Hornady .17 HORNET

Post Reply
User avatar
rockrabbit
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 76
Joined: Tue Mar 17, 2009 10:37 pm

Hornady .17 HORNET

Post by rockrabbit »

Hello, het iemand inligting oor die .17 Hornet AI? Ek sien Hornady maak ammo gelaai met 20gr V-Max teen 3650fps, wie is die Hornady agent in SA, is reamers, doppe, punte en dies al beskikbaar? Wat kos 'n .17cal loop?
Thanx Ben
User avatar
VdWalt
Hero Member
Hero Member
Posts: 3412
Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm

Re: Hornady .17 HORNET

Post by VdWalt »

Die  .17 is mos randslag. Jy gaan ammo moet koop en nie
nie self laai nie. VLT weet ek voer in maar of hulle die enigste
Hornady abente is weet ek nie.
Praat met Ge, hy het een wat nogal mooi loop, ek dink net die
Patrone is bietjie duur as ek reg onthou.
User avatar
G-force
Hero Member
Hero Member
Posts: 2350
Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm

Re: Hornady .17 HORNET

Post by G-force »

VdWalt die 17Hornet is n centrefire.Ek het die 17HMR wat rimfire is..Dit lyk na n lekker kaliber.Het Lourens nie een gekoop nie?
Last edited by G-force on Fri Aug 31, 2012 7:25 am, edited 1 time in total.
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
User avatar
VdWalt
Hero Member
Hero Member
Posts: 3412
Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm

Re: Hornady .17 HORNET

Post by VdWalt »

Eks soms bietjie stadig ! Net soms.  ;D Ek het nie eers geeet van die
Hornet nie. Hy so klein mens laai net die punte hie hie.
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13640
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Hornady .17 HORNET

Post by Geno »

Die .17 Hornet met 20gr V-max skiet met dieselfde trajek as 'n .223 met 55gr V-Max.

Image

Lourens het so ruk terug vir my ges? dat hy dit oorweeg om een in te bring.

Image
Last edited by Geno on Fri Aug 31, 2012 8:07 am, edited 1 time in total.
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
Lourens
Hero Member
Hero Member
Posts: 1174
Joined: Tue Apr 19, 2011 8:09 am

Re: Hornady .17 HORNET

Post by Lourens »

Rockrabbit,

Geno is reg, ek het een op bestelling geplaas. Is nog nie seker wanneer hy hier gaan wees nie maar ek is nie haastig nie. Koeels en doppe is bitter skaars, koeels kan 'n man hier en daar mee regkom maar doppe moet jy self inbring. Ek dink egter dit gan 'n great roer vir klein peste wees, ek sien uit om hom te gooi en te kyk wat maak hy.

As jy een wil laat bou is die beste om 'n bestaande .22 Hornet te koop en net 'n nuwe loop op te sit en 'n nuwe kamer te laat sny. Ek dink die beste platvorm gaan waarskynlik die Ruger 77 wees. Lope se koste gaan min of meer seker dieselfde as 'n .224 loop wees en sal bestel moet word, jy gan hom nie sommer by 'n handelaar kry nie. Jy sal ook 'n reamer moet bestel waarmee die kamer gesny moet word.

Groete,
Lou
Good, Better, Barnes... Unleaded, Unfailing, Unbeatable...
User avatar
rockrabbit
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 76
Joined: Tue Mar 17, 2009 10:37 pm

Re: Hornady .17 HORNET

Post by rockrabbit »

Hello  Lourens en almal wat inligting gegee het, ek het 'n BSA .22 met side ejector en 300 Sherwood op mini martini aksie waarop ek die loop kan draai. Dit klink na 'n lekker speel roer. As die doppe etc. skaars en duur is, sal ek maar na die gewone .22 Hornet moet kyk.
Dankie
bex
Full Member
Full Member
Posts: 184
Joined: Tue Jun 26, 2012 12:27 pm

Re: Hornady .17 HORNET

Post by bex »

Probeer die .22 hornet met GSC 35 gr koels , jy kan 2850 fps maklik haal.
User avatar
green leader
Full Member
Full Member
Posts: 111
Joined: Tue Jan 12, 2010 7:10 am

Re: Hornady .17 HORNET

Post by green leader »

Bex met watse poier, en watse lading sal jy se.
bsa .303
parker hale 30 06
colt .45
webley scott 7.65
aya 16 guage
anschutz .22 hornet
bex
Full Member
Full Member
Posts: 184
Joined: Tue Jun 26, 2012 12:27 pm

Re: Hornady .17 HORNET

Post by bex »

Ek gebruik op die oomblik S265 10.5gr vir 2760 fps.  10.8gr het vir my 2810 gegee sonder tekens van te hoe druk, maar die dop raak te vol.  GSC se site beveel S221 aan vir n maks spoed van 2875 fps. Ek het ongelukkig nog nie S221 gebruik nie so kan nie se nie.
Post Reply