terminator knaldemper
-
JR68
- Jr. Member

- Posts: 76
- Joined: Sat Jun 26, 2010 9:26 am
terminator knaldemper
Kan iemand dalk my help ,waar kan ek draad laat sny in my geweer se loop naby Kaapstad vir bogenoemde knaldemper.
- Christo
- Hero Member

- Posts: 3311
- Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm
Re: terminator knaldemper
Worcester - Oom Ben Strydom, bel Strydom armiture rewinders en vra vir hom.
Vredendal - Erwee Basson. Dalk die gouste.
Vredendal - Erwee Basson. Dalk die gouste.
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
- Sakkie Rust
- Full Member

- Posts: 224
- Joined: Fri May 18, 2012 8:29 am
Re: terminator knaldemper
Ek het ook vir my n terminator gekoop , wag nog net om hom te kry. Ek moet ook nog draad laat sny so hou die post dop.
JR68 hoe lank het jy vir jou knaldemper in die pos gewag ?
Sakkie
JR68 hoe lank het jy vir jou knaldemper in die pos gewag ?
Sakkie
-
JR68
- Jr. Member

- Posts: 76
- Joined: Sat Jun 26, 2010 9:26 am
Re: terminator knaldemper
Hi Sakkie
Die bestelling die 4 julie gemaak en die knaldemper die 7 Aug gekry.Baie opgewonde en kan nie wag om met die geweer te skiet.
Die bestelling die 4 julie gemaak en die knaldemper die 7 Aug gekry.Baie opgewonde en kan nie wag om met die geweer te skiet.
- Sakkie Rust
- Full Member

- Posts: 224
- Joined: Fri May 18, 2012 8:29 am
Re: terminator knaldemper
Hi JR68
Ek het myne die 9de Julie bestel maar wag nog om dit te kry. Het geen idee hoe lank dit slegs vir die pos vat nie. Ek dink daar aan om my geweer vir S&O stellenbosch toe te vat vir die sny van die draad.
Sakkie
Ek het myne die 9de Julie bestel maar wag nog om dit te kry. Het geen idee hoe lank dit slegs vir die pos vat nie. Ek dink daar aan om my geweer vir S&O stellenbosch toe te vat vir die sny van die draad.
Sakkie
-
JR68
- Jr. Member

- Posts: 76
- Joined: Sat Jun 26, 2010 9:26 am
Re: terminator knaldemper
Die geweersmit blykbaar baie besig.gaan omtrent 2 maande wag..Wou dit ook daar laat doen ,maar kan nie so lank wag.