morning guys
i'm going hunting tomorrow and kudu's on the menu . now i'd just like to know how do you measure the turns on a bulls horns and if at all possible could anyone post photos of the different turns ,1or 2 or 3 . i've got an idea but opinions differ so lets hear them .
many thanks
bobby
kudu horn turns
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7550
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: kudu horn turns
Hallo Bobby
Daar is baie verwarring as dit kom by die meet van draaie by koedoehorings. Die maklikste en mees aanvaarde metode is die rif wat op die horing self loop. Hierdie is dieselfde rif wat gemeet word volgens Rowland Ward metode. Wanneer hierdie rif n volledige draai gemaak het, 360 grade, dan beskou mens dit as een draai. So die meeste volwasse bulle is in die omgewing van 2 draaie en met redelike uitsonderinggaan dit na 2 1/2 draaie.
Gregor Woods het n lang artikel in Magnum geskryf oor die magiese drie draai koedoe alhoewel hy geen bewyse van een al gekry het nie. Ek het n foto so ruk terug geplaas van een wat ek voel wel voldoen aan drie draaie hier op die Forum. My pel Koos Barnard moes dit nog vir Gregor wys maar het weer opgetree soos ek hom ken!
Nodeloos om te se Gregor is nog salig onbewus van die spesifieke koedoe. Die koedoe is afgeneem in Tshumeb so drie jaar terug voor die hondsdol uitbraak. Ek dink die foto is onder drie draai koedoe.
Hoop dit help.
Groetnis
Wouter
Daar is baie verwarring as dit kom by die meet van draaie by koedoehorings. Die maklikste en mees aanvaarde metode is die rif wat op die horing self loop. Hierdie is dieselfde rif wat gemeet word volgens Rowland Ward metode. Wanneer hierdie rif n volledige draai gemaak het, 360 grade, dan beskou mens dit as een draai. So die meeste volwasse bulle is in die omgewing van 2 draaie en met redelike uitsonderinggaan dit na 2 1/2 draaie.
Gregor Woods het n lang artikel in Magnum geskryf oor die magiese drie draai koedoe alhoewel hy geen bewyse van een al gekry het nie. Ek het n foto so ruk terug geplaas van een wat ek voel wel voldoen aan drie draaie hier op die Forum. My pel Koos Barnard moes dit nog vir Gregor wys maar het weer opgetree soos ek hom ken!
Hoop dit help.
Groetnis
Wouter
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
-
Dimitri
- Hero Member

- Posts: 1015
- Joined: Tue May 22, 2012 4:39 pm
Re: kudu horn turns
Hi Bobby
In addition to what Wouter has said, the guys in the E Cape seem to have their own way of determining how many turns their are in a kudu's horns. If you are going hunting there then a three-turn kudu shouldn't be a problem.
I'm sure an E Caper will be able to explain.
If you are looking for a kudu with long horns then remember that the length is not in how many turns there are but rather the depth of the turns. The deeper the turn the longer the horn. Some horns may have turns aplenty but they don't have depth. Regardless of how many turns there are, you measure along the top of the spiral ridge as Wouter explained.
Also, regardless of how many turns there are and how many inches your kudu measures they remain beautiful creatures and bagging a kudu, ethically hunted, is a special thing. We all want to shoot big kudu but, in my opinion, have no right to be disappointed in the KUDU if he does not measure X or Y inches or has only A or B number of turns. It's not his fault.
All the best with your kudu hunt. 'Hope you get one.

SmitH
- Sr. Member

- Posts: 453
- Joined: Tue Feb 16, 2010 11:36 am
Re: kudu horn turns
Ek is bly die vraag is gevra het Saterdagaand by n braai amper vuis geslaan oor die meet van n horing en hoeveel draaie die horing is . Die metode wat Wouter van praat glo ek is die regte metode , maar die man wou Saterdagaand vir my vertel van 3 1/2 en 4 draai bulle ek se toe vir hom jy sal in jou lewe nie sulke bulle in die Oos Kaap kry nie en toe se hy wil jy nou vir die ou manne van in die 70jaar se hulle is verkeerd en se toe ja.
- tokjak
- Sr. Member

- Posts: 331
- Joined: Mon Apr 11, 2011 12:45 pm
Re: kudu horn turns
EK GLO MAAR DIS WAAR JY GROOTGEWORD HET .EK HET GELEER DAT SODRA DIE HORING VAN RIGTING VERANDER [TURN] , DIT N DRAAI IS DWS JY MEET DRAAI NA BUITE, BINNE EN WEER BUITE ,IS N DRIE DRAAI BUL.DIS STUPID OM OOR SO IETS TE REDINNEER ,WANT DIS N SIENSWYSE WAT DUIDELIK N STREEKS DING IS . ..........
-
bobby
- Sr. Member

- Posts: 356
- Joined: Fri Jan 29, 2010 6:28 pm
Re: kudu horn turns
thanks guys
wouter i also thought it was complete revolutions of the horns but i think some blokes mean bends instead of turns . if i look at the kudu on tokjak's avitar then would i be correct in saying it's a 2 ,5 turn bull ? it's a nice kudu by the way .
i don't worry about horn size i eat the meat not the horns , for me it's about the hunt and not the size of the horns that matter .
what is the average kudu carcass weight in the karoo ?
thanks bobby
wouter i also thought it was complete revolutions of the horns but i think some blokes mean bends instead of turns . if i look at the kudu on tokjak's avitar then would i be correct in saying it's a 2 ,5 turn bull ? it's a nice kudu by the way .
i don't worry about horn size i eat the meat not the horns , for me it's about the hunt and not the size of the horns that matter .
what is the average kudu carcass weight in the karoo ?
thanks bobby
- tokjak
- Sr. Member

- Posts: 331
- Joined: Mon Apr 11, 2011 12:45 pm
Re: kudu horn turns
bobby ,a big fully grown bull,meat only ,between 150 and 170 .bigger than that is an exception. an average size bull btween 120 and 140 .the bull on my profile pic weighed 189 kg
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7550
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: kudu horn turns
Bobby
Die prentjie van Tokjak se koedoe kan ek nie mooi sien nie so kan nie se nie. 2 1/2 draai bulle word nie sommer onder enige bos in die geval van die karoo uitgeskop nie!
Tokjak ek sal nie sommer se hierdie is n stupid redenasie nie want ek weet die manne het al baie warm onder die kraag geword hieroor. Ek glo die volledige draai metode gebasseer op die rif is nog steeds die een met die minste onduidelikheid en plek vir misverstand het. Ek moet se die draai metode word maar die meeste toegepas deur gebiede wat maar bietjie gestremd is in die duim departement as dit kom by horinglengte!
Horingskatting is vir my ook makliker om gebruik te maak van die volledige draai metode maar dit kan ook wees oor dat ek dit maar so geleer het. Ek se geensins dis beter nie maar vir my persoonlik maar net makliker.