9.3x62 Revolusie

Praat hier oor die GROOT manne/Anything about the BIG boys goes here 9.3/375 and bigger
Post Reply
User avatar
Hilux01
Hero Member
Hero Member
Posts: 1214
Joined: Wed Oct 05, 2011 2:52 pm

Re: 9.3x62 Bende

Post by Hilux01 »

Flip

Sit bietjie n foto van daai geweer op, en bietjie detail man

JRM, vertel ons bietjie meer dis wraggies n mooi roer daai

Henk

PS Myne is nou net in Jhb volgens RAM
Henk van der Walt

.22 LR Oberndorf Mauser
.223 Rem Marlin
6.5 x 55 Swedish Mauser CZ550
.303 BSA
9.3 x 62 Sabatti Rover 870
404 Jeff
12Ga Baikal
12GA Franchi Feeling O/U
9mm Para CZ 75
User avatar
JAGTERSREG-JRM
Hero Member
Hero Member
Posts: 2328
Joined: Tue May 15, 2012 10:24 am

Re: 9.3x62 Bende

Post by JAGTERSREG-JRM »

Dagse,

So paer jaar terug het ek n P-14 slotaksie as geskenk gekry en gewonder wat wil ek laat bou........Uit die aard van die saak was die 9.3 en 375 stories groot in die magnum en dit was duidelik dat die 2 wapens goeie kalibers is en moes kies tussen die twee.Ek het alles gaan vergelyk selfs tot kostes van ammunisie.Die koste verskil het my oog gevamg maar hoe meer ek opgelees het van die 9.3 hoe meer het ek begin belangstel.Die besluit is gemaak en ek het Truvelo genader om die geweer te bou, my spesifikasies was as volg,n kort duk loop met barrel band visier en vir die geweerband.Express visiere en n sneller wat ek kan stel na 2 pond.

Truvelo het n uitstekende werk gedoen maar CFR het my wapen aansoek 3 keer weggegooi (dalk seker omdat die motivering 119 bladsye was).Ek kry uiteindelik die lisensie en vat die man vir sy eerste aksie op die skietbaan,daar kom ek egter agter dat dit nie sommer enige dame is nie,sy hou van norma doppe en dit is dit.Nie een van die ander doppe wil sy aanvaar nie.Ek begin toe maar laai aangesien Norma ammunisie net te duur is.Ek besluit toe op Hornady se 286GR punte en Norma doppe.Of ek minimum of maximum ladings laai sy skiet n 9-10mm groepering elke keer,behalwe as die drywer so bietjie bewerasies het natuurlik.

Die 9.3x62 is swaar akkuraat en n plesier om mee te skiet,die effek wat daardie 286gr punt op n rooibok of blouwildebees het verstom my.Maar dit is n storie vir ander dag......

15 TREE LE DIE MAN EN BAK IN DIE SON,SY MATER SLAAP AGTER HOM EN DAAR IS GEEN SKOOT NIE.EK BESLUIT TOE EK SAL MA SNORK EN REGSIT NET DALK SLUIT EK DIE JAGNAWEEK AF MET N IETSIE VIR DIE VRIESKAS.EK SIT OP MY BAS ELMBOE OP DIE KNIEE REG VIR AKSIE.............SNORK SNORK EN HY SPRING OP EN BEGIN VOETE STAMP MAAR KAN NIE MOOI SIEN WAT EK IS NIE AL SIT EK IN DIE OOPTE.DIE SLAGDOP KLAP EN SY REGTERBEEN LUG STUIF TEEN SY LYF OP EN VLIEE DAAR WEG..........4METER VERDER VAL HY N SEKELBOS KAS TOE.....MORS DOOD(EEN VAN DIE LEKKERSTE JAGTE NOG)

[img width=560 height=420]http://i1241.photobucket.com/albums/gg5 ... G_0007.jpg[/img]
Jrm Goods & Services
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
User avatar
Flip Nel
Hero Member
Hero Member
Posts: 2485
Joined: Tue Aug 16, 2011 10:50 pm

Re: 9.3x62 Bende

Post by Flip Nel »

[img width=560 height=420]http://i1099.photobucket.com/albums/g39 ... CT0682.jpg[/img]

[img width=560 height=420]http://i1099.photobucket.com/albums/g39 ... CT0679.jpg[/img]

Nog 2 mooi Koedoe bulle wat ek geskiet het, 9.3x62, Geco 258 T mantel teeen 2500 fps

Ek sal 'n foto van die geweer neem sodra ek kan kry om 'n Foto te neem
User avatar
Flip Nel
Hero Member
Hero Member
Posts: 2485
Joined: Tue Aug 16, 2011 10:50 pm

Re: 9.3x62 Bende

Post by Flip Nel »

