270 met 110 vmax node vraag

Anything regarding this program here/alles rakende die program hier.
Post Reply
User avatar
Naas
Full Member
Full Member
Posts: 245
Joined: Mon Mar 07, 2011 4:54 pm

270 met 110 vmax node vraag

Post by Naas »

Middag Manne.

Ek wil tog hoor of van julle my  kan help.

Kaliber                        -270-----------
Koeel                          --v-max------------
Koeel gewig                ---110------
Maak Dop                    --Rem---------
H2o  dop                    --70.1 grain---------
Slagdop                      --pmp mag-----------
TPL                            --82.50mm-----------
Magasyn kas Lengte    ----------
Loop Lengte                --24------
Kruit                          --355-------
Lading 1 Spoed            -3450-------
Lading2 Spoed            -------

Ek skiet tans 110 vmax uit my 270.
Ek kry n gemidelde soed van 3450 met 56.5 s355. met n gefulsisde dop en die tpl op 82.5mm.

Die groepe is orite,maar ek kry hulle nie kleiner nie,
Ek het al met 56.5 lading die seating depth op en af verander vanaf die 82.5 maar die groepe word met grooter.
Kan julle slim manne my dalk net in die regte rigting help met Ql.want ek weet nie waar ek le ten opsigte van die node nie.

Ek wil nou met die betrokke 82.5mm seat,met .5 van n grain oplaai en aflaai om te kyk of die spoed dalk n verskul maak.
maar dit sal my tyd en geld spaar as ek vooraf weet waantoe ek moet beweeg.

Baie Dankie
Naas
Naas Potgieter
Namibia ( Gobabis )
Box 810
0812972323
np@iway.na
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: 270 met 110 vmax node vraag

Post by tripodmvr »

Jy is wilder as die wildtuin. Die lading wat jy gebruik is 2,5gr ho?r as dit wat Somchem vir 'n 100gr koe?l voorskryf.

Hier is my aanbeveling :- Gebruik die ladings en probeer die spoed kry.

54,4gr = 3348vps
50,9gr = 3194vps
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
Post Reply