Nuut aangesluit
-
vergund
- Full Member

- Posts: 174
- Joined: Wed Aug 08, 2012 7:09 am
Nuut aangesluit
Hello aan almal , ek boer in die Overberg in die Wes-Kaap . As dit by wapens kom is ek mal oor enige iets wat n rookie maak. 
.303 br no4 mk 2
.22 cbc
270 Sako
300 WM Tikka
357 Mag Ruger GP100
9mmP Ruger P85
.22 cbc
270 Sako
300 WM Tikka
357 Mag Ruger GP100
9mmP Ruger P85
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3527
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: Nuut aangesluit
Baie welkom vergund! Ek is seker jy sal geniet !!
Maak mooi
Maak mooi
Hou die lood ini lug!
Tikka 3006Ackley
Howa 204 ruger
6.5x55Ackley
243Howa Varminter
357Taurus
303Br
.22Norinco
.38 Rossi
577/450 Martini
Brno .22Hornet
Tikka 3006Ackley
Howa 204 ruger
6.5x55Ackley
243Howa Varminter
357Taurus
303Br
.22Norinco
.38 Rossi
577/450 Martini
Brno .22Hornet
- FHM
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm
Re: Nuut aangesluit
Vergund, die meeste manne hier jag met moderne wapens...wat nie rokies maak nie,... maar ek is seker ons kan jou akkomodeer met jou voorlaaiers.....vergund wrote: As dit by wapens kom is ek mal oor enige iets wat n rookie maak.![]()
Terg net ou maat, baie welkom hier by ons en sien uit na jou deelname.
Last edited by FHM on Thu Aug 09, 2012 2:29 pm, edited 1 time in total.
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Nuut aangesluit
Heheehee FHM
Baie welkom Vergund
Geniet dit hier saam ons
Mooiloop
Marc
Baie welkom Vergund
Geniet dit hier saam ons
Mooiloop
Marc
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5124
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: Nuut aangesluit
Welkom welkom. Hier moet jy maar versigtig skryf anders sal daar iets ges? wordVergund, die meeste manne hier jag met moderne wapens...wat nie rokies maak nie,.
Geniet dit hier en deel gerus.
Peet
Work to live, don"t live to work
- majoeba kettie
- Newbie

- Posts: 3
- Joined: Thu Aug 09, 2012 1:17 pm
newbie wil ook van hom laat hoor
GOOOOD MORNING SOUTH AFRICA!!!!!!!!!!!!
jammer dit is maar net n wintie intrap slag ek is n oud suidwester hou aie van jag (meer as wat my sak dit kan bekostig) werk ook self my "kills" deur na die eindproduk dit is vir my dan daar waar ek die dier waardeer het n paar lood gooiers
303 le enfield P14
.22 mauser(ge-erf) liefike wapen
38sp. taurus
en ten laaste 12br. 5 shot pomp winchester
jammer dit is maar net n wintie intrap slag ek is n oud suidwester hou aie van jag (meer as wat my sak dit kan bekostig) werk ook self my "kills" deur na die eindproduk dit is vir my dan daar waar ek die dier waardeer het n paar lood gooiers
303 le enfield P14
.22 mauser(ge-erf) liefike wapen
38sp. taurus
en ten laaste 12br. 5 shot pomp winchester
.303 p14
.22 mauser (ge erf by oupa)
.38 spes taurus.
12 boor 5 skoot win.
dan hop hy hier dan hop hy daar, maar eindig tussen die oe
.22 mauser (ge erf by oupa)
.38 spes taurus.
12 boor 5 skoot win.
dan hop hy hier dan hop hy daar, maar eindig tussen die oe
- theedge
- Hero Member

- Posts: 5012
- Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am
Re: Nuut aangesluit
Lekker dag vir jou maat - baie welkom bly om kennis te maak
When People Walk Away From You, Let Them Go.
Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !

Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !

- Cz_apie
- Sr. Member

- Posts: 494
- Joined: Sat Mar 17, 2012 5:51 am
Re: Nuut aangesluit
Welkom Vergund, geniet die forum 
Brno .22
Brno .32
Brno 243
MK4 - 2 303
Atis semi Auto 12Br
Harrington & Richardson 12Br Standard
Star .22 Target Pistol
Tanfoglio 9mm
Uberti Mod 1875 Army 357 Mag
NEF 9 shot .22 Revolver
Brno .32
Brno 243
MK4 - 2 303
Atis semi Auto 12Br
Harrington & Richardson 12Br Standard
Star .22 Target Pistol
Tanfoglio 9mm
Uberti Mod 1875 Army 357 Mag
NEF 9 shot .22 Revolver
-
vergund
- Full Member

- Posts: 174
- Joined: Wed Aug 08, 2012 7:09 am
Re: Nuut aangesluit
Dankie aan almal vir die verwelkoming, die forum is sommer bakgat , vir die grappies. Wel wat is die lewe sonder n bietjie humor!!!!!!!! 
.303 br no4 mk 2
.22 cbc
270 Sako
300 WM Tikka
357 Mag Ruger GP100
9mmP Ruger P85
.22 cbc
270 Sako
300 WM Tikka
357 Mag Ruger GP100
9mmP Ruger P85
- Johan Reyneke
- Hero Member

- Posts: 899
- Joined: Mon Jul 18, 2011 9:07 pm
Re: Nuut aangesluit
Baie welkom hier by die forum, geniet dit saam met ons
Johan
223Rem: Howa
243 Win: Remington
30-06 XL7C: Marlin
12g O/U: Beretta
223Rem: Howa
243 Win: Remington
30-06 XL7C: Marlin
12g O/U: Beretta
- Jacquesb
- Hero Member

- Posts: 1241
- Joined: Sat Mar 17, 2012 11:24 am
Re: Nuut aangesluit
Welkom Vergund, lekker kuier, hier is puik ouens op die forum!
30-06 Spr K98 Mauser, 6.5x57 M1904 Mauser, Krupp Essen .22 Hornet, 9mmP Heckler & Koch USP Compact, .177 Hatsan Torpedo 1250 f/s, .177 Gamo Whisper 1000 f/s.