[img width=560 height=419]http://i1099.photobucket.com/albums/g39 ... 070910.jpg[/img]

Mooi Koedo bul geskiet deur vriend my ou 9.3x62 286 grain Claw 2330 fps

[img width=560 height=420]http://i1099.photobucket.com/albums/g39 ... doebul.jpg[/img]

Mooi bul geskiet sorry vir foto, 9.3x62 kan nie onthou watter ammo nie
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6973
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: 9.3x62 Bende

Post by DWB »

Flip en Kobus,

Baie mooi gedoen manne!
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
Umshwati Boy
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 342
Joined: Wed Feb 29, 2012 10:06 am

Re: 9.3x62 Bende

Post by Umshwati Boy »

Sako 75 - Dis 'n baie Mooi Nyala  :o
"A peculiar virtue in wildlife ethics is that the hunter ordinarily has no gallery to applaud or disapprove of his conduct. Whatever his acts, they are dictated by his own conscience, rather than by a mob of onlookers. It is difficult to exaggerate the importance of this fact."
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6973
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: 9.3x62 Bende

Post by DWB »

Umshwati, ek sien jy hou mooi dop hier  ;D ;D
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
User avatar
Hilux01
Hero Member
Hero Member
Posts: 1214
Joined: Wed Oct 05, 2011 2:52 pm

Re: 9.3x62 Bende

Post by Hilux01 »

MNre,

Julle gaan nog n dag moet wag vir die fotos van my roer
RAM se woorde; "eish tomorrow morning early"

ARGGGH  >:(
Henk van der Walt

.22 LR Oberndorf Mauser
.223 Rem Marlin
6.5 x 55 Swedish Mauser CZ550
.303 BSA
9.3 x 62 Sabatti Rover 870
404 Jeff
12Ga Baikal
12GA Franchi Feeling O/U
9mm Para CZ 75
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6973
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: 9.3x62 Bende

Post by DWB »

Henk!

Ek voel jou pyn!!!!
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6973
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: 9.3x62 Bende

Post by DWB »

Hier is Nico (Harris30-06) se pragstuk Mauser:

[img width=560 height=420]https://dl.dropbox.com/u/65759801/Mauser/mauser1.jpg[/img]

[img width=560 height=420]https://dl.dropbox.com/u/65759801/Mauser/mauser2.jpg[/img]

[img width=560 height=420]https://dl.dropbox.com/u/65759801/Mauser/mauser3.jpg[/img]

[img width=560 height=420]https://dl.dropbox.com/u/65759801/Mauser/mauser4.jpg[/img]

[img width=560 height=420]https://dl.dropbox.com/u/65759801/Mauser/mauser5.jpg[/img]

[img width=560 height=420]https://dl.dropbox.com/u/65759801/Mauser/mauser6.jpg[/img]
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
User avatar
Nico Harris
Hero Member
Hero Member
Posts: 2472
Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm

Re: 9.3x62 Bende

Post by Nico Harris »

Dankie Deon! ja daai is my 9.2x62 obendorf mauser A graad! Het die geweer by verlangse familie vir n goeie prys gekry met 17 skote deur die loop en 40 norma koeels! Het toe laat Allan Henry vir my n scope opsit en hom london oil finish!Ek skiet al die afgelope jaar 250gr accubonds teen 2550ft/s in norma doppe! Die kombinasie is bja akuraat-net oor half duim op 100m - en ek gebruik dit gemaklik tot op 250m! Die scope op die geweer is n Zeiss 2.5-8x32 conquest.

groete

Nico
.22LR , Mauser Obendorf
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
junglejulian
Hero Member
Hero Member
Posts: 1226
Joined: Mon Mar 28, 2011 10:35 pm

Re: 9.3x62 Bende

Post by junglejulian »

goeie naand aan almal!
hier is my nege drie.ek voer hom 286gr claws en 200gr goodnell koeels.ek het laas jaar die teleskoop afgehaal en n paar springbokke en varke ini vrystaat laat val.
[img width=560 height=420]http://i1137.photobucket.com/albums/n50 ... an/003.jpg[/img]
Last edited by junglejulian on Mon Sep 10, 2012 7:22 pm, edited 1 time in total.
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13644
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: 9.3x62 Bende

Post by Geno »

Nogal helmet-houe. Yster!
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6973
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: 9.3x62 Bende

Post by DWB »

Baie Windgat man! Mooi so!

