Hoe konnekteer mens 'n dimmer

Post Reply
Dawie Malan
Hero Member
Hero Member
Posts: 841
Joined: Fri Aug 03, 2012 11:38 am

Hoe konnekteer mens 'n dimmer

Post by Dawie Malan »

Dags?
Ek het 'n dimmer van iemand uit die kaap bestel, maar sonder aanwysings. Die dimmer het twee rooi drade, 'n blou draad en 'n swart draad. Hoe konnekteer ek hom op 'n Nightforce

Groete

Dawie
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 7989
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: Hoe konnekteer mens 'n dimmer

Post by Arnold »

Baie versigtig!!!
Vlakvark
Hero Member
Hero Member
Posts: 2325
Joined: Sun Oct 18, 2009 6:30 am

Re: Hoe konnekteer mens 'n dimmer

Post by Vlakvark »

Jy moet hom mooi koppel as jy dit verkeerd doen gaan daar rook uitkom en jy sal dit nie weer kan terug sit nie, want die rook wolk word groter as die produk as dit uitkom en daar is geen manier om dit terug te kry nie dan is hy MIKE TANGO

;D ;D ;D ;D ;D

Plaas 'n foto van die dimmer laat ons dit kan sien
Image
Image
Henry 7
Hero Member
Hero Member
Posts: 511
Joined: Fri Mar 30, 2012 9:14 am

Re: Hoe konnekteer mens 'n dimmer

Post by Henry 7 »

Dawie
Die dimmer wat ek gebruik het ek by Kloppers in Bloem gekry-het 'n switch vir vol aan,af en dan waar jy op dim is en daar is 'n stelknop waar jy die dimmer stel as jy op dim is.
Jy kan hom enige manier koppel en as die dimmer nie wil dim nie draai jy net die drade om.
Henry
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: Hoe konnekteer mens 'n dimmer

Post by BLOK »

Moeilik om te se bel maar die persoon by wie jy hom gekoop het en vra hom. As dit Allen is help hy graag. Al raad wat ek kan gee is moet nie net die drade aan mekaar vas draai nie, soldeer hulle ook. As jy hulle net vasdraai is die gloeilamp van die spotlight geneig om te raas.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
Dawie Malan
Hero Member
Hero Member
Posts: 841
Joined: Fri Aug 03, 2012 11:38 am

Re: Hoe konnekteer mens 'n dimmer

Post by Dawie Malan »

Dags? Almal

Baie dankie vir die hulp sov?r. Dit is Allen Truter se dimmer en hy lyk so:

http://www.jackalpro.com/dimmer.html

Groete

Dawie
Wayne
Hero Member
Hero Member
Posts: 1007
Joined: Sat Mar 24, 2012 5:36 pm

Re: Hoe konnekteer mens 'n dimmer

Post by Wayne »

Dawie. The red and black combination:  red to positive battery and black negative
            The red and blue combination:  red positive light and blue negative light

Hope this helps as Allen sent me a dimmer and the combinations were separated.
9mm Tanfoglio, .Parker Hale 308, Bruno 270, Savage 22-250, Ruger .204, .22 Bruno
Dawie Malan
Hero Member
Hero Member
Posts: 841
Joined: Fri Aug 03, 2012 11:38 am

Re: Hoe konnekteer mens 'n dimmer

Post by Dawie Malan »

Wayne, Blok Saul and Vlakvark

Thank you for all the advice. I will do it today.

Regards

Dawie
Post Reply