Bobbejaan / aap skedels en velle

Post Reply
afrikan
Newbie
Newbie
Posts: 14
Joined: Mon Mar 12, 2012 12:03 pm

Bobbejaan / aap skedels en velle

Post by afrikan »

Hi manne,
Ek is opsoek na bobbejaan en blou-aap skedels en velle (wat reg geslag is vir die opstop van die dier).
Ons betaal die volgende pryse vir volledige skedels (met onderkake en sonder gate):
Groot bobbejaan mannetjie - R 100.00
Medium mannetjie/wyfie - R 65.00
Klein - R 50.00
Blou-aap skedels
Groot - R 55.00
Medium - R 45.00
Klein - R 35.00
Velle Bobbejaan (sonder groot gate, met die kop en pote aan)
Groot mannetjie - R 175.00
Medium - R 135.00
Blou-aap velle
Groot - R 100.00
Medium - R 85.00

Groete

Pieter Swart
Afrikan Skins & Horns
0827708556
Rayton Gauteng
Fanie

Re: Bobbejaan / aap skedels en velle

Post by Fanie »

met onderkake en sonder gate
Ha ha ha Ja Piet, daars klaar sewe gate bokant daai onderkaak nog voor jy geskiet het.
En daar's nog ander gate ook voor jy geskiet het.. :o
Last edited by Fanie on Mon Aug 27, 2012 10:57 pm, edited 1 time in total.
User avatar
grumpy
Hero Member
Hero Member
Posts: 2772
Joined: Wed Sep 14, 2011 10:43 am

Re: Bobbejaan / aap skedels en velle

Post by grumpy »

Dis nie nprobleem nie. Wat doen ek met die bicycles en kepse? Die pawnshops is al vol bicycles en wil nie meer koop nie. Nie eers verniet he nie!!!! ;D ;D ;D
Post Reply