Middag manne.
Ek het 'n 7.63mm Broomhandle Mauser in mint kondisie nog steeds in sy hout kassie. Al die serial nommers is dieselfde as die op die loop. Wat is die waarde van die vuurwapen in hierdie kondisie?
Groete
Kerneels S.
Wat is die waarde van 'n 7.63mm Broomhandle Mauser?
- Kerneels S.
- Full Member

- Posts: 139
- Joined: Tue Jul 31, 2012 8:34 am
Wat is die waarde van 'n 7.63mm Broomhandle Mauser?
.22 Brno, .22 Zidi(Hornet), .223 Ruger, .243 Ruger, .270 Sako, .25-06 Rem, .308 Weatherby, .303 Lee Enfield, .30-06 Howa, .30-30 Marlin, .300 Weatherby Mag, .375 H&H, 12 BR Browning Citori Grand Lightning, .9mm Para, .44 Mag Super Black Hawk, 7.63mm Broomhandle Mauser
-
JoevR
- Full Member

- Posts: 218
- Joined: Tue Jun 14, 2011 4:55 pm
Re: Wat is die waarde van 'n 7.63mm Broomhandle Mauser?
Kerneels, daar is verskeie dik boeke oor Broomhandles geskryf. Die pistole word ook gevind met 'n ongelooflike hoeveelheid variasies. Plaas asb. 'n paar foto's, dit sal my baie help om 'n opinie te gee. Is die no. op die houtkolf ook dieselfed as op die pistool?
Groete
Joe
Groete
Joe
6,5 x 58, 7 x 57 (x5), 8 x 57JS, 8 x 60J, 8 x 60JS, 8 x 68S, 9 x 57, 10,75 x 68, 25-06, 30-06, 7mm Rem Mag, 375 H&H Mag, 12 Gauge (x2), 22 LR (x5) 6,35 (x7) .38 Spec., .380, 9 mm P, .44 Mag
-
Chris Swart
- Hero Member

- Posts: 859
- Joined: Fri May 18, 2012 7:49 am
Re: Wat is die waarde van 'n 7.63mm Broomhandle Mauser?
Daai ding is NIKS werd nie
Ek sal hom by jou oorvat... en jy hoef my nie eers te betaal nie....

Ek sal hom by jou oorvat... en jy hoef my nie eers te betaal nie....
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5124
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: Wat is die waarde van 'n 7.63mm Broomhandle Mauser?
Kerneels ek was November laasjaar by Clasic arms te veiling gewees. Daar was seker 15 of meer van daai wapens gewees.
As ek reg was het almal vir om en by R10000 verkoop en selfs meer. Ek kom nie glo hoe die manne agter daai wapens aan was nie. Elke bod het soos soetkoek verkoop

Peet
As ek reg was het almal vir om en by R10000 verkoop en selfs meer. Ek kom nie glo hoe die manne agter daai wapens aan was nie. Elke bod het soos soetkoek verkoop
Peet
Work to live, don"t live to work
-
Frikjordaan
- Full Member

- Posts: 217
- Joined: Wed May 11, 2011 9:35 pm
Re: Wat is die waarde van 'n 7.63mm Broomhandle Mauser?
Forum Vriende.
As die Milit?re Broom Handle met matching nommers R 10 000 werd is sou ek baie graag wil hoor wat kan mens verwag vir 'n 7.63 Bolo ook met ooreenstemmende nommers en die hout handvatselgreep wat spesiaal gemaak is vir skyfskiet. In absolute mint toestand.
Al myne het leer skede holsters maar kort die skoonmaakstok en spaar magasyn veer.
Mooi llop
Frik

Karasberge Namibi