Buffeljag
- Boesman
- Sr. Member

- Posts: 447
- Joined: Sat Jun 05, 2010 11:03 pm
Buffeljag
Manne, manne
Dis nou so omtrent 4 jaar gelede dat ek laas in Zambie was, en ek mis die plek verskriklik. Die snork-snork-snork van die seekoeie in die nag, die roep van die visarend om jou uit jou gedagtes te ruk, die brul van die leeus wat jou onwillekeurig na jou roer laat loer... Daardie ver-stap jagte met die oopvisier, bandlose geweer oor jou skouer...
En toe bel 'n vriend uit Zambie my en nooi my vir 'n buffeljag!
Voel of ek gaan verjaar!
Dis nou so omtrent 4 jaar gelede dat ek laas in Zambie was, en ek mis die plek verskriklik. Die snork-snork-snork van die seekoeie in die nag, die roep van die visarend om jou uit jou gedagtes te ruk, die brul van die leeus wat jou onwillekeurig na jou roer laat loer... Daardie ver-stap jagte met die oopvisier, bandlose geweer oor jou skouer...
En toe bel 'n vriend uit Zambie my en nooi my vir 'n buffeljag!
Voel of ek gaan verjaar!
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Buffeljag
Ou breg gat. Moet nou nie skaam wees nie. Nooi my saam asomblief. Ek het 'n 375 en sal jou mooi oppas.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5022
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: Buffeljag
Vat net jou kamera saam die keer laat ons so bietjie saam kan jag.
.22lr, 25-06, 7x57, 375 H&H, 458 Lott
- Renier
- Jr. Member

- Posts: 92
- Joined: Tue Aug 30, 2011 3:35 pm
Re: Buffeljag
Agge nee man.....overshare!!! Raak ek nou sommer groen van jaloesie. Sterkte!
9mmP RAP
.308 Musgrave
.338 WM Winchester
.308 Musgrave
.338 WM Winchester
- Dawid
- Hero Member

- Posts: 1079
- Joined: Tue Jun 08, 2010 11:58 pm
Re: Buffeljag
Boesman wil jy nie dalk my nommer ook vir jou vriend gee nie....

Se vir hom ek en jy is DIK TJOMMAS..
, dalk nooi hy my ook..

Jis dis die geleentheid van n lewe, jy moet dit geniet.
Groetnis
Se vir hom ek en jy is DIK TJOMMAS..
Jis dis die geleentheid van n lewe, jy moet dit geniet.
Groetnis
IT`S NOT THE GUN IT`S THE GUNNER
9mm CZ 100
.22 Norinco
243 Bruno 601
270 Bruno
303 no2 mk4 Enfield
375 CZ ZKK 602
9mm CZ 100
.22 Norinco
243 Bruno 601
270 Bruno
303 no2 mk4 Enfield
375 CZ ZKK 602
- Born2Late
- Sr. Member

- Posts: 255
- Joined: Tue Oct 18, 2011 9:38 am
Re: Buffeljag
Geniet dit,as dit pap reen moet jy skep.Neem net baie fotos dat ons ook darem n krummeltjie kan kry.
Labore Et Diligentia.
With labour and diligence.
With labour and diligence.
- Boesman
- Sr. Member

- Posts: 447
- Joined: Sat Jun 05, 2010 11:03 pm
Re: Buffeljag
Natuurlik breg ek, so bietjie. Maar regtig, ek verlang daardie plek verskriklik, die jag is 'n bonus. Met bewerige hande seker gemaak dat my paspoort nog reg is, en dat die kamera se memory cards skoon is. Nou vir die lang wag tot November.
- Hilux01
- Hero Member

- Posts: 1214
- Joined: Wed Oct 05, 2011 2:52 pm
Re: Buffeljag
Ai
Party mense het ook alles in die lewe
Geniet dit en ons soek daai verslag as jy terug is
Party mense het ook alles in die lewe
Geniet dit en ons soek daai verslag as jy terug is
Henk van der Walt
.22 LR Oberndorf Mauser
.223 Rem Marlin
6.5 x 55 Swedish Mauser CZ550
.303 BSA
9.3 x 62 Sabatti Rover 870
404 Jeff
12Ga Baikal
12GA Franchi Feeling O/U
9mm Para CZ 75
.22 LR Oberndorf Mauser
.223 Rem Marlin
6.5 x 55 Swedish Mauser CZ550
.303 BSA
9.3 x 62 Sabatti Rover 870
404 Jeff
12Ga Baikal
12GA Franchi Feeling O/U
9mm Para CZ 75
-
JacoVOS
- Newbie

- Posts: 40
- Joined: Wed Mar 21, 2012 9:12 am
Re: Buffeljag
Je ek hoop my vriende lees ook hier want ek word nooit genooi om buffel te gaan jag.
Geniet dit maar en as jy dalk nie kan gaan bel my maar ek sal jou help
Geniet dit maar en as jy dalk nie kan gaan bel my maar ek sal jou help
- FHM
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm
Re: Buffeljag
ONETIESE POS Boesman... 
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
-
Homer
- Full Member

- Posts: 143
- Joined: Wed Apr 06, 2011 2:48 pm
Re: Buffeljag
Piet
ek dog ek is jou vriend
ek dog ek is jou vriend
- Boesman
- Sr. Member

- Posts: 447
- Joined: Sat Jun 05, 2010 11:03 pm
Re: Buffeljag
Lyk my julle voel almal soos ek.