Dagse
- JohanB29
- Newbie

- Posts: 49
- Joined: Sun Aug 19, 2012 12:25 pm
Dagse
Middag manne,
My naam is Johan en ek is van Bloemfontein.
Ek is n entoesiastiese jagter, maar ek moet bieg, ek het nog nooit jakkals gejag nie!! Danksy n inleidende kursus wat ons Jagtersvereniging aangebied het, wil ek nog meer leer van hierdie baie interessante jagmetode.
Ek sien uit na die kennis wat ek onder mede entoesiaste gaan opdoen.
Groete
Johan

-
BoogJagter111p
- Full Member

- Posts: 191
- Joined: Sat May 05, 2012 12:07 am
Re: Dagse
Welkom Johan!!
- Jacquesb
- Hero Member

- Posts: 1241
- Joined: Sat Mar 17, 2012 11:24 am
Re: Dagse
Dagse Johan
Welkom hier, lekker kuier op die forum!
Groete
Jacques
Welkom hier, lekker kuier op die forum!
Groete
Jacques
30-06 Spr K98 Mauser, 6.5x57 M1904 Mauser, Krupp Essen .22 Hornet, 9mmP Heckler & Koch USP Compact, .177 Hatsan Torpedo 1250 f/s, .177 Gamo Whisper 1000 f/s.
- JohannHorn
- Jr. Member

- Posts: 94
- Joined: Wed Aug 15, 2012 7:59 pm
Re: Dagse
Welkom welkom Johan
Jy gaan die forum sommer baie geniet!!
Jy gaan die forum sommer baie geniet!!
Gamo 440 Hunter .177
J.G. Anschutz .22
Sako 223
Sako 270
Sako 308
Sako 375 H&H
Bentley 12 boor S by S
9mm par CZ75
PSE Infinity 70pd boog
J.G. Anschutz .22
Sako 223
Sako 270
Sako 308
Sako 375 H&H
Bentley 12 boor S by S
9mm par CZ75
PSE Infinity 70pd boog
- theedge
- Hero Member

- Posts: 5012
- Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am
Re: Dagse
Hi en baie welkom - bly om kennis te maak
When People Walk Away From You, Let Them Go.
Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !

Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !

- Johan Reyneke
- Hero Member

- Posts: 899
- Joined: Mon Jul 18, 2011 9:07 pm
Re: Dagse
Baie Welkom en geniet die forum saam met ons
Van nog 'n Johan
Van nog 'n Johan
Johan
223Rem: Howa
243 Win: Remington
30-06 XL7C: Marlin
12g O/U: Beretta
223Rem: Howa
243 Win: Remington
30-06 XL7C: Marlin
12g O/U: Beretta