Geluk skoot van n leeftyd!!
- Nico Harris
- Hero Member

- Posts: 2468
- Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm
Geluk skoot van n leeftyd!!
Sien vandag bobbejane , maar hulle is ver, dog toe ek sal maar n skoot skiet om hulle net te verwilder. mik toe sommer maar oor die bakkie deur en laat loop. saam met my is 5 mede jagters wat die oggend saam my varke gejag het met die honde. Die een ou se na die skoot dat dit raak is! ek lag en dog hy trek my been, hy wys my met die verkyker en waaragtig daar le die die keus. loop toe soontoe, dit vat n halfuur om deur die kloof en anderkant uit te kom,daar aan gekom sien ek n netjiese skoot agter die oor!!!! besluit toe eers om my rangefinder te vat en kyk hoe ver dit is. range die bakkie met die leupold rx1000 tbr...714yards!!!! dit moet die luck shot van n leeftyd wees!! maar soos die engelsman se "luck shots count"! ek het geskiet met my Sauer model 90 30-06 met n Zeiss 3-9x40 scope en Hornady sst 180gr teen 2750ft/s. kan nou nog nie glo dit het gebeur nie maar dog ek deel dit met julle.
groete
nico
groete
nico
.22LR , Mauser Obendorf
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
- Tomcat
- Sr. Member

- Posts: 266
- Joined: Fri Dec 19, 2008 11:48 am
Re: Geluk skoot van n leeftyd!!
Nico
Baie geluk! Net vir interressantheid, hoe ver bokant daai kees het jy gevat?
Tomma
Baie geluk! Net vir interressantheid, hoe ver bokant daai kees het jy gevat?
Tomma
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
- Nico Harris
- Hero Member

- Posts: 2468
- Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm
Re: Geluk skoot van n leeftyd!!
dankie!! die scope het n duplex kruis en ek het met die deel waar hy begin dik word net bo die sy kop gemik en met die vertikale haar net voor sy neus gemik. hoop die beskrywing is verstaanbaar!!
.22LR , Mauser Obendorf
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
-
Louis102
- Administrator

- Posts: 3887
- Joined: Fri Dec 19, 2008 12:19 pm
Re: Geluk skoot van n leeftyd!!
Nico, dit moes daai scope gewees het!Harris30-06 wrote: ... met n Zeiss 3-9x40 scope ...
Goeie dade oortref goeie woorde.
- Nico Harris
- Hero Member

- Posts: 2468
- Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm
Re: Geluk skoot van n leeftyd!!
dit is n lekker scope- die hoof rede wat ek die zeiss gebruik is vir hulle lekker lang eye relief.
.22LR , Mauser Obendorf
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
- Raven
- Hero Member

- Posts: 1910
- Joined: Tue Sep 01, 2009 3:49 pm
Re: Geluk skoot van n leeftyd!!
Geluk H30-06, dis darem 'n lekker gevoel as 'n man dit nog voor 'n paar anner manne ook kan doen. Dit is 1 van daai stories wat nog vir jare sal vertel word.
Weereens geluk..
Raven
Weereens geluk..
Raven
Norton Izaks
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
-
Louis102
- Administrator

- Posts: 3887
- Joined: Fri Dec 19, 2008 12:19 pm
Re: Geluk skoot van n leeftyd!!
Nico
Daai was 'n grappie. Ek geniet ook my Zeiss-teleskoop en het groot moeilikheid uit verskeie oorde gekry oor my uitgesproke ondersteuning daarvan op hierdie forum. Wat ek wel ook ges? het by meer as een geleentheid, is dat in die hande van 'n onbehendige persoon, selfs die beste teleskoop in die w?reld geen noemenswaardige hulp bied nie. In die hande van 'n man wat kan skiet, kan selfs 'n swakkerige teleskoop wondere verrig.
So, dit is eerder die persoon agter die teleskoop, as die teleskoop op sig self.
Groete
Louis
Daai was 'n grappie. Ek geniet ook my Zeiss-teleskoop en het groot moeilikheid uit verskeie oorde gekry oor my uitgesproke ondersteuning daarvan op hierdie forum. Wat ek wel ook ges? het by meer as een geleentheid, is dat in die hande van 'n onbehendige persoon, selfs die beste teleskoop in die w?reld geen noemenswaardige hulp bied nie. In die hande van 'n man wat kan skiet, kan selfs 'n swakkerige teleskoop wondere verrig.
So, dit is eerder die persoon agter die teleskoop, as die teleskoop op sig self.
Groete
Louis
Goeie dade oortref goeie woorde.
- Nico Harris
- Hero Member

- Posts: 2468
- Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm
Re: Geluk skoot van n leeftyd!!
baie waar wat jy daar se Louis!
.22LR , Mauser Obendorf
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: Geluk skoot van n leeftyd!!
Harris
Hoop jy het jou pose gehou en gemaak of jy dit soma so n paar keer per week regkry?? GROOT gooi daai.
Mooi loop
Francois
Hoop jy het jou pose gehou en gemaak of jy dit soma so n paar keer per week regkry?? GROOT gooi daai.
Mooi loop
Francois
- Nico Harris
- Hero Member

- Posts: 2468
- Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm
Re: Geluk skoot van n leeftyd!!
my geweer rustig uit dier sak gehaal en 1 patroon in gesit , geskiet geweer veilig gemaak en hom weer gebere. toe hulle se dis raak het ek net gesmile!
.22LR , Mauser Obendorf
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
-
Korrel
- Jr. Member

- Posts: 95
- Joined: Sun Jan 17, 2010 4:35 pm
Re: Geluk skoot van n leeftyd!!
SO MAAK MENS!!!! 
- Louis Kriel
- Hero Member

- Posts: 1980
- Joined: Mon Mar 16, 2009 2:01 pm
Re: Geluk skoot van n leeftyd!!
Om sukses te behaal het met daai skoot moes Harris 113 Duim (2,87 meter!!!) hoog gemik het of sy scope 62 clicks opgestel het! Voorwaar 'n puik prestasie! Vir sulke skote moet mens maar jou trajek goed ken.
Die koeel het omtrent 'n sekonde lank getrek en indien hy nie toegelaat het vir 'n dwarswindjie nie, sou hy die bobbejaan met 40 duim (1 meter) gemis het.
Gelukkig het hy nie ges? dit was 'n oopvisier geweer en hy het die bobbejaan in die hardloop geskiet nie!
Die koeel het omtrent 'n sekonde lank getrek en indien hy nie toegelaat het vir 'n dwarswindjie nie, sou hy die bobbejaan met 40 duim (1 meter) gemis het.
Gelukkig het hy nie ges? dit was 'n oopvisier geweer en hy het die bobbejaan in die hardloop geskiet nie!
Peace - That brief glorious moment when everybody stands around reloading. Thomas Jefferson
- Nico Harris
- Hero Member

- Posts: 2468
- Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm
Re: Geluk skoot van n leeftyd!!
ek het ook gesien dat die bullet net oor n honderd duim sou val op my balistic calculator. julle moet onthou dit was n geluk skoot! ek probeer geensins se dat ek gedink het ek sal die bob raak skiet nie. maar dit is nogal awsome as jy die afstand meet en dit is so ver-dink sal vir my n lekker laser beam kaliber moet kry en bietjie meer aandag gee aan die long shots! dis vet pret!
.22LR , Mauser Obendorf
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43