7.9x57

Post Reply
User avatar
HJ Prinsloo
Newbie
Newbie
Posts: 34
Joined: Wed Aug 29, 2012 2:33 pm

7.9x57

Post by HJ Prinsloo »

halo almal
Ek sal net graag wil weet of enige van julle dalk weet watter fabrikaat het 'n 7.9x57 gemaak. My pa het nou een aangeskaf maar ons is nie dood seker watter maak dit is nie. ons weet wel dat dit n mauser k98 aksie is. Die aksie lyk asof daar opsetlik suur opgegooi is en die yster is dan snaaks weg gevreet en dit lyk asof dit 'n versamel stuk moet wees of iets van daai aard.
die loop is 'n 5 hoekige loop en is bja mooi.
As enige iemand van julle van hierdie wapen iets weet, asb deel met my.
Byvoorbaat baie dankie.
HJ
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: 7.9x57

Post by tripodmvr »

Dit was 'n weermagkaliber van Duitsland en baie gewere is deur Mauserwerke gemaak. Gee van die merke op die lope asook fotos deur en iemand sal jou meer inligting kan gee.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
User avatar
Frikkie Coetzee
Hero Member
Hero Member
Posts: 2151
Joined: Thu May 26, 2011 10:30 pm

Re: 7.9x57

Post by Frikkie Coetzee »

hj

sit fotos op of beskryf presies alles wat op die loop en aksie staan.

Sover ek weet is daar nie 5 kantige militere lope gewees nie. Dalk n sportgeweer uit Suhl?

Frikkie
Cradock
Gerard

Re: 7.9x57

Post by Gerard »

Dit is waarskynlik 'n agt kantige loop.  Indien daar Meffert ?rens op die loop gegraveer is, is dit van mindere gehalte.  Andersins moet jy, soos die manne s?, fotos neem van al die proefmerke, name en syfers op die metaalwerk. Maak seker die fotos is mooi duidelik en in fokus sodat mens kan sien wat aangaan.
User avatar
HJ Prinsloo
Newbie
Newbie
Posts: 34
Joined: Wed Aug 29, 2012 2:33 pm

Re: 7.9x57

Post by HJ Prinsloo »

Halo
Ek kan ongelukig nie nou al fotos op sit nie. Maat ek sal we'll op u later stadium.
Baie dankie ek sal dit dan doen.
HJ
Post Reply