Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
Kom ons sit gou name hier op n lys, wil net sien waar weeg ons op teen die 9,3x62 Bende. Gelukkig met die 375R se slaankrag hoef ons net een lid te he waar hulle 2x het
1. Stefan764 - Ruger
2. Lourens Kilian - Howa
3. Piet Breedt - Howa
4. Piet-Skiet - Howa
5. DirtOldSix - Howa
6. SS - Howa
7. Tau - Ruger
8. Hugo V - Howa
Dis die aan wie ek nou so vinnig kon dink. Sit asb julle name op die lys.
Kom ons sit gou name hier op n lys, wil net sien waar weeg ons op teen die 9,3x62 Bende. Gelukkig met die 375R se slaankrag hoef ons net een lid te he waar hulle 2x het
1. Stefan764 - Ruger
2. Lourens Kilian - Howa
3. Piet Breedt - Howa
4. Piet-Skiet - Howa
5. DirtOldSix - Howa
6. SS - Howa
7. Tau - Ruger
8. Hugo V - Howa
9. SV MAD - Howa
Kom ons sit gou name hier op n lys, wil net sien waar weeg ons op teen die 9,3x62 Bende. Gelukkig met die 375R se slaankrag hoef ons net een lid te he waar hulle 2x het
1. Stefan764 - Ruger
2. Lourens Kilian - Howa
3. Piet Breedt - Howa
4. Piet-Skiet - Howa
5. DirtOldSix - Howa
6. SS - Howa
7. Tau - Ruger
8. Hugo V - Howa
9. SV MAD - Howa
10. Vincehond - Howa
Browning x- bolt 30-06; Howa 375Ruger; CZ 550 Magnum 416 Rigby; Miroku semi-auto .22 long; Brno Delux 308; Astra 357; Savage 22-250 Model 12 FCV; 12 Boor Beretta semi- auto Model A301; Matthews Monster Accelarator
Kom ons sit gou name hier op n lys, wil net sien waar weeg ons op teen die 9,3x62 Bende. Gelukkig met die 375R se slaankrag hoef ons net een lid te he waar hulle 2x het
1. Stefan764 - Ruger
2. Lourens Kilian - Howa
3. Piet Breedt - Howa
4. Piet-Skiet - Howa
5. DirtOldSix - Howa
6. SS - Howa
7. Tau - Ruger
8. Hugo V - Howa
9. SV MAD - Howa
10. Vincehond - Howa
11. atplay - Howa
Kom ons sit gou name hier op n lys, wil net sien waar weeg ons op teen die 9,3x62 Bende. Gelukkig met die 375R se slaankrag hoef ons net een lid te he waar hulle 2x het
1. Stefan764 - Ruger
2. Lourens Kilian - Howa
3. Piet Breedt - Howa
4. Piet-Skiet - Howa
5. DirtOldSix - Howa
6. SS - Howa
7. Tau - Ruger
8. Hugo V - Howa
9. SV MAD - Howa
10. Vincehond - Howa
11. atplay - Howa
12. Johan Loots Ruger african hougue.
As ek dit nie mis het nie het Roger! en Phillip de Bruiyn ook elk een.
1. Stefan764 - Ruger
2. Lourens Kilian - Howa
3. Piet Breedt - Howa
4. Piet-Skiet - Howa
5. DirtOldSix - Howa
6. SS - Howa
7. Tau - Ruger
8. Hugo V - Howa
9. SV MAD - Howa
10. Vincehond - Howa
11. atplay - Howa
12. Johan Loots Ruger african hougue.
13. Roger! - Howa
14. Phillip de Bruyn - Howa
Deon dit lyk eerder vir my soos die 9.3 manne wat oor hul skouers moet kyk, ons wen nou vinnig veld!
Last edited by Lourens on Wed Sep 12, 2012 10:34 am, edited 1 time in total.
1. Stefan764 - Ruger
2. Lourens Kilian - Howa
3. Piet Breedt - Howa
4. Piet-Skiet - Howa
5. DirtOldSix - Howa
6. SS - Howa
7. Tau - Ruger
8. Hugo V - Howa
9. SV MAD - Howa
10. Vincehond - Howa
11. atplay - Howa
12. Johan Loots Ruger african hougue.
13. Roger! - Howa
14. Phillip de Bruyn - Howa
15. Molopohunt-Ruger
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
1. Stefan764 - Ruger
2. Lourens Kilian - Howa
3. Piet Breedt - Howa
4. Piet-Skiet - Howa
5. DirtOldSix - Howa
6. SS - Howa
7. Tau - Ruger
8. Hugo V - Howa
9. SV MAD - Howa
10. Vincehond - Howa
11. atplay - Howa
12. Johan Loots Ruger african hougue.
13. Roger! - Howa
14. Phillip de Bruyn - Howa
15. Molopohunt-Ruger
16. KSV - Howa
Ek verstaan daar is deesdae issues om ammo en of herlaai komponente in die hande te kry vir die 375 Ruger, is dit waar?
Een van my vriende het een en hy sukkel n hele rukkie al
Waar kom julle reg?
Henk van der Walt
.22 LR Oberndorf Mauser
.223 Rem Marlin
6.5 x 55 Swedish Mauser CZ550
.303 BSA
9.3 x 62 Sabatti Rover 870
404 Jeff
12Ga Baikal
12GA Franchi Feeling O/U
9mm Para CZ 75
1. Stefan764 - Ruger
2. Lourens Kilian - Howa
3. Piet Breedt - Howa
4. Piet-Skiet - Howa
5. DirtOldSix - Howa
6. SS - Howa
7. Tau - Ruger
8. Hugo V - Howa
9. SV MAD - Howa
10. Vincehond - Howa
11. atplay - Howa
12. Johan Loots Ruger african hougue.
13. Roger! - Howa
14. Phillip de Bruyn - Howa
15. Molopohunt-Ruger
16. KSV - Howa
17. F.L.A.S.H - Howa
Het my baby so 3 weeke terug gekry, en sy het frydag mooi gemaak op haar eerste jag met a lekker groot bosvark (my eerste bosvark ook)
Manne, as ek kyk na die "supply and demand" teorie. Dan het Howa die SUPPLY en DEMAND ordentelik oor gevat in SA.
Dit kan dalk gooie nuus of slegte nuus wees! Want as hulle ook op die bandwagon spring gaan hulle prysse lekker hoom klim in die jaare te kom. Maar an die teenoorgestelde kant, kan dit die prysse van die duurder vuurwapers (CZ, winchester) betjie laat afkom.
Die 9.3x62 is darem baie baie ouer as die Ruger, soos om 'volla (9.3x62) teen 'n beemer (375 Ruger) te sit. Die volla ry, die beemer ry net soveel lekkerder
Ek kry gewoonlik ook supplies by Camdix.
En ja, ek dink dit gaan 'n bitter populere kaliber word, die 375 Ruger