Skoonma's

Hou dit skoon en onsuggestief, dit is 'n openbare forum en enige iets wat nie pas nie sal verwyder word.
Post Reply
bennie

Skoonma's

Post by bennie »

Wat doen jy as jy jou skoonma deur die tuin sien strompel  ???....herlaai en skiet weer!!
User avatar
Rudie Combrinck(9mm)
Full Member
Full Member
Posts: 114
Joined: Sun Dec 13, 2009 11:44 am

Re: Skoonma's

Post by Rudie Combrinck(9mm) »

Wat maak jy as jy haar in die leefarea kry? Skop haar terug kombuis toe en maak die ketting korter!
User avatar
CHRIS
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 435
Joined: Mon Feb 02, 2009 12:42 pm

Re: Skoonma's

Post by CHRIS »

Wat doen jy as jy haar mis ??? ???

                                        SKIET WEER

:o :ohoop nie ma lees hier nie ;D
Post Reply