SKAAP VANG
-
bullseye
SKAAP VANG
Middag manne
Ek hoop iemand kan my help ek was op n skaapkursus en het gesien hoe mens skaap vang met n stok ek dink hulle noem dit n sheppards stick. Dit lyk soos n golfstok maar onder is stok terug gebuig met n efense hoek uit.
Kan iemand my asseblief s? waar ek so n stok in die hande kan kry.
Dankie
Bullseye.

- Yalair
- Hero Member

- Posts: 917
- Joined: Wed Dec 03, 2008 12:48 pm
Re: SKAAP VANG
Kyk by kooperasie het by Senwes in Bfn gesien
Groete
Groete
-
wlm
- Hero Member

- Posts: 2454
- Joined: Fri Aug 12, 2011 5:55 pm
Re: SKAAP VANG
Ek gebruik so 'n tweebeen-model. Hy dra 'n blou "overall" en werk met pap en vaalwyn.
-
Beretta
- Hero Member

- Posts: 2954
- Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm
Re: SKAAP VANG
Wlm
Met of sonder tande

Beretta
Met of sonder tande
Beretta
-
wlm
- Hero Member

- Posts: 2454
- Joined: Fri Aug 12, 2011 5:55 pm
Re: SKAAP VANG
Beretta
Niks aan die voorkant nie. Weet nie of dit "free flow" vir suurstof is of 'n "Passion gap" nie.
Niks aan die voorkant nie. Weet nie of dit "free flow" vir suurstof is of 'n "Passion gap" nie.
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: SKAAP VANG
Lekker lag ek nou...wlm wrote: Ek gebruik so 'n tweebeen-model. Hy dra 'n blou "overall" en werk met pap en vaalwyn.
Is dit nie selfde model, en vrinne en familie, wat so nou en dan sonder jou medewete eet wat hy moet vang nie??
Cheers
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
-
Mac
- Hero Member

- Posts: 1172
- Joined: Thu Apr 16, 2009 3:47 pm
Re: SKAAP VANG
South African Sheepdog ass. (Google is your friend)
Occasionally mistaken for a responsible adult
It is funny how much we learn when we forget that we know it all.
It is funny how much we learn when we forget that we know it all.
-
Beretta
- Hero Member

- Posts: 2954
- Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm
Re: SKAAP VANG
Wlm
klink darem nie soos rooi kappie en die wolf se tande nie. Klink meer vir my soos eish dit is om die oubaas kwaad te maak.
Beretta
Beretta
-
wlm
- Hero Member

- Posts: 2454
- Joined: Fri Aug 12, 2011 5:55 pm
Re: SKAAP VANG
CobbCobb wrote:Lekker lag ek nou...wlm wrote: Ek gebruik so 'n tweebeen-model. Hy dra 'n blou "overall" en werk met pap en vaalwyn.![]()
![]()
Is dit nie selfde model, en vrinne en familie, wat so nou en dan sonder jou medewete eet wat hy moet vang nie??
Cheers
Dis net as daai model stoor en 'n "malfunction" optel.
-
bullseye
Re: SKAAP VANG
Baie dankie Yalair en Mac sal hulle kontak. Wlm deesdae se blou overalls het nie spoed of krag nie behawe wanneer hulle takeaways vat. groete Bullseye.
-
wlm
- Hero Member

- Posts: 2454
- Joined: Fri Aug 12, 2011 5:55 pm
Re: SKAAP VANG
Oubaas raak juis maar maklik kwaad.Beretta wrote: Wlm
![]()
![]()
![]()
klink darem nie soos rooi kappie en die wolf se tande nie. Klink meer vir my soos eish dit is om die oubaas kwaad te maak.
Beretta
-
wlm
- Hero Member

- Posts: 2454
- Joined: Fri Aug 12, 2011 5:55 pm
Re: SKAAP VANG
Bullseyebullseye wrote: Baie dankie Yalair en Mac sal hulle kontak. Wlm deesdae se blou overalls het nie spoed of krag nie behawe wanneer hulle takeaways vat. groete Bullseye.
Daar is geen Nando's, KFC of Steer's wat by 'n Karoo-take away kom nie.