Impala air skinning
- Hugo
- Hero Member

- Posts: 1977
- Joined: Thu Apr 14, 2011 3:03 pm
Impala air skinning
http://www.youtube.com/watch?v=dNMMEa55-f8
Die video wys slegs die proses, nie die fissiese vel afhaal nie, ek sal dit volgende keer ook afneem.
Die video wys slegs die proses, nie die fissiese vel afhaal nie, ek sal dit volgende keer ook afneem.
.22LR Slazenger
.243 Howa
.303 Lee Enfield
30.06 Browning
.38spl Astra
Bowtech 340D
To be sure of hitting the target, shoot first and call whatever you hit the target.
.243 Howa
.303 Lee Enfield
30.06 Browning
.38spl Astra
Bowtech 340D
To be sure of hitting the target, shoot first and call whatever you hit the target.
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6971
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Impala air skinning
Mooi man!
Haal die vel dan maklik af daarna?
Haal die vel dan maklik af daarna?
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- Hugo
- Hero Member

- Posts: 1977
- Joined: Thu Apr 14, 2011 3:03 pm
Re: Impala air skinning
4snye en 10sekondes.
.22LR Slazenger
.243 Howa
.303 Lee Enfield
30.06 Browning
.38spl Astra
Bowtech 340D
To be sure of hitting the target, shoot first and call whatever you hit the target.
.243 Howa
.303 Lee Enfield
30.06 Browning
.38spl Astra
Bowtech 340D
To be sure of hitting the target, shoot first and call whatever you hit the target.
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6971
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Impala air skinning
Mooi man!!!!
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5022
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: Impala air skinning
Huh hoe nou verduidelik gou vir my ?
Werk enige ordentilke kompressor en wat gebeur as die vel groot koelwond het ?
Is daar 'n spesisfieke stuk wat jy aan die kompressor kop moet sit ?
Lyk of dit lekker werk.
Werk enige ordentilke kompressor en wat gebeur as die vel groot koelwond het ?
Is daar 'n spesisfieke stuk wat jy aan die kompressor kop moet sit ?
Lyk of dit lekker werk.
.22lr, 25-06, 7x57, 375 H&H, 458 Lott
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Impala air skinning
Ek sal maar die standaard manier bly gebruik.
Ek het al te veel vuil goed sien uit n kompressor se tank kom...
Ek het al te veel vuil goed sien uit n kompressor se tank kom...
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- Hugo
- Hero Member

- Posts: 1977
- Joined: Thu Apr 14, 2011 3:03 pm
Re: Impala air skinning
Dis n nossel wat n lang punt het, kyk mooi aan die begin van die video sien jy die nossel.
Die n gewone 100liter compressor wat se tenk skoon is binne kant, hy staan nie in die wind en weer nie,
Gerhard,
Diffrent courses for different horses.
Die n gewone 100liter compressor wat se tenk skoon is binne kant, hy staan nie in die wind en weer nie,
Gerhard,
Diffrent courses for different horses.
.22LR Slazenger
.243 Howa
.303 Lee Enfield
30.06 Browning
.38spl Astra
Bowtech 340D
To be sure of hitting the target, shoot first and call whatever you hit the target.
.243 Howa
.303 Lee Enfield
30.06 Browning
.38spl Astra
Bowtech 340D
To be sure of hitting the target, shoot first and call whatever you hit the target.
-
Vlakvark
- Hero Member

- Posts: 2325
- Joined: Sun Oct 18, 2009 6:30 am
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Impala air skinning
Nice Hugo, se gou vir my wat maak die lug as dit by die skiet gat kom blaas dit nie daar uit wat keer dat die vacuum verder druk nie.
As die ding werklik so lekker werk soos dit lyk gaan dit veral die lewe vir die manne wat cape makliker maak. Ek het weer die video gekyk van daai cyote en tot die vel om sy ore en lippe pop. Daai is die plekkies wat baie tyd vat om mooi af te slag. Sal nogal like as iemand dit daarvoor ook kan toets.

"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
- Hugo
- Hero Member

- Posts: 1977
- Joined: Thu Apr 14, 2011 3:03 pm
Re: Impala air skinning
Hy blaas uit by die skiet wond, maar 1"verder druk jy net die punt in en hy blaas verder, no worries, die rooi ooi se wange en ore het ook opgeblaas.
.22LR Slazenger
.243 Howa
.303 Lee Enfield
30.06 Browning
.38spl Astra
Bowtech 340D
To be sure of hitting the target, shoot first and call whatever you hit the target.
.243 Howa
.303 Lee Enfield
30.06 Browning
.38spl Astra
Bowtech 340D
To be sure of hitting the target, shoot first and call whatever you hit the target.
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4596
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: Impala air skinning
ek gaan verseker met die volgende vark wat ek skiet dit probeer. hel ek haat varkslag
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
- Hugo
- Hero Member

- Posts: 1977
- Joined: Thu Apr 14, 2011 3:03 pm
Re: Impala air skinning
Ek haat slag.
.22LR Slazenger
.243 Howa
.303 Lee Enfield
30.06 Browning
.38spl Astra
Bowtech 340D
To be sure of hitting the target, shoot first and call whatever you hit the target.
.243 Howa
.303 Lee Enfield
30.06 Browning
.38spl Astra
Bowtech 340D
To be sure of hitting the target, shoot first and call whatever you hit the target.
- Trevor
- Sr. Member

- Posts: 462
- Joined: Thu Apr 12, 2012 3:22 pm
Re: Impala air skinning
Dit lyk na 'n lekker maklike manier, sit net en wag dat daai ding oop bars soos 'n ryp puisie. Sal nie gebeur nie maar dit lyk amper so 