Ek lees so lekker hier op die forum aan julle onangse trippies, met fotos, dat my tone krul.
Een wys mooi springbokke, ander gemsbokke, nog een vlakvarke en vandag s? een daar is BAIE koedoebulle.
Wil julle dan nie asb. jagbestemmings hier plaas met 'n bietjie inligting en kontakbesonderhede nie?
Sal baie waardeer word.
Alle Duitswesters
- Cor Jacobs
- Sr. Member

- Posts: 255
- Joined: Mon Apr 16, 2012 1:03 pm
Re: Alle Duitswesters
Chevvy,
Die plaas waar ons hierdie jaar gejag het is Hartebeesloop daar in die suide van Namibia, naby Stampriet. Kontak gerus die volgende persoon daar: Barend Dorfling jag@africaonline.com.na
Ek verstaan dat hulle reeds volgeboek is vir die res van die seisoen, maar dis altyd beter om die inligting direk vanaf hom te verkry igv kanselasies en so meer.
Hoop dit werk goed uit vir jou, en dat jy die Suidwes son kan kom geniet.
Groete,
Cor

.243 Mauser, .308 Mauser
- Chevvy SS
- Hero Member

- Posts: 3137
- Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am
Re: Alle Duitswesters
Dankie Cor
Nog 10 asb. manne?
Nog 10 asb. manne?
- FHM
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm
Re: Alle Duitswesters
Jy kan ook hierso kwotasies / pryslyste aanvra 
Elzulien Wahl [wahlwild@yahoo.com]
Schoenfeld Safaris [schoenfeld.safaris@gmail.com]
J van Rensburg [ongariwanda@iway.na]
Jy kan ook luister by "Piet Vorster" en "Boskind" hier op die forum, en 'surf bietjie hoerso ook http://jaracal.com/index.php/board,122.0.html
Jagtersgroete

Last edited by FHM on Wed Jul 04, 2012 10:55 am, edited 1 time in total.
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
-
WindhoekDraught
- Newbie

- Posts: 29
- Joined: Wed May 30, 2012 10:45 am
Re: Alle Duitswesters
Chevvy,
Ek het op die plaas Donkerhoek in die Koes distrik gaan jag. plaas is in suide van Namibia, 23km voor Mata Mata hek van die Kgalagadi af. Jy kan daar met Tannie Gerrie praat op Tel: 0026463252004.
Gemsbokke & Springbokke is lekker vet.
Groete

- Piet Pille
- Hero Member

- Posts: 2092
- Joined: Thu Mar 29, 2012 2:07 pm
Re: Alle Duitswesters
Hallo Chevvy,
As jy hier in die noorde wil jag kan jy ook by die volgende probeer. Veral koedoe, eland en gemsbok:
Oom Hans & tannie Ramona Breedt : +264 67 232624
Piet Luttig: +264 67 232623
Nico Badenhorst: eldoret@iway.na
Hulle is lekker plaasmense met baie wild wat nie net agter die trofeejagter met U$ aan is nie, maar ook vir die biltong-man cater.
Naby Blumfelde in die suide kan julle ook vir Pieter van Vuuren probeer-
Hy't ook baie springbokke, gemsbokke en koedoes en 'n lekker jagkamp. +264 62 569301 of +264 81 1272831
As julle nognie regkom nie maar graag in die noorde wil kom jag, stuur 'n PM dan kan ek kyk wat ek nog kan reel.

Last edited by Piet Pille on Thu Jul 05, 2012 8:32 pm, edited 1 time in total.
.270 Win Mauser aksie; .375 H&H Voere aksie; .303 British No IV Mk-I; 9mm Ruger SR9C. 243 Win Howa Varminter met Custom kolf, Tikka T3 Varmint in 204 Ruger..
-
GerhardDP
- Newbie

- Posts: 30
- Joined: Mon Apr 16, 2012 8:03 pm
Re: Alle Duitswesters
OMUWIWE HUNTING LODGE, bietjie buite omaruru. Baie baie baie nice.
Gerhard & Esther Scott
Tel: + 264-67290024 / +264-67290131
Cell: + 264-816817304
Pieter and Martenique Scott
Cell: +264817845940
Cell: +264818027672
www.omuwiwe.com
Gerhard & Esther Scott
Tel: + 264-67290024 / +264-67290131
Cell: + 264-816817304
Pieter and Martenique Scott
Cell: +264817845940
Cell: +264818027672
www.omuwiwe.com
- namhunt
- Sr. Member

- Posts: 387
- Joined: Mon Aug 17, 2009 3:44 pm
Re: Alle Duitswesters
Hier is nog so paar
http://jaracal.com/index.php/board,122.0.html
http://jaracal.com/index.php/board,122.0.html