Man, die NIKON is skoon en helder!!!
Scope en vergroting
- grumpy
- Hero Member

- Posts: 2772
- Joined: Wed Sep 14, 2011 10:43 am
Scope en vergroting
Ek het n pragtige Nikon 4.5-14x40. Ek stel hom op 6 vergroting en groepering van so +- 2" in sterk wind. As ek die vergroting hoer stel dan is die groepering groter. Die oog wat ek mee skiet is ver siende. Sal dit n verskil maak!!
Man, die NIKON is skoon en helder!!!

Man, die NIKON is skoon en helder!!!
Last edited by grumpy on Thu Aug 23, 2012 1:21 am, edited 1 time in total.
- FHM
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm
Re: Scope en vergroting
Yes Grumps, hoes dinge mater - jy nog slaaploos

Ek het dieselfde vergroting op my Leopold VX 3 wat ek permanent op 8 x hou vir jag.
Het nou al n paar keer op die baan van 8 x na 10 x en 12 x gegaan en my punt van impak (pvi) bly dieselfde op dieselfde afstand. Ek kan nie sien hoe jou versiende oog die verskil gaan maak op jou pvi as jy jou vergroting + x nie.
Ek het nog nie n Nikon gebruik nie so ek kan jou nie se wat my ondervinding was nie. Het jy al bietjie gaan oplees en webswerf gedoen op Nikon se web-blad oor daai mooi scope van jou om te sien of daar enige iets is oor of hy pvi sensetief is vir + x vergotings?

Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Scope en vergroting
Dags? 
Al wat ek kan dink, is dat die ekstra vergroting veroorsaak dat jy jou eie "bewegings" meer duidelik waarneem en dus die groepe wat vergroot. Hoe meer die vergroting opdraai, hoe groter blaas jy jou foute op, ek praat uit ondervinding hier
Nikon is goeie waarde vir geld teleskope en ek sukkel om te glo daar's iets fout, maar mens weet nooit
Jou POI behoort dieslefde te bly al stel jy aan die teleskoop vergroting. Toets dit dalk weer en maak seker 
Mooiloop
Marc
Al wat ek kan dink, is dat die ekstra vergroting veroorsaak dat jy jou eie "bewegings" meer duidelik waarneem en dus die groepe wat vergroot. Hoe meer die vergroting opdraai, hoe groter blaas jy jou foute op, ek praat uit ondervinding hier
Nikon is goeie waarde vir geld teleskope en ek sukkel om te glo daar's iets fout, maar mens weet nooit
Mooiloop
Marc
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner