Safari & Outdoor - 2012 Vosberg Jag

Display your bragging rights here/ Plaas jou grotes hier.
Post Reply
User avatar
FHM
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm

Re: Safari & Outdoor - 2012 Vosberg Jag

Post by FHM »

Dagse Rudolph,
ja nee swaer, julle het hulle behoorlik ingeryg.
Lyk ook of dit lekker snerpend koud was - as ek na die dik baadjies en mussies kyk.

Ek merk ook julle sny nie die rammetjies se 'ghoens' af met pens-oop-uit nie - affekteer dit nie die velissmaak as jy die 'ghoens' aanlos nie?

Geluk met julle suksesvolle jag man.
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
Vlakvark
Hero Member
Hero Member
Posts: 2325
Joined: Sun Oct 18, 2009 6:30 am

Re: Safari & Outdoor - 2012 Vosberg Jag

Post by Vlakvark »

Rudolph

Op 'n pensskoot Slag ek nie eers die bok nie. Ek sny die nek af verwyder die  blaaie, Boude en Backstraps. Die res los ek net so dan weet ek my vleis is nie besmet nie
Miskien mors ek 'n bietjie maar my vleis is skoon.
Image
Image
Wouter Roets
Administrator
Administrator
Posts: 7548
Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm

Re: Safari & Outdoor - 2012 Vosberg Jag

Post by Wouter Roets »

Dolph

Geluk man dit lyk na n bitter lekker trip!

Groetnis
Wout
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
Post Reply