Goeie dag mense
- Bunz
- Jr. Member

- Posts: 54
- Joined: Tue Aug 21, 2012 11:10 am
Goeie dag mense
Hallo aan almal
My naam is Nicky maar mense ken my as Bunz. Ek bly in Welkom en hou baie van visvang en jag. Ek en Visstok wat al reeds op die forum is gaan jag nou en dan saam. Hoop ons gaan nog lekker saam gesels.
Geniet julle dag
My naam is Nicky maar mense ken my as Bunz. Ek bly in Welkom en hou baie van visvang en jag. Ek en Visstok wat al reeds op die forum is gaan jag nou en dan saam. Hoop ons gaan nog lekker saam gesels.
Geniet julle dag
Gaan vir Goud of bly by die huis
- visstok
- Hero Member

- Posts: 1235
- Joined: Thu Sep 22, 2011 6:15 pm
Re: Goeie dag mense
Lekker Bunz! Bly jyt die lig gesien en kom aansluit! Hier is baie kennis op die forum, lekker lees en leer! Die slim manne is ook nie skaam om kennis te deel nie! Geniet dit mater!
Groete Alex
Groete Alex
Sak Sarel, pa wil n bok skiet
-
Herman Venter
- Hero Member

- Posts: 645
- Joined: Sun May 08, 2011 5:29 pm
Re: Goeie dag mense
Bunz,
Baie welkom hier by ons! Ek glo jy sal dit baie geniet hier! Soos visstok ges? het, hier is baie kennis en mens leer lekker baie!! Geniet dit !
Groete
Herman
Baie welkom hier by ons! Ek glo jy sal dit baie geniet hier! Soos visstok ges? het, hier is baie kennis en mens leer lekker baie!! Geniet dit !
Groete
Herman
Bowtech Assassin Black Ops
30.06
.243
REFUSE TO FOLLOW
30.06
.243
REFUSE TO FOLLOW
- JohannHorn
- Jr. Member

- Posts: 94
- Joined: Wed Aug 15, 2012 7:59 pm
Re: Goeie dag mense
Welkom, ek weet jy gaan dit sommer baie geniet hier!
Gamo 440 Hunter .177
J.G. Anschutz .22
Sako 223
Sako 270
Sako 308
Sako 375 H&H
Bentley 12 boor S by S
9mm par CZ75
PSE Infinity 70pd boog
J.G. Anschutz .22
Sako 223
Sako 270
Sako 308
Sako 375 H&H
Bentley 12 boor S by S
9mm par CZ75
PSE Infinity 70pd boog
- Pitbull
- Full Member

- Posts: 237
- Joined: Wed Dec 07, 2011 9:05 am
Re: Goeie dag mense
Welkom
Geniet dit hier.
Lekke speel
Henno
Geniet dit hier.
Lekke speel
Henno
I may not be there yet, but I'm closer than I was yesterday.
- Cz_apie
- Sr. Member

- Posts: 494
- Joined: Sat Mar 17, 2012 5:51 am
Re: Goeie dag mense
Welkom Bunz - geniet dit hier 
Brno .22
Brno .32
Brno 243
MK4 - 2 303
Atis semi Auto 12Br
Harrington & Richardson 12Br Standard
Star .22 Target Pistol
Tanfoglio 9mm
Uberti Mod 1875 Army 357 Mag
NEF 9 shot .22 Revolver
Brno .32
Brno 243
MK4 - 2 303
Atis semi Auto 12Br
Harrington & Richardson 12Br Standard
Star .22 Target Pistol
Tanfoglio 9mm
Uberti Mod 1875 Army 357 Mag
NEF 9 shot .22 Revolver
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4596
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
- johann
- Sr. Member

- Posts: 343
- Joined: Mon Dec 27, 2010 8:17 pm
Re: Goeie dag mense
Welkom bunz, hier is jare en jare se kennis op hiedie forum!
Groete Johann
Groete Johann
25-06 Remington
- Kerneels S.
- Full Member

- Posts: 139
- Joined: Tue Jul 31, 2012 8:34 am
Re: Goeie dag mense
Bunz s? bietjie met watter roere jag jy!! Welkom
.22 Brno, .22 Zidi(Hornet), .223 Ruger, .243 Ruger, .270 Sako, .25-06 Rem, .308 Weatherby, .303 Lee Enfield, .30-06 Howa, .30-30 Marlin, .300 Weatherby Mag, .375 H&H, 12 BR Browning Citori Grand Lightning, .9mm Para, .44 Mag Super Black Hawk, 7.63mm Broomhandle Mauser
- theedge
- Hero Member

- Posts: 5012
- Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am
Re: Goeie dag mense
[
When People Walk Away From You, Let Them Go.
Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !

Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !

- Johan Reyneke
- Hero Member

- Posts: 899
- Joined: Mon Jul 18, 2011 9:07 pm
Re: Goeie dag mense
Baie Welkom en geniet die forum saam met ons
Johan
223Rem: Howa
243 Win: Remington
30-06 XL7C: Marlin
12g O/U: Beretta
223Rem: Howa
243 Win: Remington
30-06 XL7C: Marlin
12g O/U: Beretta
- Ferdi
- Sr. Member

- Posts: 427
- Joined: Mon Mar 05, 2012 1:48 pm
Re: Goeie dag mense
Baie Welkom Bunz
Jy gaan dit baie geniet hier.
Groete
Ferdi
Jy gaan dit baie geniet hier.
Groete
Ferdi
375 H&H Mag CZ 550 Lux
300 Win Mag Howa
303 Lee Enfield Mk4Nr2
243 Win Weatherby Vanguard
12br Winchester Mod 1300
.45 Colt Hebride
.22 Norinco JWA15
300 Win Mag Howa
303 Lee Enfield Mk4Nr2
243 Win Weatherby Vanguard
12br Winchester Mod 1300
.45 Colt Hebride
.22 Norinco JWA15
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Goeie dag mense
Welkom Bunz
Glo jy gaan dit geniet hier saam ons
Groetnis
Marc
Glo jy gaan dit geniet hier saam ons
Groetnis
Marc
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner