Lengte en dikte van Musgrave lope
- NicoSmit
- Hero Member

- Posts: 1899
- Joined: Thu Jun 14, 2012 7:00 pm
Lengte en dikte van Musgrave lope
Ek wil 'n KD op my 30 06 sit en het die dikte van die loop so rofweg gemeet en ek skat dit is 15 mm klink dit reg en kan iemand vir my s? wat die lengte is van die loop in die K98 aksie is Die geweersmid het ges? die lengte moet 22 duim wees.
Mag jou skape begin jakkals jag.....Adam Tas
- ELTIE
- Jr. Member

- Posts: 77
- Joined: Wed Aug 19, 2009 2:05 pm
Re: Lengte en dikte van Musgrave lope
Nico
Maak jou slot toe druk jou skoon maak stok van voor af versigtig in. Merk op jou stok presies waar die loop ophou. Meet die lengte van voor tot by jou merkie en jy het jou loop lengte.
Maak jou slot toe druk jou skoon maak stok van voor af versigtig in. Merk op jou stok presies waar die loop ophou. Meet die lengte van voor tot by jou merkie en jy het jou loop lengte.
-
Daan Els
- Full Member

- Posts: 193
- Joined: Sun Jun 24, 2012 12:40 pm
Re: Lengte en dikte van Musgrave lope
Nico, 15mm klink reg, die looplengtes het gewissel van 22" & 24". Onwaarskynlik dat dit enige ander mate is teensy iemand reeds aan die geweer gewerk het. Eltie se advies is ook reg.
Groete
Daan
Groete
Daan
n Akkurate geweer skiet waar jy mik! Die beste tyd om vir jou pel te gaan kuier is so 14 dae nadat hy gaan jag het!
- NicoSmit
- Hero Member

- Posts: 1899
- Joined: Thu Jun 14, 2012 7:00 pm
Re: Lengte en dikte van Musgrave lope
Ek het gisteraand toe die loop gemeet en het hom gemeet so +/- 640mm nou van hoeveel duim dit is weet ek nie presies nie my smart phone is nie so smart nie en kan nie dit convert na duim nie maar as ek so vinnig uit werk is dit darem langer as 22 duim .
Mag jou skape begin jakkals jag.....Adam Tas
- LUAN
- Hero Member

- Posts: 3124
- Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am
Re: Lengte en dikte van Musgrave lope
640/25.4=25.19"
-
Daan Els
- Full Member

- Posts: 193
- Joined: Sun Jun 24, 2012 12:40 pm
Re: Lengte en dikte van Musgrave lope
Kan so wees, ons het uiteraard in metriese standaarde vervaardig.
Groete,
Daan
Groete,
Daan
n Akkurate geweer skiet waar jy mik! Die beste tyd om vir jou pel te gaan kuier is so 14 dae nadat hy gaan jag het!
- ELTIE
- Jr. Member

- Posts: 77
- Joined: Wed Aug 19, 2009 2:05 pm
Re: Lengte en dikte van Musgrave lope
Naand Daan
Dankie vir al jou antwoorde op ons vra. Wil graag weet of Musgrave 6mm lope in 26" self gemaak het, of sou dit n ingevoerde loop gewees het? Het 26" op my 243 Vrystaat model. Staan slegs Musgrave op die loop, onder die loop by die aksie is so blokie wat in twee gedeel is, bo staan 97 en onder in die blokie is n x. Wat sou dit beteken?
Groete
Elton
Dankie vir al jou antwoorde op ons vra. Wil graag weet of Musgrave 6mm lope in 26" self gemaak het, of sou dit n ingevoerde loop gewees het? Het 26" op my 243 Vrystaat model. Staan slegs Musgrave op die loop, onder die loop by die aksie is so blokie wat in twee gedeel is, bo staan 97 en onder in die blokie is n x. Wat sou dit beteken?
Groete
Elton
-
Daan Els
- Full Member

- Posts: 193
- Joined: Sun Jun 24, 2012 12:40 pm
Re: Lengte en dikte van Musgrave lope
Hi Eltie,
Musgrave het nie lope ingevoer nie en die 6mm Musgrave is dan ook aangeteken in die Cartridges of the world.
Die 97 en x ken ek geensins, miskien sal ek my kop skoonmaak en onthou, maar dit is vreemd!
Groete
Daan
Musgrave het nie lope ingevoer nie en die 6mm Musgrave is dan ook aangeteken in die Cartridges of the world.
Die 97 en x ken ek geensins, miskien sal ek my kop skoonmaak en onthou, maar dit is vreemd!
Groete
Daan
n Akkurate geweer skiet waar jy mik! Die beste tyd om vir jou pel te gaan kuier is so 14 dae nadat hy gaan jag het!
- ELTIE
- Jr. Member

- Posts: 77
- Joined: Wed Aug 19, 2009 2:05 pm
Re: Lengte en dikte van Musgrave lope
Skies Daan, ek het dit nou weer verkeerd gese. Met 6mm bedoel ek .243 lope. Het die 243 vrystaat model standaard met n 26" loop uitgekom? Sal n foto van die 97 met die x probeer neem en opsit.
Lekker aand.
Lekker aand.
-
Daan Els
- Full Member

- Posts: 193
- Joined: Sun Jun 24, 2012 12:40 pm
Re: Lengte en dikte van Musgrave lope
Ja, ons het eers van die SB aksies 24" begin gebruik. Al Musgrave lope tot en met 1975 is deur LIW gemaak. Daarna het LIW al sy produksie vermoeens toegespits op militer.
Cheers
Cheers
n Akkurate geweer skiet waar jy mik! Die beste tyd om vir jou pel te gaan kuier is so 14 dae nadat hy gaan jag het!