Aangenaam om by julle aan te sluit
- Thomas
- Jr. Member

- Posts: 92
- Joined: Thu Aug 02, 2012 11:36 am
Aangenaam om by julle aan te sluit
Goeiedag manne,
Baie dankie vir die geleentheid om myself hier voor te stel. My naam is Thomas Orchard en ek is vanaf Malmesbury in die Kaap. Ek jag sedert 2005 aktief jaarliks in die Kalahari en Karoo. Voor dit het ek saam pa bietjie skiet kans gehad. Meestal springbok en gemsbok maar van die ander spesies soos blesbok, kudu en hartebeeste.
Hier rondom die huis kyk ons naweke wie makoue op v?r afstande kan klits met jag gewere.
Nou ja, sien uit daarma om met julle te gesels en idees uit te ruil.
Praat later!
Thomas

Tikka T3 Hunter 270 & 300 WM
- Dawid
- Hero Member

- Posts: 1079
- Joined: Tue Jun 08, 2010 11:58 pm
Re: Aangenaam om by julle aan te sluit
Daarshy nou......Baie welkom Mater.
Jy gaan dit beslis geniet hier.
Nogmaals welkom
Groetnis
Jy gaan dit beslis geniet hier.
Nogmaals welkom
Groetnis
IT`S NOT THE GUN IT`S THE GUNNER
9mm CZ 100
.22 Norinco
243 Bruno 601
270 Bruno
303 no2 mk4 Enfield
375 CZ ZKK 602
9mm CZ 100
.22 Norinco
243 Bruno 601
270 Bruno
303 no2 mk4 Enfield
375 CZ ZKK 602
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4596
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: Aangenaam om by julle aan te sluit
welkom Thomas, ek hoop jy gaan aanbly by ons.
net n tip: dink daaraan om jou naam op die forum te verander. die robotte wat met spyware en die tipe goed gaan jou adres optel en jy gaan ongelooflik baie gemorspos op jou e-mail kry
net n tip: dink daaraan om jou naam op die forum te verander. die robotte wat met spyware en die tipe goed gaan jou adres optel en jy gaan ongelooflik baie gemorspos op jou e-mail kry
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Aangenaam om by julle aan te sluit
+1 JamesJames wrote: welkom Thomas, ek hoop jy gaan aanbly by ons.
net n tip: dink daaraan om jou naam op die forum te verander. die robotte wat met spyware en die tipe goed gaan jou adres optel en jy gaan ongelooflik baie gemorspos op jou e-mail kry
Welkom
Glo jy gaan dit geniet hier saam ons
Groetnis
Marc
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
Re: Aangenaam om by julle aan te sluit
Hi Thomas. Baie welkom hier. Hoop jy vind almal aangenaam!
Ek wou daar by jou gewere gevra het wat jy wil verkoop, maar sien die ad is weg. Jy het nie dalk n 30-06 neck size die wat daar by jou rond le nie?
Ek wou daar by jou gewere gevra het wat jy wil verkoop, maar sien die ad is weg. Jy het nie dalk n 30-06 neck size die wat daar by jou rond le nie?
Veiligheid eerste manne!
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: Aangenaam om by julle aan te sluit
Baie welkom!
Stem saam oor naam, tensy jy hou van gemorspos...
Stem saam oor naam, tensy jy hou van gemorspos...
Aim small, miss small
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Aangenaam om by julle aan te sluit
Daarshy!
Baie welkom en mag jy sommer lank aanbly en dit hier geniet. Terloops wat is die verste skoot toe gewees op n makou en met watse kaliber.
Blok
Baie welkom en mag jy sommer lank aanbly en dit hier geniet. Terloops wat is die verste skoot toe gewees op n makou en met watse kaliber.
Blok
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
-
Vlakvark
- Hero Member

- Posts: 2325
- Joined: Sun Oct 18, 2009 6:30 am
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
- Dippies
- Hero Member

- Posts: 521
- Joined: Fri Aug 12, 2011 2:11 pm
Re: Aangenaam om by julle aan te sluit
Daarsy Thomas,
Baie Welkom. ek dink die manne sal nou beter comments los as op die add wat jy gelaas het.

Groete
Dippies
Baie Welkom. ek dink die manne sal nou beter comments los as op die add wat jy gelaas het.
Groete
Dippies
- hencohugo
- Sr. Member

- Posts: 278
- Joined: Thu May 17, 2012 1:04 pm
Re: Aangenaam om by julle aan te sluit
Sjoe maar julle ouens is amper kwaaier as my skoonma. 
Welkom Thomas. Geniet die forum dit is nogal verslawend. Ek post nie baie nie, maar lees omtrent alles.
Welkom Thomas. Geniet die forum dit is nogal verslawend. Ek post nie baie nie, maar lees omtrent alles.
30-06 Musgrave De Lux
6.5x55 Howa
222 BRNO FOX
357 Rossi Lever Action
.22 BRNO MOD 2
.22 Norinco Lever Action
.22/410 Stevens
Mossberg 12br Tactical
Beretta A300
SKB 12BR
Beretta Siver Pigeon 12BR
Beretta .22
Star M30 9mm
Glock 19 Gen4
6.5x55 Howa
222 BRNO FOX
357 Rossi Lever Action
.22 BRNO MOD 2
.22 Norinco Lever Action
.22/410 Stevens
Mossberg 12br Tactical
Beretta A300
SKB 12BR
Beretta Siver Pigeon 12BR
Beretta .22
Star M30 9mm
Glock 19 Gen4
- theedge
- Hero Member

- Posts: 5012
- Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am
Re: Aangenaam om by julle aan te sluit
When People Walk Away From You, Let Them Go.
Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !

Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !

- Jacquesb
- Hero Member

- Posts: 1241
- Joined: Sat Mar 17, 2012 11:24 am
Re: Aangenaam om by julle aan te sluit
Welkom, lekker kuier!
30-06 Spr K98 Mauser, 6.5x57 M1904 Mauser, Krupp Essen .22 Hornet, 9mmP Heckler & Koch USP Compact, .177 Hatsan Torpedo 1250 f/s, .177 Gamo Whisper 1000 f/s.
- visstok
- Hero Member

- Posts: 1235
- Joined: Thu Sep 22, 2011 6:15 pm
Re: Aangenaam om by julle aan te sluit
Welkom Thomas, hoop jy geniet dit hier saam ons!
Groete Alex
Groete Alex
Sak Sarel, pa wil n bok skiet
- Johan Reyneke
- Hero Member

- Posts: 899
- Joined: Mon Jul 18, 2011 9:07 pm
Re: Aangenaam om by julle aan te sluit
Baie welkom hier by die forum, geniet dit saam met ons
Johan
223Rem: Howa
243 Win: Remington
30-06 XL7C: Marlin
12g O/U: Beretta
223Rem: Howa
243 Win: Remington
30-06 XL7C: Marlin
12g O/U: Beretta
- Ferdi
- Sr. Member

- Posts: 427
- Joined: Mon Mar 05, 2012 1:48 pm
Re: Aangenaam om by julle aan te sluit
Hallo en Baie Welkom
Groete
Ferdi
Groete
Ferdi
375 H&H Mag CZ 550 Lux
300 Win Mag Howa
303 Lee Enfield Mk4Nr2
243 Win Weatherby Vanguard
12br Winchester Mod 1300
.45 Colt Hebride
.22 Norinco JWA15
300 Win Mag Howa
303 Lee Enfield Mk4Nr2
243 Win Weatherby Vanguard
12br Winchester Mod 1300
.45 Colt Hebride
.22 Norinco JWA15