En so kom die seison tot 'n eiende

Post Reply
stan man

Re: En so kom die seison tot 'n eiende

Post by stan man »

gelukkig kan ons aanhou droom.ons moet net aanhou onthou. ons is so bevoorregd om te kan jag.ja dit was n lekker seisoen.ek het n trofee gemsbok bul geskiet asook n trofee springbok.my seuns het mooi varke gewiks, die een nogal 2 met een skoot. ek het soveel mooi in die veld beleef.as ek so in die veld was kom ek sommer nukkerig terug,want ek weet ek moet weer met mense redineer. ek is trots om afrikaans te kan wees.en ek is dankbaar vir die liewe vader se skilderye wat ons elke dag na kan kyk as ons in die veld is.
FCLoretz
Hero Member
Hero Member
Posts: 3043
Joined: Tue May 22, 2012 9:24 am

Re: En so kom die seison tot 'n eiende

Post by FCLoretz »

Saam daai drome moet ons ook baie voorbereiding doen. Die ingelse het 'n se ding.

if you fail to plan, you plan to fail.

Met dit gese, Is dit nou die tyd om al daai voorbereiding te doen vir daai Eland/3 draai koedoe/ trofee duiker.

Voorbereiding is verskillende goed vir verskillende mense, dit kan wees van tyd op die skiet baan tot Gerhard en Carls se skoot plasing threads. Vir ander is dit die bank bestuurder en om die jag gereel te kry.
Frederick
I have come to realize that you can only reason with reasonable people, from there on out you need to use a language that, unfortunately, is beneath what we today consider to be civilized.
Post Reply