So paar AUS varkies
- FHM
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm
Re: So paar AUS varkies
Fookit maar die manne kom darem vrek naby daai varke
- daai een ou se boog wys skoon afdraende so naby is hy aan daai 'wit vark'. Is dit die normale vark-afstand jag daar by julle tanneman, of is die clip misleidend op die afstande?
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
-
Vlakvark
- Hero Member

- Posts: 2325
- Joined: Sun Oct 18, 2009 6:30 am
Re: So paar AUS varkies
Francois ek gaan lieg as ek moet se ek het self nog nie in die probleem diere wereld in geklim nie gaan die naweek as mentor weer uit met nuwe manne vir Fallow deer. Volgende naweek vir my self vir 'n Red deer en Fox'es en hoopenlik in Oktober vir Scrub Bul.
Ek het hier nog net Fallow, Red en Rusa deer geskiet
het wel al 'n Dingo geskiet maar hy het maar net my pad per toeval gekruis
Ek het hier nog net Fallow, Red en Rusa deer geskiet
het wel al 'n Dingo geskiet maar hy het maar net my pad per toeval gekruis


- FHM
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm
Re: So paar AUS varkies
Ahhhhh....n sagte ou plekkie vir jou naamgenote neem ek aan... 
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
-
Vlakvark
- Hero Member

- Posts: 2325
- Joined: Sun Oct 18, 2009 6:30 am
- FHM
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm
Re: So paar AUS varkies
Jy laat dink my nou aan Cobb en Tripod met hulle 'water druk' se-goetters 
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: So paar AUS varkies
Lekker piets hulle daai otte, ek is verbaas hoeveel wilde varke, donkies en kamele daar rondhol 
Dankie Varkie, dit was nou 'n lekker kykie
Dankie Varkie, dit was nou 'n lekker kykie
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
- vlakvark1
- Hero Member

- Posts: 1568
- Joined: Sun Mar 18, 2012 6:28 pm
Re: So paar AUS varkies
Lyk vir my ek moet vir Vlakvark gaan kuier en gaan help met die varkbevolking
......... maar ek moet eers klaar lappe hekel
Last edited by vlakvark1 on Wed Aug 29, 2012 8:13 pm, edited 1 time in total.
vlakvark en bosvark Bvk
-
Vlakvark
- Hero Member

- Posts: 2325
- Joined: Sun Oct 18, 2009 6:30 am
Re: So paar AUS varkies
hehehehe
ek hoor daai naalde maak so klik,klik,klik,klik teen mekaar soos jy daar voor die heater sit en hekel
as jy jou gat roer sal die lap groter word en jou bene warem hou




