Ek gaan vir die eerste keer jag met Impala Ammunisie. Ek gaan met die 200gr .375 patrone jag en wil graag meer weet oor die trajek van die patroon.Ek het vandag die geweer ingestel. As ek 1,5 duim hoog skiet op 100m dan zero dit op 200m. Wat ek kon bepaal vandag is dat dit dan op 300m sowat 4 duim laag skiet.
Het iemand soortgelyke bevindinge?
Impala Ammunisie
-
Kobus Mouton
- Newbie

- Posts: 11
- Joined: Thu Aug 09, 2012 9:47 am
Impala Ammunisie
Groete
Kobus
,375H&H. ,303. ,223. ,22lR
Kobus
,375H&H. ,303. ,223. ,22lR
-
Koos Barnard
- Hero Member

- Posts: 2152
- Joined: Fri Feb 11, 2011 10:28 am
Re: Impala Ammunisie
Kobus
Hoe het jy bepaal dat die koe?l 4-duim laag skiet op 300m? Daardie koe?l val veel meer of behoort veel meer te val. Ek het hulle ook geskiet en met 200m zero is die val nader na 8 tot 10-duim toe, nie 4 nie.
Mooi loop

Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Re: Impala Ammunisie
Ja nee 4" klink vir my ook n bietjie plat.Koos Barnard wrote: Kobus
Hoe het jy bepaal dat die koe?l 4-duim laag skiet op 300m? Daardie koe?l val veel meer of behoort veel meer te val. Ek het hulle ook geskiet en met 200m zero is die val nader na 8 tot 10-duim toe, nie 4 nie.
Mooi loop
Kobus, gee my jou spoed dan kan ek vir jou n goeie aanduiding gee van die trajek. Wat belangrik is is om op 300m n groepering te skiet en dan so te bepaal hoe laag skiet die geweer, dis maar moeilik om so met een skoot te bepaal of dit die werklike POI op 300m is.
Oom Koos, wat is daai Impala se BC, weet oom dalk?
Groete
Stefan
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
- SV MAD (Henk)
- Hero Member

- Posts: 1653
- Joined: Thu Aug 11, 2011 12:26 pm
Re: Impala Ammunisie
Ek het dit ook so. 2 duim hoog op 100, zero op 200 en val so 10 duim op 300mKoos Barnard wrote: Kobus
Hoe het jy bepaal dat die koe?l 4-duim laag skiet op 300m? Daardie koe?l val veel meer of behoort veel meer te val. Ek het hulle ook geskiet en met 200m zero is die val nader na 8 tot 10-duim toe, nie 4 nie.
Mooi loop
Last edited by SV MAD (Henk) on Thu Aug 23, 2012 1:13 pm, edited 1 time in total.
ek soek nog wapens...
-
Vlakvark
- Hero Member

- Posts: 2325
- Joined: Sun Oct 18, 2009 6:30 am
Re: Impala Ammunisie
Ek het dit ook so. 2 duim hoog op 200, zero op 200 en val so 10 duim op 300m
Henk is dit 2'' hoog op 100
Henk is dit 2'' hoog op 100
Last edited by Vlakvark on Thu Aug 23, 2012 12:08 pm, edited 1 time in total.

- SV MAD (Henk)
- Hero Member

- Posts: 1653
- Joined: Thu Aug 11, 2011 12:26 pm
Re: Impala Ammunisie
Dankie, ek het reggemaakVlakvark wrote:
Ek het dit ook so. 2 duim hoog op 200, zero op 200 en val so 10 duim op 300m
Henk is dit 2'' hoog op 100
ek soek nog wapens...
-
Kobus Mouton
- Newbie

- Posts: 11
- Joined: Thu Aug 09, 2012 9:47 am
Re: Impala Ammunisie
Dankie vir almal se kommentaar. Een ding is seker, ek sal weer moet gaan skiet en 100% bepaal wat is dit val na 300m toe.
Ek gaan volgende week Karoo toe om te jag met hierdie ammunisie.
Ek stem saam, die val moet omtrent 8duim wees.
Ek sal julle op hoogte hou van wat was die resultaat gewees van die moontlike v?r skote.
Dankie en praat weer later