Hy het seker toe hy nog jonk was seer gekry
[img width=560 height=374]http://i1129.photobucket.com/albums/m50 ... koedoe.jpg[/img]
Wonder wat het met die ou gebeur
- tau
- Hero Member

- Posts: 3942
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: Wonder wat het met die ou gebeur
Jong diere kry baie keer seer en dan wys dit eers as hulle groot word. EK sou gedink het dit is a.g.v wildvang en drade, maar ek het al te veel diere in parke gesien met krom horings. Ek geniet dit om sulke diere te skiet. Beter as daai helse trofee horings.
[img width=560 height=374]http://i1091.photobucket.com/albums/i39 ... e142-1.jpg[/img]
Die Gemsbok was in my area in die Kgalagadi die horing het al begin terug groei in die skedel in.
[img width=560 height=374]http://i1091.photobucket.com/albums/i39 ... e142-1.jpg[/img]
Die Gemsbok was in my area in die Kgalagadi die horing het al begin terug groei in die skedel in.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
- FHM
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm
Re: Wonder wat het met die ou gebeur
Tau ek stem.
Die diere, as hulle manlik is - sal nooit gene versprei, die koeie laat nie toe dat n bul wat so lyk naby ulle kom in paartyd nie, dus is hulle op n voortplantingskaal n zero. Lekker jagbokke sonder inhibisies, as die horings so krom en skeef en af is.

Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
-
Carl
- Hero Member

- Posts: 4793
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Re: Wonder wat het met die ou gebeur
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
- tau
- Hero Member

- Posts: 3942
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: Wonder wat het met die ou gebeur
Stem saam. EN 'n eenhoring waterbok of Gemsbok kan maklik 'n twee horing bok vrekmaak as hulle begin baklei oor 'n area. Ek ken 2 wildboere wat jou voor die jag duidelik vra om asb alle eenhoring bulle te skiet.FHM wrote: Tau ek stem.
Die diere, as hulle manlik is - sal nooit gene versprei, die koeie laat nie toe dat n bul wat so lyk naby ulle kom in paartyd nie, dus is hulle op n voortplantingskaal n zero. Lekker jagbokke sonder inhibisies, as die horings so krom en skeef en af is.
Carls evalusie....
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
- Dewie
- Full Member

- Posts: 186
- Joined: Fri Jul 01, 2011 6:53 pm
Re: Wonder wat het met die ou gebeur
Hallo
Kan dit dalk ook nie wees van te veel inteelery van dieselfde teelbok nie,en daar ander nuwe teelbokke ingebring word nie??
Groete
Kan dit dalk ook nie wees van te veel inteelery van dieselfde teelbok nie,en daar ander nuwe teelbokke ingebring word nie??
Groete
Last edited by Dewie on Tue Aug 07, 2012 2:57 pm, edited 1 time in total.
Brno .308
Howa .243
Brno .22
Gammo CFX
VMAX
Nosler Ballistic Tip
Barnes Tiped TSX
Howa .243
Brno .22
Gammo CFX
VMAX
Nosler Ballistic Tip
Barnes Tiped TSX
- tau
- Hero Member

- Posts: 3942
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: Wonder wat het met die ou gebeur
Die gemsbok wat ek afgeneem het is van die Kalahari Gemsbok par (nou Kgalagadi Transfrontier Park0 Wat so 3.4 Miljoen hektaar is so intelling gaan maar lolDewie wrote: Hallo
Kan dit dalk ook nie wees van te veel inteelery van dieselfde teelbok nie,en daar ander nuwe teelbokke ingebring word nie??
Groete
Wat ons wel baie in die Wes - Kaap sien op klein wild kampies is krom horings ek dink dit het baie met jong diere vanaf groot plase wat nou te veel keer teen drade bots of baklei etc.
Swak gene kan definitief 'n swakker horing veroorsaak.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
- Vark
- Newbie

- Posts: 13
- Joined: Wed Jul 04, 2012 3:52 pm
Re: Wonder wat het met die ou gebeur
Ja dan laat jy mister Tau Waterbok verby gaan met een horing. Ai ek verstaan hoekom jy nie het nie maar dammit dis nie leke nie
Skiet mooi en maak mooi
- FHM
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm
Re: Wonder wat het met die ou gebeur
Die gemsbok wat ek afgeneem het is van die Kalahari Gemsbok par (nou Kgalagadi Transfrontier Park0 Wat so 3.4 Miljoen hektaar is so intelling gaan maar lol 
Swak gene kan definitief 'n swakker horing veroorsaak.
[/quote]
Yip ek stem.
Nou nie dieselfde beskikbare area in Brakpan nie so ek verstaan inteling is die norm en die horings raak swakker...
Swak gene kan definitief 'n swakker horing veroorsaak.
[/quote]
Yip ek stem.
Nou nie dieselfde beskikbare area in Brakpan nie so ek verstaan inteling is die norm en die horings raak swakker...
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
- gillie
- Hero Member

- Posts: 957
- Joined: Fri Aug 05, 2011 7:05 am
Re: Wonder wat het met die ou gebeur
Hierdie gemsbok horings by jagplek naby Klerksdorp gesien
[img width=360 height=480]http://i1134.photobucket.com/albums/m61 ... GP1052.jpg[/img]
[img width=360 height=480]http://i1134.photobucket.com/albums/m61 ... GP1052.jpg[/img]
.22 LR
.222 Rem
7mm-08
8x57 jrs
300 WinMag
375 H&H Mag CZ 550
.222 Rem
7mm-08
8x57 jrs
300 WinMag
375 H&H Mag CZ 550
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Wonder wat het met die ou gebeur
Dags?
Ek het buite Wesselsbron 'n besonderse Eland koei afgeneem, hulle noem haar die Joker want haar horings groei uitwaarts en af soos die Joker op 'n stel kaarte se hoed lyk. Daar moet heelwat duime op haar wees en wie haar ook al eendag skiet gaan voorwaar iets spesiaal h?.
Ek plaas die foto sodra ek hom net kan opspoor
Mooiloop
Marc

" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner