Goeie More
Weet enige iemand wat is die prosedure en Kostes van vervoer permitte vanaf Namibia tot in SA en om gedraai vir lewendige hawe veral Boerbokke?
Baie dankie
Vervoer Permitte
- Evert
- Sr. Member

- Posts: 301
- Joined: Wed Jan 19, 2011 4:39 pm
Vervoer Permitte
Hunting: Isn't just something I do it's part of who I am.
300H&H Zastava
9.3x62 Mannlicher Schoenauer
300H&H Zastava
9.3x62 Mannlicher Schoenauer

