9.3x62 Revolusie

Praat hier oor die GROOT manne/Anything about the BIG boys goes here 9.3/375 and bigger
Post Reply
User avatar
SV MAD (Henk)
Hero Member
Hero Member
Posts: 1653
Joined: Thu Aug 11, 2011 12:26 pm

Re: 9.3x62 Bende

Post by SV MAD (Henk) »

Danie Lombard .243 wrote: dit is mos die fyn houtjies wat die vuur start en die ou duk anties wat die plan deur voer.
Tolla smile nou wyd...
ek soek nog wapens...
User avatar
Benbrand
Newbie
Newbie
Posts: 14
Joined: Wed Sep 05, 2012 8:09 am

Re: 9.3x62 Bende

Post by Benbrand »

Hallo Kerels

Hier is my Nege Drie Mauser...

Moet net die kolf laat oordoen. Het dit self gedoen so 2 jaar terug en nou begin die Stain afkom en die hout lyk nie te mooi nie. Sal hom graag weer die oorspronklike London Oil finish wil gee.

Het 'n 3-9x38 Lynx Scope op.

Groetnis
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
.22 BRNO Mod 2
.308 Sako Forester Full stock
9.3x62 Oberndorf Mauser
User avatar
Hilux01
Hero Member
Hero Member
Posts: 1214
Joined: Wed Oct 05, 2011 2:52 pm

Re: 9.3x62 Bende

Post by Hilux01 »

Ben

Ai maar dis n mooi Mauser daai, laai fotos as jy die kolf oorgedoen het ook
Watter soort recoil pad het jy daar op?

Henk
Last edited by Hilux01 on Fri Sep 14, 2012 9:22 am, edited 1 time in total.
Henk van der Walt

.22 LR Oberndorf Mauser
.223 Rem Marlin
6.5 x 55 Swedish Mauser CZ550
.303 BSA
9.3 x 62 Sabatti Rover 870
404 Jeff
12Ga Baikal
12GA Franchi Feeling O/U
9mm Para CZ 75
User avatar
Benbrand
Newbie
Newbie
Posts: 14
Joined: Wed Sep 05, 2012 8:09 am

Re: 9.3x62 Bende

Post by Benbrand »

Dankie man, ja nee ek het baie vertroue in daai roer.  Dis 'n Winchester pad wat ek opgesit het Henk.

Moet s?, daai Sabatti van jou is 'n beaut!!
.22 BRNO Mod 2
.308 Sako Forester Full stock
9.3x62 Oberndorf Mauser
Toppie
Newbie
Newbie
Posts: 6
Joined: Thu Jun 14, 2012 9:20 am

Re: 9.3x62 Bende

Post by Toppie »

DWB,
Ek het ook vir my 'n CZ550 9.3x62 aangeskaf maar ek is spesiaal gevra om die die tydskale vir die verkryging van die lisensie nie vir jou te gee (jy sal blykbaar jou polse afkou)
Ek het gisteraand bietjie gaan kyk of die teleskoop reg is, loop soos purity vir 'n baba)
Ons gaan op ons eerste date die einde van die maand om bosvarke en koedoes in vrugteboorde te gaan uitsorteer.

Groete,

Pieter
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6973
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: 9.3x62 Bende

Post by DWB »

Hehehehe,

Pieter,

Baie geluk!

Ja die polisie is my minder genadig met die een.

Ek moet binnekort 'n kolonel bel vir terugvoerimg en ek hoop dit is goed!
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
IceRoss
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 59
Joined: Tue Aug 14, 2012 2:07 pm

Re: 9.3x62 Bende

Post by IceRoss »

Hilux01 wrote: @SV Mad,  ;D

Ek het n PM van Toppie ook gekry op die forum verstaan hy het ook n 9.3
Kom nou Toppie gee ons meer info en n foto man

Ek sien ons is al op 16 x
Waar is die fotos manne? Gee ons bietjie 9.3 Porn om na te kyk so op n Donderdag
Dammit Henk as ek net die foto kan op kry sal ek "wys" maar dit is n gesokkel!  ;D ;D ;D
User avatar
Hilux01
Hero Member
Hero Member
Posts: 1214
Joined: Wed Oct 05, 2011 2:52 pm

Re: 9.3x62 Bende

Post by Hilux01 »

@IceRoss as jy my email met fotos sal ek dit vir jou opsit

Ek was gister vir eerste uitstappie met my 9.3 op die skietbaan, ek moet net noem daar is geen beter gevoel wat n man met sy nuwe geweer kan h? as om 50 rondtes deur n splinter nuwe loop te stuur nie

Ek het ook Vrydag die Nikon laat op sit
WOW, ek gaan ek kan nie wag om weer op die skietbaan te draai nie

Ek sal later beter fotos wys met die Nikon op

Henk
Henk van der Walt

.22 LR Oberndorf Mauser
.223 Rem Marlin
6.5 x 55 Swedish Mauser CZ550
.303 BSA
9.3 x 62 Sabatti Rover 870
404 Jeff
12Ga Baikal
12GA Franchi Feeling O/U
9mm Para CZ 75
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6973
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: 9.3x62 Bende

Post by DWB »

Henk jy kan nou wragtig nie so min s? nie!

Vertel bietjie meer!!!
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
IceRoss
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 59
Joined: Tue Aug 14, 2012 2:07 pm

Re: 9.3x62 Bende

Post by IceRoss »

Hilux01 wrote: @IceRoss as jy my email met fotos sal ek dit vir jou opsit

Ek was gister vir eerste uitstappie met my 9.3 op die skietbaan, ek moet net noem daar is geen beter gevoel wat n man met sy nuwe geweer kan h? as om 50 rondtes deur n splinter nuwe loop te stuur nie

Ek het ook Vrydag die Nikon laat op sit
WOW, ek gaan ek kan nie wag om weer op die skietbaan te draai nie

Ek sal later beter fotos wys met die Nikon op

Dankie Henk ek sal gaan kyk wat ek het en dan vir jou aanstuur.  Bly jy het die trippie op die skietbaan geniet en ek stem 100% saam, n man met n nuwe geweer op die skietbaan is gelukkiger as n vrou met n diamant aan haar vinger!  ;D ;D
Beplan jy om self te herlaai ook?

Henk
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6973
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: 9.3x62 Bende

Post by DWB »

En daar is hy vandag goedgekeur!!

Gaan hom vanaand skiet!!!
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Re: 9.3x62 Bende

Post by Marc »

DWB wrote: En daar is hy vandag goedgekeur!!

Gaan hom vanaand skiet!!!
Gooi lood, baie geluk  8)

Hoop die first blood varkie is 'n mooi een, dit sal van pas wees  ;D ;D ;D ;D ;D
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6973
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: 9.3x62 Bende

Post by DWB »

Dankie Marc!

Ja dit sal voorwaar 'n voorreg wees!

Ek is al reeds besig om te kyk of ek nie my droom vlakvark kan opspoor hier naby nie.

Mooi aand!

PS: manne die geweer skiet baie lekker, het haar netnou getestdrive!!!
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
User avatar
Flip Nel
Hero Member
Hero Member
Posts: 2485
Joined: Tue Aug 16, 2011 10:50 pm

Re: 9.3x62 Bende

Post by Flip Nel »

[img width=560 height=420]http://i1099.photobucket.com/albums/g39 ... 012005.jpg[/img]

Nou hier is myne 'n cz 550
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6973
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: 9.3x62 Bende

Post by DWB »

Baie mooi Flip!

Watse kolf het jy op?
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
User avatar
Hilux01
Hero Member
Hero Member
Posts: 1214
Joined: Wed Oct 05, 2011 2:52 pm

Re: 9.3x62 Bende

Post by Hilux01 »

DWB

Baie geluk, ek weet hy gaan jou sommer baie plesier verskaf, hoop daai skouer het mooi gehou  ;D

Ons moet dringend plan maak vir n ernstige 9.3 kuier of saam trek

Oom Flip, daai is n mooi CZ
Henk van der Walt

.22 LR Oberndorf Mauser
.223 Rem Marlin
6.5 x 55 Swedish Mauser CZ550
.303 BSA
9.3 x 62 Sabatti Rover 870
404 Jeff
12Ga Baikal
12GA Franchi Feeling O/U
9mm Para CZ 75
User avatar
Flip Nel
Hero Member
Hero Member
Posts: 2485
Joined: Tue Aug 16, 2011 10:50 pm

Re: 9.3x62 Bende

Post by Flip Nel »

DWB

Dis 'n armtec kolf, is 3 jaar terug opgesit toe my houtkolf gekraak het, maar die ouens (geweerplek hier in Namibia) het nie goeie job gedoen nie, my skroewe het bly loskom, het hom toe na geweersmid in windhoek geneem, nou is hy wakker skiet duim groeperings met Highland ammo, Pro-am gee duim half.  Ek is nou baie happy.


Hilux

dankie , jong ek is nog nie 'n oom nie asb. tog dit laat my oud voel ;D
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6973
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: 9.3x62 Bende

Post by DWB »

Dankie OOM Flip ;D

Het die kolf crossbolts ingehad voor hy gekraak het?
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
Wouter Roets
Administrator
Administrator
Posts: 7557
Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm

Re: 9.3x62 Bende

Post by Wouter Roets »

Deon

Baie geluk man! Ek hoop hy gee jou so baie plesier soos jy gehoop het hy gaan!

Groetnis
Wout
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6973
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: 9.3x62 Bende

Post by DWB »

Dankie Baas Wout! Ek is seker hy gaan!!!
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
Skier
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 68
Joined: Fri Apr 15, 2011 11:02 am

Re: 9.3x62 Bende

Post by Skier »

Foto's van my twee nege-drie roers,
FN Mauser Standaard (oop visier)
FN Mauser Deluxe (Swarovski Z3 3-9x36)
Mooiloop,
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Last edited by Skier on Tue Sep 18, 2012 3:36 pm, edited 1 time in total.
User avatar
Hilux01
Hero Member
Hero Member
Posts: 1214
Joined: Wed Oct 05, 2011 2:52 pm

Re: 9.3x62 Bende

Post by Hilux01 »

Skier, daai is twee mooi roere

Mnre

Hiermee my fotos van die 9.3x62 (my nuwe trots) en die Nikon Monarch 2-8x32
Ek dink dit lyk heel "ok"

Henk
Henk van der Walt

.22 LR Oberndorf Mauser
.223 Rem Marlin
6.5 x 55 Swedish Mauser CZ550
.303 BSA
9.3 x 62 Sabatti Rover 870
404 Jeff
12Ga Baikal
12GA Franchi Feeling O/U
9mm Para CZ 75
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6973
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: 9.3x62 Bende

Post by DWB »

Henk & Skier

Baie mooi manne!!!!!!!!1
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
immelmanw

Re: 9.3x62 Bende

Post by immelmanw »

kopskoot wrote: DWB,

Sorry man, ek weet ek is nie n moderator nie, maar is hierdie topic nie nou by die verkeerde afdeling nie.

Hierdie afdeling is mos vir grootwild kalibers ;D ;D ;D ;D


Toemaar ek soek sommer net moeilikheid!!
Ronald, waar pas n 30-06 in?
User avatar
Flip Nel
Hero Member
Hero Member
Posts: 2485
Joined: Tue Aug 16, 2011 10:50 pm

Re: 9.3x62 Bende

Post by Flip Nel »

DWB

Hy het nie inghaad  niemaar dit was nie die probleem nie, iemand het hom perongeluk omgestamp op die plaas.  Gelukkig het ek assuransie so alles is darrem okay gewees
Post Reply