Naand almal , Hier in die Overberg was daar nie regtig groot getalle bosotters nie, maar die afgelope 2 jaar sien ek dat daar skielik n groot getal van hulle voorkom en nou begin skade aanrig.
Lusern kampe is nou die ding vir hulle, dit lyk of ek die kampe in die nag ploeg!!!!!!
Ek het nou die trailcam gestel om te kyk watter tyd van die nag kom hulle in.
My vraag aan julle is , wat gebruik julle vir aas om voerplek temaak?
ENIGE hulp sal wardeer word!!!!!
Bosvarke
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6973
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Bosvarke
Vergund, soek bietjie onder bosvark voer.
Maar Hominy Chop is hoog aan die lys of sommer gewone varkmeel werk ook. Dooie kallers, hoenders, beeste etc werk ook.
Of loop en skiet hulle in die nag. Volgende week is volmaan!

Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"

- vlakvark1
- Hero Member

- Posts: 1568
- Joined: Sun Mar 18, 2012 6:28 pm
Re: Bosvarke
Vergund
Ek dink ek en DWB moet jou kom self wys hoe ons maak dit is die beste raad

Lekker jag

vlakvark en bosvark Bvk
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6973
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Bosvarke
Nou werk jy met 'n plan!!!vlakvark1 wrote: Vergund
Ek dink ek en DWB moet jou kom self wys hoe ons maak dit is die beste raad![]()
![]()
![]()
![]()
Lekker jag![]()
![]()
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
-
Rasmus
- Hero Member

- Posts: 1003
- Joined: Mon Sep 06, 2010 2:38 pm
Re: Bosvarke
Vergund
Ek sal nie nou tyd en geld mors met voerplek nie. Jy het reeds voer nl die lusern land.
Doen jouself n guns en probeer die paadjie opspoor wat hulle gebruik om in die lande in te kom. Bosvark se kind is n "creature of habit"
Komende vrydag is volmaan mens kan al lekker sien so drie aande voor volmaan tot so 2 aande na volmaan.
Loer net na die wind en gaan sit in die lande en wag vir vark se kind!!
Voerplekke werk lekker as kos in die veld skaars is maar as daar baie kos soos n lusernland is, is dit moelik om die varke gereeld op die voer te kry. Dit is wel moontlik maar die voerdery gaan jou kos!!

.40 S&W Sigma, 357mag Colt Trooper MKIII,
44 Magnum Ruger Redhawk, .22 Bruno, 6.5 x 55 Swedish Mauser Ruger, 303 Lee Enfield, .375 H&H Musgrave Semi Custom, .410 mossberg, 12Br over and under Eduard kettner, 12 Br Beretta Semi auto A 301.
THE LIVER IS EVIL AND MUST BE PUNISHED!!!!

vergund
- Full Member

- Posts: 174
- Joined: Wed Aug 08, 2012 7:09 am
Re: Bosvarke
Ek het toe vir my n voerplek weg van die lusern af begin , eers maar so bietjie gesukkel maar nou gaan dit sommer goed . Begin nou n patroon van hulle beweegings vasstel. Voer wat lekker werk is hawer wat ek in n toe drom met water vir so paar dae laat staan om bietjie te gis en dan gooi ek vir die otters dit uit . Sterk skemer lyk of dit hulle tyd is !!!!!!!!!!!
.303 br no4 mk 2
.22 cbc
270 Sako
300 WM Tikka
357 Mag Ruger GP100
9mmP Ruger P85
.22 cbc
270 Sako
300 WM Tikka
357 Mag Ruger GP100
9mmP Ruger P85
-
Rasmus
- Hero Member

- Posts: 1003
- Joined: Mon Sep 06, 2010 2:38 pm
Re: Bosvarke
Lekker man! As jy n trail kamera het kan mens hulle lekker dophou. As hulle drie aande in ry kom eet kan jy maar gaan sit.
Geniet dit.