BUTLER CREEK

Post Reply
User avatar
Frikkie Coetzee
Hero Member
Hero Member
Posts: 2151
Joined: Thu May 26, 2011 10:30 pm

BUTLER CREEK

Post by Frikkie Coetzee »

Menere

kan iemand my help?

Ek het n splinternuwe BC geweerband wat ek as geskenk gekry het en wat nou gebreek het. Ons plaaslike winkel hou hulle nie aan nie en weet nie wie die agente is nie. Dit is duidelik n fabrieksfout

Weet iemand wie is die agente vir hulle?

Frikkie
Cradock
Post Reply