Wat is jou ervaring met die CLAW koeels?
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
junglejulian
Hero Member
Hero Member
Posts: 1226
Joined: Mon Mar 28, 2011 10:35 pm

Re: 9.3x62 Bende

Post by junglejulian »

moet se^ die geweer is ongelooflik akkuraat! ek skiet nie rerig so goed nie maar ek maak op daarvoor met ywerige bekruip...met die 200gr goodnells skiet ek heeldag 20mm groeperings.het laas jaar die gerrie coetzee groepering in bloem gewen in die grootkaliber klas met 2 drieskoot groeppe van 22mm en 10,5mm  die claw koeels is baie lekker.ek hou van die ronde neus shape.die grootste bok was wildebees en zebra maar almal is reg deur.vleisskade was heel aanvaarbaar.beskikbaarheid is maar die moelikheid met albei koeels.ek het n goeie lading op die barnes wat ek kan gebruik as die nood druk.
User avatar
JAGTERSREG-JRM
Hero Member
Hero Member
Posts: 2328
Joined: Tue May 15, 2012 10:24 am

Re: 9.3x62 Bende

Post by JAGTERSREG-JRM »

Dagse

Oor die algemeen is vleisskade min.Hornady se 286gr het my nognie in die steek gelaat nie, n gemiddelde gewug wat behoue bly op Blouwildebees en koedoe is so +- 86-88% wat vir my glad nie sleg is vir n punt wat teen 2380 die loop verlaat nie.

Groete
Kobus
Jrm Goods & Services
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6973
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: 9.3x62 Bende

Post by DWB »

'N baie goeie kennis van my en Hendrik van der Schyff het beide ernstige failures gehad met die CLAW koeels.

Ek het wel 125 van hulle wat iets gaan doen!
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Re: 9.3x62 Bende

Post by Marc »

DWB wrote: Baie Windgat man! Mooi so!
Mooi gemaak  ;)
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
User avatar
Janjak
Hero Member
Hero Member
Posts: 529
Joined: Tue Apr 07, 2009 2:51 pm

Re: 9.3x62 Bende

Post by Janjak »

Dis baie mooi gewere en hulle skiet lykmy reguit. Maak mens sommer lus vir jag.

http://i219.photobucket.com/albums/cc31 ... C00203.jpg

Hiers my 9,3x62 gebou op n DWM 1908 aksie met n Vektor loop. hierdie Zebra was geskiet met n Barnes X 250gr.

http://i219.photobucket.com/albums/cc31 ... C01287.jpg

Hierdie Blouwildebees was met n 300gr Rhino geskiet
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 8008
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: 9.3x62 Bende

Post by Arnold »

JanJak, Daai is nou vir my 'n baie mooi geweer.
Hoe lank is die loop en hoe dik is hy by die kroon?
User avatar
Janjak
Hero Member
Hero Member
Posts: 529
Joined: Tue Apr 07, 2009 2:51 pm

Re: 9.3x62 Bende

Post by Janjak »

dankie Arnold,
loop is 21" en so 20mm by die kroon
Wouter Roets
Administrator
Administrator
Posts: 7557
Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm

Re: 9.3x62 Bende

Post by Wouter Roets »

Jan

Dis voorwaar n pragtige roer daai! Geweerporno op sy beste! Waar het jy daai zebra geskiet?

Groetnis
Wout
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
User avatar
Janjak
Hero Member
Hero Member
Posts: 529
Joined: Tue Apr 07, 2009 2:51 pm

Re: 9.3x62 Bende

Post by Janjak »

dankie Wouter,

dit was naby Lydenburg in die plantasies.
Wouter Roets
Administrator
Administrator
Posts: 7557
Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm

Re: 9.3x62 Bende

Post by Wouter Roets »

Jan

Ek het so n vermoede gehad. ;) Glo dit was op Makobulaan. Ons vat al hulle hout, ons saagmeule is net onderkant hom as jy oor die treinspoor gaan. Het self ook een van daai hartman sebras daar laat sneuwel so n paar jaar terug. Die meeste jakkelse wat ek ook in my lewe op een plek gesien het daai spesifieke jaar. Ek en Janus moet nog daar twee elandbulle gaan haal die jaar. Verseker een van die mooste stukkies in ons land daai! Dink somme om n geweer in te pak as ek more ry. Kan jy my nie more erens op die pad sommer kry dat ek daai goedjies by jou kan kry nie?

Groetnis
Wout
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
User avatar
Janjak
Hero Member
Hero Member
Posts: 529
Joined: Tue Apr 07, 2009 2:51 pm

Re: 9.3x62 Bende

Post by Janjak »

Dink dis dieselfde plek, daai jakkalse kon die moeilikheid in ons oe sien.

Hoe laat gaan jy verby daaikant toe? Ek is seker ons kan n plan sien.

Sal jou more oggens n lui gee dan tref ons n reeling.

As ek n geweer moet saamry laat net weet.... Hahahahaha

Ek het die 9,3 al gesien -ek sit hom in die skietkamer neer en as ek hom later daar gaan soek dan is hy klaar in die bakkie -sommer links voor.
Post Reply