Dagse uit Springs
-
Neels338RCM
- Newbie

- Posts: 2
- Joined: Mon Dec 19, 2011 1:38 pm
Dagse uit Springs
Goeie dag Manne en Vroue (daar is mos vroue ook wat kan skiet).
My naam is Neels en ek bly in Springs in die oosrand.
Ek skiet met 'n 338RCM en soos ek verstaan is ek nog die enigste een in die land.
Ek het ook 'n 284 Win. wat ek op die oomblik verkoop. Want ek skiet meestal met die RCM.
Ek het ook 'n .22Lr Miroku Lever Action.
Ek het ook 'n Gamo CFX Royal .17 Cal windbuks.
Dit is seker al wat van belang is.
Beste Groete,
Neels.
My naam is Neels en ek bly in Springs in die oosrand.
Ek skiet met 'n 338RCM en soos ek verstaan is ek nog die enigste een in die land.
Ek het ook 'n 284 Win. wat ek op die oomblik verkoop. Want ek skiet meestal met die RCM.
Ek het ook 'n .22Lr Miroku Lever Action.
Ek het ook 'n Gamo CFX Royal .17 Cal windbuks.
Dit is seker al wat van belang is.
Beste Groete,
Neels.
- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: Dagse uit Springs
Neels
Welkom!
Geniet die Forum!
Hein M
Welkom!
Geniet die Forum!
Hein M
Nie alles wat getel kan word, tel nie. En nie alles wat tel kan getel word nie. - Albert Einstein
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Dagse uit Springs
Welkom Neels
Glo jy gaan dit geniet hier saam ons
Vertel bietjie meer oor daai 338, die langafstand gogga het my hard gebyt 
Groetnis
Marc
Glo jy gaan dit geniet hier saam ons
Groetnis
Marc
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
- Pitbull
- Full Member

- Posts: 237
- Joined: Wed Dec 07, 2011 9:05 am
Re: Dagse uit Springs
Welkom Neels
Geniet dit hier saam met ons,
Groete
Henno
Geniet dit hier saam met ons,
Groete
Henno
I may not be there yet, but I'm closer than I was yesterday.
-
Vlakvark
- Hero Member

- Posts: 2325
- Joined: Sun Oct 18, 2009 6:30 am
- theedge
- Hero Member

- Posts: 5012
- Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am
Re: Dagse uit Springs
Baie welkom maat - bly om kennis te maak
When People Walk Away From You, Let Them Go.
Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !

Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !

-
F.L.A.S.H
- Hero Member

- Posts: 854
- Joined: Mon Jul 23, 2012 10:53 am
Re: Dagse uit Springs
Welkom NeelsMarc wrote: Welkom Neels
Glo jy gaan dit geniet hier saam onsVertel bietjie meer oor daai 338, die langafstand gogga het my hard gebyt
Groetnis
Marc
Hoop jy genut dit hier
Ek sal ook graag so betjie meer wil weet van daie 338 van jou
"Nothing can come of nothing" Speaker
- Andre CZ
- Full Member

- Posts: 212
- Joined: Thu Jun 21, 2012 12:46 pm
Re: Dagse uit Springs
Welkom Neels
Andre
Andre
Falke mod 70
Anschutz mod 54 Match .22
Savage Mark11 BTV .22
Remington mod700 SPS 22-250
Ruger mod 77 Hawkeye / Brougton 29'' Match loop 25-06
CZ 550 Safari de Lux 375 HH
CZ 45 ACP mod 97B
Winchester SXP Defender 12 GA
Anschutz mod 54 Match .22
Savage Mark11 BTV .22
Remington mod700 SPS 22-250
Ruger mod 77 Hawkeye / Brougton 29'' Match loop 25-06
CZ 550 Safari de Lux 375 HH
CZ 45 ACP mod 97B
Winchester SXP Defender 12 GA
- Johan Reyneke
- Hero Member

- Posts: 899
- Joined: Mon Jul 18, 2011 9:07 pm
Re: Dagse uit Springs
Baie Welkom hier
Pasop net, dit word later verslawend om hier rond te lees, met al die inligting tot jou beskikking
Groetnis
Pasop net, dit word later verslawend om hier rond te lees, met al die inligting tot jou beskikking
Groetnis
Johan
223Rem: Howa
243 Win: Remington
30-06 XL7C: Marlin
12g O/U: Beretta
223Rem: Howa
243 Win: Remington
30-06 XL7C: Marlin
12g O/U: Beretta
- Ferdi
- Sr. Member

- Posts: 427
- Joined: Mon Mar 05, 2012 1:48 pm
Re: Dagse uit Springs
Hallo en Welkom
Groete
Ferdi
Groete
Ferdi
375 H&H Mag CZ 550 Lux
300 Win Mag Howa
303 Lee Enfield Mk4Nr2
243 Win Weatherby Vanguard
12br Winchester Mod 1300
.45 Colt Hebride
.22 Norinco JWA15
300 Win Mag Howa
303 Lee Enfield Mk4Nr2
243 Win Weatherby Vanguard
12br Winchester Mod 1300
.45 Colt Hebride
.22 Norinco JWA15


