Wie het gese mens kan nie in die Suide van NAM loop en bekruip jag nie? Hierdie was drie nuwe jagters op een dag. Hulle het hulle goed van hulle taak gekwyt, drie skote en drie bokke.
[img width=560 height=420]http://i1199.photobucket.com/albums/aa4 ... G_1301.jpg[/img]
En dit met 'n ou geweer met oop visier. Bok was so 65 meter van ons en hulle het nooit van ons geweet nie. Nie eers weggehardloop na die skoot nie.
[img width=560 height=420]http://i1199.photobucket.com/albums/aa4 ... G_1337.jpg[/img]
No.2. Goeie ram.
[img width=560 height=420]http://i1199.photobucket.com/albums/aa4 ... G_1344.jpg[/img]
Daar was een van die skoner geslag ook...
[img width=560 height=420]http://i1199.photobucket.com/albums/aa4 ... G_1355.jpg[/img]
... wat self die bok se keel wou afsny.
[img width=560 height=420]http://i1199.photobucket.com/albums/aa4 ... G_1369.jpg[/img]
Elke man wou self afslag.
[img width=560 height=420]http://i1199.photobucket.com/albums/aa4 ... G_1371.jpg[/img]
Hulle is mooi gewys hoe.
[img width=560 height=420]http://i1199.photobucket.com/albums/aa4 ... G_1373.jpg[/img]
Die jongspan het groot belangstelling getoon, hier word hulle gewys van die skade aan die organe.
Hoewel een bok min is vir party, het hierdie nuwelinge alles self gedoen en ek is trots op hulle. Hulle gaan hulle jag herleef met elke happie van daardie vleis.
Suide jag
-
F.L.A.S.H
- Hero Member

- Posts: 854
- Joined: Mon Jul 23, 2012 10:53 am
Re: Suide jag
Very nice Boesman
Always nice to see new blood being added to the hunting field, and even better when they have an interest to do things themselves but more importantly, when they have experienced people helping them. There is nothing more demoralizing than struggling by yourself.
Hats of to you

"Nothing can come of nothing" Speaker
-
CR
- Jr. Member

- Posts: 62
- Joined: Fri Jan 14, 2011 12:20 pm
Re: Suide jag
Boesman
Goed om te sien jy kry iemand om raak te skiet ..... die Majoeba kettie is mooilik om te hanteer . Vroulief lyk my het unfair te werk gegaan met daai teleskoop op die 223.
Goed om te sien jy kry iemand om raak te skiet ..... die Majoeba kettie is mooilik om te hanteer . Vroulief lyk my het unfair te werk gegaan met daai teleskoop op die 223.
.22 Krico , 25.06 Zastava, .270 Sako , 8x57js Mauser Zoli o/u
- Boesman
- Sr. Member

- Posts: 447
- Joined: Sat Jun 05, 2010 11:03 pm
Re: Suide jag
Thanks, F.L.A.S.H
But its really them that pulled the trigger, not me.
CR, nou moet daai 8mm van jou se mombakkies afgehaal word, of hoe?
But its really them that pulled the trigger, not me.
CR, nou moet daai 8mm van jou se mombakkies afgehaal word, of hoe?