Aangenaam
-
rooiduin
- Newbie

- Posts: 12
- Joined: Thu Oct 06, 2011 7:21 am
Aangenaam
Ek het seker ongeveer n jaar terug aangesluit op die forum. Ek het natuurlik tot vandag toe nog nie myself voorgestel nie. Ek sien julle waarsku daarteen om nie jou naam te gebruik nie. Ek is van Malmesbury en het van die forum gehoor by n groot maat van my in Upington. Ek het so 13 jaar gelede die eerste keer by die maat van my gejag. (Op daardie stadium in Ellis Ras) Daardie tyd het ek nie my eie geweer besit nie, maar het ek toe met een van sy gewere geskiet. Kudu's en een groot vlakkies het ek daar op n paar geleenthede geskiet. Die laaste twee jaar jag ek springbok en gemsbok net buite Upington en in die Kalahari. Ek is op die punt om nog n geweer te koop, ek soek nog net die regte een. Dankie vir al die stories en rate. Ek het baie geleer en al lekker gelag op die forum.
Last edited by rooiduin on Tue Aug 07, 2012 3:41 pm, edited 1 time in total.
Musgrave 30.06
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Aangenaam
Baie welkom Rooiduin
Geniet dit hier saam ons
Mooiloop
Marc
Geniet dit hier saam ons
Mooiloop
Marc
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
- Cz_apie
- Sr. Member

- Posts: 494
- Joined: Sat Mar 17, 2012 5:51 am
Re: Aangenaam
Welkom Rooiduin 
Brno .22
Brno .32
Brno 243
MK4 - 2 303
Atis semi Auto 12Br
Harrington & Richardson 12Br Standard
Star .22 Target Pistol
Tanfoglio 9mm
Uberti Mod 1875 Army 357 Mag
NEF 9 shot .22 Revolver
Brno .32
Brno 243
MK4 - 2 303
Atis semi Auto 12Br
Harrington & Richardson 12Br Standard
Star .22 Target Pistol
Tanfoglio 9mm
Uberti Mod 1875 Army 357 Mag
NEF 9 shot .22 Revolver
- Jacquesb
- Hero Member

- Posts: 1241
- Joined: Sat Mar 17, 2012 11:24 am
Re: Aangenaam
Welkom, lekker kuier!
30-06 Spr K98 Mauser, 6.5x57 M1904 Mauser, Krupp Essen .22 Hornet, 9mmP Heckler & Koch USP Compact, .177 Hatsan Torpedo 1250 f/s, .177 Gamo Whisper 1000 f/s.
- Christo
- Hero Member

- Posts: 3311
- Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm
Re: Aangenaam
Jy kan maar jou naam gebruik, ek sien niks fout daarmee, anders as dit 'n skuilplek is vir bollie praat
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
- visstok
- Hero Member

- Posts: 1235
- Joined: Thu Sep 22, 2011 6:15 pm
Re: Aangenaam
Welkom Rooiduin, hoop jy geniet dit hier saam ons!
Groete Alex
Groete Alex
Sak Sarel, pa wil n bok skiet
- Johan Reyneke
- Hero Member

- Posts: 899
- Joined: Mon Jul 18, 2011 9:07 pm
Re: Aangenaam
Baie Welkom en geniet die forum saam met ons
Johan
223Rem: Howa
243 Win: Remington
30-06 XL7C: Marlin
12g O/U: Beretta
223Rem: Howa
243 Win: Remington
30-06 XL7C: Marlin
12g O/U: Beretta
- theedge
- Hero Member

- Posts: 5012
- Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am
Re: Aangenaam
Welkom - aangenaam om ook kennis te maak

When People Walk Away From You, Let Them Go.
Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !

Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !

- Pitbull
- Full Member

- Posts: 237
- Joined: Wed Dec 07, 2011 9:05 am
Re: Aangenaam
Welkom Rooiduin
Geniet die Forum.
Groete
Henno
Geniet die Forum.
Groete
Henno
I may not be there yet, but I'm closer than I was yesterday.
- Ferdi
- Sr. Member

- Posts: 427
- Joined: Mon Mar 05, 2012 1:48 pm
Re: Aangenaam
Baie Welkom Rooiduin
Jy gaan dit baie geniet hier.
Groete
Ferdi
Jy gaan dit baie geniet hier.
Groete
Ferdi
375 H&H Mag CZ 550 Lux
300 Win Mag Howa
303 Lee Enfield Mk4Nr2
243 Win Weatherby Vanguard
12br Winchester Mod 1300
.45 Colt Hebride
.22 Norinco JWA15
300 Win Mag Howa
303 Lee Enfield Mk4Nr2
243 Win Weatherby Vanguard
12br Winchester Mod 1300
.45 Colt Hebride
.22 Norinco JWA15
- johann
- Sr. Member

- Posts: 343
- Joined: Mon Dec 27, 2010 8:17 pm