Beretta het spesiaal gevra ek moet my weergawe van The Beast hier op sit, die gedagte is om Bohler 6mm N690 te gebruik met 'n 60mm blade, 'n flat grind op die lem. Hierdie tekening moes ek gou uit die argiewe gaan uitgrawe, laat ek hoor wat julle dink.
Ek is van more af uitsteding , sal weer maandag met julle opvang.
Groete
THE BEAST
- stephensonsknives
- Sr. Member

- Posts: 305
- Joined: Tue Dec 08, 2009 3:50 pm
THE BEAST
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Bewarings Beampte Baviaanspoort
www.stephensonsknives.com
www.stephensonsknives.com
-
Beretta
- Hero Member

- Posts: 2954
- Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm
Re: THE BEAST
Net so moet net nie brass op enige plek op die hef gebruik nie. Jy moet kan skeer met hom so skerp moet hy wees dan gaan hy baie mooi maak. Twee snye een op die voorkop en een in die nek dan gaan hy mooi slaap. Eish laat ek liewer stilbly n goeie mes en n mooi mes sal ek my siel verkoop voor.
Beretta
Beretta
- stephensonsknives
- Sr. Member

- Posts: 305
- Joined: Tue Dec 08, 2009 3:50 pm
Re: THE BEAST
beretta beowe as ek terug kom sal ek met die projek begin en geen brass
hierdie n690 kan skerp raak kan n balhaar van n vlooi skeer
miskien moet ek so ietsie uitloot
hierdie n690 kan skerp raak kan n balhaar van n vlooi skeer
miskien moet ek so ietsie uitloot
Bewarings Beampte Baviaanspoort
www.stephensonsknives.com
www.stephensonsknives.com
- stephensonsknives
- Sr. Member

- Posts: 305
- Joined: Tue Dec 08, 2009 3:50 pm
Re: THE BEAST
het iemand daar buite n ordentike paar jockstraps om die mes te dra , voor n hom begin maak
Bewarings Beampte Baviaanspoort
www.stephensonsknives.com
www.stephensonsknives.com
-
Beretta
- Hero Member

- Posts: 2954
- Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm
Re: THE BEAST
Ek het n dik belt en kruisbande bo sal hy bly

Beretta
Beretta
