beskikbaar. Ek het so 20 jaar ondervinding in die vuurwapen bedryf en reeds hier ervaar dat jy hoef nie n "hoender te wees om te bepaal of n eier vrot is nie". Hier is kundige advies beskikbaar en ek is seker dat jy ookn bydrae gaan lewer.
Welkom
Daan Els
"Original Musgrave". Sorry, wil nie windgat of verwaand wees nie, maar een ou op die forum het die frase genoem & ek dink almal met Orginal Musgrave's moet die slogan laat leef!
Hoe voel julle? Musgrave eienaars mag maar n "titel" he!