kd vir tabbele skiet?
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4597
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: kd vir tabbele skiet?
So ver ek weet is dit binne die reels. Het al baie self en saam met ander skuts so deelgeneem
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
-
KalahariKlong
- Hero Member

- Posts: 890
- Joined: Mon Mar 07, 2011 10:19 am
Re: kd vir tabbele skiet?
Piet, by ons gebruik 80% van die manne kd's.
Verseker binne die reels en maak 'n groot verskil op akuraatheid spesifiek op die kalibers wat so bietjie trap.
Groete
KK
Verseker binne die reels en maak 'n groot verskil op akuraatheid spesifiek op die kalibers wat so bietjie trap.
Groete
KK
Only those who dare to fail greatly can ever achieve greatly
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: kd vir tabbele skiet?
Piet
Baie manne skiet hier by ons ook met hulle, glo dit is binne die re?ls, en dit maak werklik 'n wesinlike verskil as mens so na die punte leer kyk
Baie manne skiet hier by ons ook met hulle, glo dit is binne die re?ls, en dit maak werklik 'n wesinlike verskil as mens so na die punte leer kyk
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner