Hi,
Wie skiet amal Dashers?
Ek sal graag advies wil vra?
Groete
Chrisjan
6mm Dasher
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: 6mm Dasher
Raychell, Tafjak en Jaktrap. Dis die manne wat ek van weet wat Dashers skiet.
Goed, beter, 6millimeter!
-
Jaktrap
- Sr. Member

- Posts: 294
- Joined: Tue Nov 02, 2010 8:59 pm
Re: 6mm Dasher
Hi Chrisjan
Jy kan my jou nr stuur dan kan ek jou bel en vertel wat ek weet.
Nie seker hoeveel dit is nie.
Jaktrap
Jy kan my jou nr stuur dan kan ek jou bel en vertel wat ek weet.
Nie seker hoeveel dit is nie.
Jaktrap